Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vrede en Rus

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Caroline D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Netjies, skoon, veilig. Ons het baie lekker gebly. Ons was baie beïndruk gewees hoe skoon en netjies die woonstel was, en veral beïndruk oor die veiligheid van die area en die woonstel self. Ons sal definitief weer daar kom bly en vir almal vertel van die verblyf by Vrede en Rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joy S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Awesomeness ️. Dit was 'n awesome wegbreek voor die nuwe werk jaar begin. Dit was regtig fantasties. Kon lekker rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kayla A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Awesomeness. Will definitely come again. It was a very nice stay. All that you want when away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Silvia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Baie lekker verblyf vir mense wat vinnig Kaapstad moet besoek. Die ontvangs was baie goed. Glase is bietjie klein vir as mens iets meer as net koeldrank nuttig. Winkelsentrums is naby en toegang tot die strand is loopafstand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jane P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.6
Feb 2024

Woonstel voldoen aan basiese behoeftes, is net baie klein. Die woonstel het voldoen aan basiese behoeftes. Dit was nie heeltemal wat ons gehoop het vir 'n lang verblyf nie. Vir een of twee dae is dit perfek, maar vir 'n gesin van 4 is dit bietjie beknop. Die WhatsApp-groep vir bystand en in- en uitteken doeleindes is 'n baie oulike idee.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Rozanne C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Naweek wegbreek saam met dogter. Ek het ons tyd by Vrede en Rus baie geniet. Daar was baie aktiwiteite om saam met my dogter te doen, sy het die swembad en tennisbaan die meeste geniet. Vir my was die rustigheid en privaatheid baie uitstekend. Sal beslis weer kom vir oor bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan E
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Pragtige plek. Positive comment, WiFi needs some upgrading.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hendrik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Big Bay Beach Club Eenheid 78, Otto du Plessis-weg, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03631a9fd21696f4fbb2d93683595d299ff4386d3aee184d82c010baaf30683ba4e2a62fa8f28525e7da52d79ad2207e6b3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Unit 78 Big Bay Beach Club Otto du Plessis Drive 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.783190158216 18.455769181824

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang