Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vossie-Nes

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Sean B
1 nag
5.0
Okt 2024

Egte Karoo gasvryheid. Gemaklike verblyf in 'n egte Karoo ervaring. Skoon, netjies en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan J
1 nag
5.0
Sep 2024

Wonderlik. Lekker oornag gewees in 'n pragtige plekkie met geskiedenis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christal-may O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Absolute juweel in die Karoo. Ons het heerlik gebly. Die Karoo stilte doen mens se siel goed en die Vossie-Nes akkommodasie was die perfekte plekkie. Skoon en netjies met aankoms. Het heeltyd kontak gehou en seker gemaak alles loop vlot. Baie dankie, ons kom vir seker weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansa V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Karoo-stilte. Goeie oornagplek. Ruim, rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietha M
1 nag
4.8
Sep 2024

Ons het baie tuis gevoel en goed gerus na ons lang reis. Ek en my pa het baie lekker gebly! Alles baie netjies en skoon. Beddens is baie gemaklik en ons kon goed slaap en uitrus na ons lang reis. Geen probleem met warm water of elektrisiteit nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Our visit to Vosburg and Vossie-Nes was delightful and perfectly restful. On our journey to Pretoria from the West Coast, we stopped at Vosburg for fuel. I noticed how well the town was kept. The streets are clean, the properties are well cared for, and the surrounding scenery is beautiful. Because of the clean and peaceful ambience of the town, I decided to find a place to stay on our return journey. Vossie-Nes is the ideal place for an authentic and comfortable stopover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Carina B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Vossienes het als wat nodig is vir oornag verblyf. Dit was ons tweede keer. Ons het lekker gebly. Baie warm en muskiete pla, maar die verblyf was goed.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mamie D
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Ons het lekker gebly. Vriendelike mense in 'n oulike dorpie. Goeie oornag opsie oppad huis toe. Goed toegerus vir loadshedding.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Baie rustige omgewing, lekker gerus. Ons het baie lekker gebly in die ou, maar netjiese gerestoureerde huisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sekkie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Lekker die dorp besigtig en geniet. Was baie lekker net baie koud in die huis.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 240
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 240
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: h/v Victoria- en Van Stadenstraat, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaswlOaXoveK7884s1fUWFDkzif6pzNabHf8uiyWwTKbiRhOjNB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 240 per nag, vir 4 mense 57 5 1 5 Corner of Victoria Street and Van Staden Street Vosburg 8780 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.574416666667 22.878

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang