Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vorstershoek Farm Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Mercia B
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Baie lekker gebly. Beste verwelkoming ooit, al het ons laat skemer opgedaag. Die beste verwelkoming ooit. Dankie is so klein woordjie, maar dit kom uit ons hart.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Ruim verblyf, rojale boerekos-ete na bestelling, rustig en veilig. Goeie kommunikasie, hartlike ontvangs, rustige en pragtige omgewing, veilig, groot eenheid soos ʼn volle huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manie C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Pragtige ligging met vriendelike mense. Gasheer en gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Omgewing is pragtig, met baie opsies vir stap en fietsry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John R
1 nag
5.0
Sep 2022

'n Oornag stop met onverbeterlike diens. 'n Baie aangename verblyf met ekstra bederf en uitmuntende diens, vriendelikheid en gasvryheid. Word hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Weereens inboekreëling was baie goed getref. Eienaar het voortreflik met my gekommunikeer oor die inboekreëlings, plek was baie netjies en skoon, die plaas is geleë in 'n baie mooi omgewing van ons land.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helma V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2021

Plaasgasvryheid op sy beste! Ons het Vorstershoek vreeslik geniet. Dis netjies en die eienaars (en hondjies) is vriendelik. Hulle laat jou toe om die plaas plat te stap en die omgewing is pragtig. Doen jouself 'n guns en bespreek aandete - dis soos vanmelewe se Sondagmiddagete en jy sal jou vingers aflek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus W
1 nag
5.0
Jun 2021

Warm gasvryheid. Op 'n koue wintersdag die warm verwelkoming deur die gashere, die gesellige kaggelvuur en elektriese kombers om 'n mens snoesig tuis te laat voel. Ek sal beslis weer op Vorstershoek wil gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2021

Heerlike plaasatmosfeer met pragtige tuin. As jy van die natuur en stilte hou is Vorstershoek waarna jy soek. Die woonstel is ruim en volledig toegerus. Die toegangspad na die plaas en plaas-afdraai is meer geskik vir bakkies en sport nutsvoetuie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dirk C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2020

Vriendelik en gasvry. Ons het heerlik op die plaas gekuier. Pragtige omgewing, vriendelike mense en netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Uitstekende gasvryheid. Vorstershoek is 'n pragtige plaas waar fluks met Merinos geboer word. Gashere gaan uit hul pad om verblyf vir jou aangenaam te maak. Ons het lekker gerus en lekker op die plaaspaaie gestap. Sal hierdie plek vir almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Esther Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vorstershoek, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZkNTg3M2Q1LTgzMjMtNGMwNi1hY2Y5LWY0MjVlNTJhZDJkNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 24 5 1 5 Vorstershoek Lady Grey 9755 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -30.883700796035 27.254676818848

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang