Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vorstershoek Farm Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Esther Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 24 resensies vir Vorstershoek Farm Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Mercia B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia B

Baie lekker gebly. Beste verwelkoming ooit, al het ons laat skemer opgedaag.

Die beste verwelkoming ooit. Dankie is so klein woordjie, maar dit kom uit ons hart.

Paul D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul D

Ruim verblyf, rojale boerekos-ete na bestelling, rustig en veilig.

Goeie kommunikasie, hartlike ontvangs, rustige en pragtige omgewing, veilig, groot eenheid soos ʼn volle huis.

Manie C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie C

Pragtige ligging met vriendelike mense.

Gasheer en gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Omgewing is pragtig, met baie opsies vir stap en fietsry.

John R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John R

'n Oornag stop met onverbeterlike diens.

'n Baie aangename verblyf met ekstra bederf en uitmuntende diens, vriendelikheid en gasvryheid. Word hoogs aanbeveel.

Johan O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O

Weereens inboekreëling was baie goed getref.

Eienaar het voortreflik met my gekommunikeer oor die inboekreëlings, plek was baie netjies en skoon, die plaas is geleë in 'n baie mooi omgewing van ons land.

Helma V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helma V

Plaasgasvryheid op sy beste!

Ons het Vorstershoek vreeslik geniet. Dis netjies en die eienaars (en hondjies) is vriendelik. Hulle laat jou toe om die plaas plat te stap en die omgewing is pragtig. Doen jouself 'n guns en bespreek aandete - dis soos vanmelewe se Sondagmiddagete en jy sal jou vingers aflek.

Kobus W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus W

Warm gasvryheid.

Op 'n koue wintersdag die warm verwelkoming deur die gashere, die gesellige kaggelvuur en elektriese kombers om 'n mens snoesig tuis te laat voel. Ek sal beslis weer op Vorstershoek wil gaan kuier.

Thys D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thys D

Heerlike plaasatmosfeer met pragtige tuin.

As jy van die natuur en stilte hou is Vorstershoek waarna jy soek. Die woonstel is ruim en volledig toegerus. Die toegangspad na die plaas en plaas-afdraai is meer geskik vir bakkies en sport nutsvoetuie.

Dirk C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk C

Vriendelik en gasvry.

Ons het heerlik op die plaas gekuier. Pragtige omgewing, vriendelike mense en netjiese verblyf.

Alta V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V

Uitstekende gasvryheid.

Vorstershoek is 'n pragtige plaas waar fluks met Merinos geboer word. Gashere gaan uit hul pad om verblyf vir jou aangenaam te maak. Ons het lekker gerus en lekker op die plaaspaaie gestap. Sal hierdie plek vir almal aanbeveel.

Jan V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Heerlike, rustige plaasverblyf.

Heerlike, rustige plaasverblyf. Gawe mense!

Annabe P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annabe P

Pragtige plaas met lieflike gashere.

Heerlike paar dae gekuier en gerus, baie plek vir stap en fietsry. Eienaar en sy vrou is lieflike mense en het ons heerlik bederf.

Elna G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna G

Heerlik.

Ten spyte daarvan dat Francois en Ester met groot hartseer sit, is ons nog steeds op die hande gedra. Geen moeite was ontsien om ons verblyf baie, baie aangenaam te maak nie. Hierdie twee mense dra hulle gaste op die hande. 100%.

Tian V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tian V

Hartlike mense, beeldskone omgewing en salige rus!

Oom Francois en Tannie Ester het ons soos vriende laat voel. Hulle vriendelikheid is ongeëwenaar en dit het gevoel of ons by hulle gaan kuier het. Die plaas is asemrowend mooi met kilometers se veld waarin mens kan gaan stap en piekniek hou. Ons gaan vir seker terug vir meer!

Vernon D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon D

Frieendly and helpful.

Nice people and clean nature.

Jakkie L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakkie L

Ongelooflike plek met die wonderlikste mense.

Vorstershoek bied jou volkome Suid-Afrikaanse gasvryheid. Wonderlike mense met pragtige geriewe wat op die mooiste plek geleë is. Absolute aanbeveling vir enige persoon.

Amanda O - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda O

Heerlik, ongelooflike gerieflike huis met pragtige tuin!

Alles was netjies en skoon. Pragtige plekkie!

Ria L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria L

Onverbeterlik! Kan dit 100% aanbeveel - die verblyfplek en die mense!

Dit het baie gereën toe ons daar aangekom het en ons is deur die Vorsters begelei en bygestaan - hulle het vir seker dat ons veilig in daardie paradys van hulle aankom! Alles, regtig alles was perfek! Baie gasvry, behulpsaam (ons was drie middeljarige dames daar) en besonder vriendelik - sal beslis weer gaan en beveel dit sterk aan.

Andre M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M

Home away from home, living the life on a well maintained farm with generous hosts.

After a short drive on a dirt road we arrived at the most awesome farm in a picture perfect valley. Clean house with all the amenities to make your stay pleasant. Lots of animals to enjoy, the children loved it. Our host was absolutely stunning and interactive, all our requirements was met without delay. We will definitely be back when the opportunity presents itself.

Hanno N - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanno N

Gasvryheid en hulpvaardigheid uit die boonste rakke!

Gasvrye mense. Verblyf was netjies en ruim. Plaasomgewing rustig. Die Vorsters het uit hul pad gegaan om ons te help met n pap band. Beveel hierdie plek vir enige iemand aan.

Peter W - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter W

Gemaklik, rustig en gesellig.

Die eienaars was baie tegemoetkomend en aandagtig. Die plaas atmosfeer is ontspanne en verfrissend. Ons sal beslis weer daar bly.

Faan V - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faan V

Vriendelik, sorgsaam en behulpsaam.

Baie goed ontvang en geen moeite te veel.

Renate M - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate M

Lovely

Lovely farm to visit! Will do so again ... Our children loved the farm and its animals. The owners are very hospitable!! Highly recommended.

Marinda K - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda K

Heerlik en gerieflik!

Fantastiese diens en gasvryheid. Sal dit aanbeveel vir enige reisiger in die omgewing.

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vorstershoek, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZkNTg3M2Q1LTgzMjMtNGMwNi1hY2Y5LWY0MjVlNTJhZDJkNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 24 5 1 5 Vorstershoek Lady Grey 9755 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -30.883700796035 27.254676818848

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang