Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vori-Klip Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 171 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Heather B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Perfect little cottage, stunning view, highly recommended. Loved the cottage, stunning view and great hostess. Had everything you could ask for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Private, clean, safe, stunning view! Absolutely wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Verblyf baie geniet. See-uitsig uitstaande. Ja, verblyf baie geniet. Ongelooflike uitsig op die see gehad met die branders wat gereeld oor die rotse gebreek het. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ellen D
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Beste ligging en gasvryheid. Beste slaap en kuier plek in Honneklipbaai. Ons kom vir seker weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Plek om sielerus te kry. Baie lekker gebly, kan heeldag kyk vir branders wat teen klonte slaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Gasvry, baie netjies, warm kombers, perfekte plek! Wonderlik! Ligging perfek en voldoen aan meer as wat jy kan vra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rocco K
1 nag
5.0
Aug 2024

Verblyf op die see met die gedruis van branders in jou ore. Kannied better nie! Baie netjiese skoon plekkie op die see. 'n Beter ligging kan mens nie kry nie. Die huisie het alles wat mens benodig en meer. Dankie, ek het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Fantastiese plekkie! Dit was in een woord fantasties! Nicky is die beste gasvry wat let op fynere detail. Baie netjiese plek met 'n premium uitsig! Ons gaan beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rochelle L
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

This is a jewel. Keep it a secret! Lovely charming cottage with excellent views!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourentia S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rus vir siel. Def hemel op aarde. Alles met liefde gedoen. Alles werk is vars skoon handdoeke, beddegoed, plek ruik skoon en selfs roosters blink. Soveel gasvryheid. Nicky en Jarry weet net hoe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 171

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wagweg 261, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZlVTdi7mIFoOHhk3pglRdKe8WwCAYRaoL3gwoND4YtVYMVbC8C?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 171 5 1 5 261 Wag Way Hondeklip Bay 8222 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -30.319449254517 17.272277767478

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang