Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vrede Hotel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Karine W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Warm en ontspanne. Ons het heerlik in die 'oubwereldse hotelletjie gebly! Dis net die water wat na olie ruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anastasia
Vrede Hotel
Beste Karine, Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf. Ons hoop om jou en jou gesin weer in die nabye toekoms te akkommodeer! Vriendelike groete, Anastasia en die Vrede Hotel Span.

Ferdinand H
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Skoon en netjies. Pragtige, netjiese, skoon hotel met professionele en vriendelike personeel wat 'n mens dadelik welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anastasia
Vrede Hotel
Baie dankie vir u resensie Ferdinand. Ons hoop om u weer spoedig te verwelkom. Vriendelike groete. Anastasia en die Vrede Hotel Span.

Maricke B
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Baie netjies en skoon en vriendelike diens. Die kamer was ruim en baie lekker matras! Hulle het toegelaat dat ons vroeg incheck en het vinnige kliëntediens gegee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anastasia
Vrede Hotel
Beste Maricke, Dankie vir jou mooi resensie. Dit was heerlik om almal hier te hê vir die spesiale geleentheid. Hoop om julle weer te kan akkommodeer in die nabye toekoms. Vriendelike groete, Anastasia & die Vrede Hotel Span

Otto V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Enjoyable and very satisfactory. We attended a family function in Vrede Hotel, which was very well organised and presented. Therefore the location was ideal. We enjoyed our stay as we were well catered for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anastasia
Vrede Hotel
Dear Otto, Thank you for taking the time to review our hotel and services, and thank you for your positive feedback. We hope to be able to accommodate you again in the near future. Kind regards, Anastasia & the Vrede Hotel Team

Bernard R
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Platteland gem. Lovely overnighter with a good kitchen. Friendly, helpful staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Anastasia
Vrede Hotel
Good day Bernard, Thank you for your positive review, it was lovely to accommodate you. We hope to be able to do so again in the near future. Kind regards, Anastasia & the Vrede Hotel Team

Nico D
1 nag Besigheidsreis
4.4
Jan 2024

Vrede CBD is vervalle, maar die hotel is skoon en netjies! Linne is bietjie oud, maar skoon. Ontbyt was eenvoudig, maar baie lekker!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Anastasia
Vrede Hotel
Beste Nico, Baie dankie vir jou resensie. Ons hoop om jou weer in die toekoms te kan akkommodeer. Vriendelike groete, Anastasia en die Vrede Hotel span.

Dawn J
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2024

Enjoyable stay. Very friendly staff from reception, to waitresses to barman. Room 6 could do with a little maintenance - the shower door doesn't close properly and the main door is not straight, making it difficult to lock from the inside. Otherwise, it's a lovely hotel with good food and service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Anastasia
Vrede Hotel
Good day Dawn, Thank you for your review and positive comments towards our team and their friendly disposition. I have passed this message on to them. I have also informed the maintenance manager of the shower door and room door difficulties you experienced, thank you for bringing them to our attention. We hope to be able to accommodate you again in the near future. Kind regards Anastasia & the Vrede Hotel Team.

Frederik P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

Pragtige hotel met goeie diens. Heerlik geslaap, kamers voldoen aan alle vereistes, personeel vriendelik en bedagsaam, kos was heerlik. Die pad van Warden tot in Vrede was net vol slaggate.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anastasia
Vrede Hotel
Beste Estelle, Baie dankie vir u resensie en komplimente, ek deel hulle graag met die res van die personeel. Ons hoop regtig hulle sal binnekort begin omsien na die paaie al om ons, en ons sien uit om u weer te verwelkom in die toekoms. Vriendelike groete, Anastasia.

Daniel J
1 nag
4.8
Mei 2023

Soos 'n oase in die woestyn. Vrede hotel was deurentyd in kontak aangesien ons laat daar aangekom het en die pad in 'n swak toestand was. Maar met ons aankoms was daar 'n lieflike restaurant en gerieflike kamers. Dis ons tweede keer wat ons hier gebly het en dit het weer ons verwagtinge oortref. Dankie aan die behulpsame en vriendelike personeel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anastasia
Vrede Hotel
Beste Daniel, baie dankie vir die mooi resensie, ek deel dit met al die personeel. Ons sien uit om u weer te akkommodeer. Vriendelike groete, Anastasia en die Vrede Hotel Span.

Tharien Groenewald G
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2023

Ons is gasvry ontvang. Die kamer was keurig en daar was vars water, 'n skokolade en lekkerruiksepies. Die ontbyt was net so heerlik. Pragtige hotel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Anastasia
Vrede Hotel
Beste Tharien, baie dankie vir die mooi resensie. Ons hoop om julle weer te akkommodeer in die toekoms. Vriendelike groete. Anastasia en die Vrede Hotel Span.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Anastasia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 53, Vrede, 9835, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ1ODYwOTI0LWI3NmQtNDZhZS1hMjI0LTVlNjUyMmY0N2Q2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 53 Kerk Street Vrede 9835 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.427618613265 29.161279499531

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang