Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vrede & Vreugde

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Aletta P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie lekker plekkie. Word aanbeveel. Gerieflike eenheid, baie netjies en veilig. Vriendelike eienaars, baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARTIE
Vrede & Vreugde
Jul is topsgaste. Kom gerus weer by ons oorbly.

Elna S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekker gebly, dankie. Heerlik gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARTIE
Vrede & Vreugde
Elna, julle is aangename mense. Dankie dat julle die eenheid besonder netjies agtergelaat het. Dit sê so baie van julle as mense.

Lance S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Exactly what we needed for an overnight stay. Will definitely stay at Vrede & Vreugde if ever we have reason to be in Ceres in the future. The reason for our visit to Ceres was to run the Ceres Michell's Pass Half-marathon on Saturday, 28th October. Our hosts were most gracious and accommodating. I had mistakenly thought that we could take occupation from 14:00 and therefore arrived at about 14:30 on Friday afternoon. Our host kindly allowed us to settle in even though we were well ahead of the published occupation time of 16:00. Furthermore, on arrival and without even having to ask, our host advised that we would not have to vacate by 10:00, so that I could enjoy a relaxing shower and freshen up after the run. To my dismay, when I got back home at about 13:30 on Saturday, I realised that I had left my running shoes in the room; I immediately phoned our host, who very kindly agreed to arrange for my shoes to be returned to me. Nothing was too much to ask. As to the accommodation itself, it was very well appointed - plenty of cupboard space, a very comfortable bed, clean and neat bathroom with an excellent shower, and perfectly adequate self-catering kitchen facilities. Our hosts also generously provided snacks, rusks, coffee, croissants, and breakfast cereal, smoothies, and more, for our comfort, at no extra cost. All in all, a very pleasant stay with gracious hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARTIE
Vrede & Vreugde
Lance, it was good to meet you and host you at Vrede & Vreugde. Everything we do comes from the bottom of our hearts. If we know the reason why our guests are visiting Ceres, we try to treat them accordingly. You are more than welcome to contact us again.

Monique J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Als wat ons nodig gehad het vir een aand. Baie rustig met als wat jy nodig het. Die ontbyt idee was perfek omdat ons vroeg al in die pad moes val.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
MARTIE
Vrede & Vreugde
Monique, dankie vir jou positiwiteit. Dit was heerlik om julle te huisves. Kom kuier gerus weer.

Heleen D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Baie vriendelike en goeie diens. Ons was verras met 'n lekker platter en champagne en ballonne om ons geluk toe te wens met ons huwelik. Die eienaars is die vriendelikste twee mense en ons het ons tydjie daar geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARTIE
Vrede & Vreugde
Heleen, dit was vir ons 'n groot voorreg dat julle jul eerste huweliksnag by ons wou deurbring. Mag julle liefde vir mekaar altyd blom - deur dik en dun. Kom oornag gerus weer by ons.

Este H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Ons was baie welkom ontvang en die plekkie was goed toegerus. Ons was baie welkom ontvang en die plekkie was goed toegerus met heerlike ontbyt en koffie, eetgoedjies, asook 'n lekker warm en gerieflike/snoesige bed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARTIE
Vrede & Vreugde
Este, dit was 'n voorreg om julle te bederf. Ons hoop ons sien julle weet iewers in die toekoms. Baie dankie vir die mooi briefie en verrassinkie.

Mossie M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Rustige en veilige oornagverblyf. Baie netjiese en skoon akkommodasie. Heerlike snacks, sap en verskillende ontbytpap, en Lindt chocolates vir Valentynsdag.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARTIE
Vrede & Vreugde
Mossie, dit was 'n voorreg om julle te kon bederf. Ons sien daarna uit om julle met jul volgende besoek 2024 aan Ceres, weer te ontvang.

Wilhelm L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Inderdaad vrede en vreugde. Met ons aankoms, was ek en my eggenoot baie beïndruk met die akkommodasie. Dit is baie skoon en net, en die gasvrou was baie professioneel en vriendelik. Beste diens in 'n lang tyd. Sal Vrede & Vreugde enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARTIE
Vrede & Vreugde
Wilhelm, dit was 'n groot vreugde om julle te huisves. Mag vrede julle pad vul.

Marie E
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Ons het baie lekker gebly. Alles was baie netjies en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARTIE
Vrede & Vreugde
Ek is dankbaar dat julle die verblyf by Vrede & Vreugde aangenaam gevind het.

Sonia S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2023

Tuiste weg van die huis. Die naam sê dit alles: Vrede & Vreugde. Mens ervaar die warmte, vreugde en vrede van die plekkie. Maria het ons sommer met die aankoms tuis laat voel met haar mooie persoonlikheid. Maria, dankie dat ons in jul oulike plekkie kon tuisgaan, lekker warm en snoesig geslaap, om nie eens te noem die ongelooflike bederf-eetgoedjies nie - ons het dit nie verwag nie - 10 ster. Ons sal weer daar kom oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
MARTIE
Vrede & Vreugde
Sonia, dit is wonderlik om te hoor dat jul my Maria van 33 jaar so aangenaam gevind het. Ons is ook baie dankbaar dat jul Vrede & Vreugde as 'n tuiskoms ervaar. Ek sien so uit daarna om julle weer hier te ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

MARTIE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 720
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R 720
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porterstraat 40, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1665278162c88e160a0b6fc14aa46b6a3eaa1aa079c38d67f14a5e5035fce34a0d748d4ac63b17234fcbf4070413cd8cc7c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 1 mens 25 5 1 5 40 Porter Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -33.36363124891 19.315361588955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang