Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vrede Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Anastasia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 53 resensies vir Vrede Hotel
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Karine W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karine W

Warm en ontspanne.

Ons het heerlik in die 'oubwereldse hotelletjie gebly! Dis net die water wat na olie ruik.

Vrede Hotel se terugvoer

Beste Karine,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf. Ons hoop om jou en jou gesin weer in die nabye toekoms te akkommodeer!
Vriendelike groete, Anastasia en die Vrede Hotel Span.

Vrede Hotel
Ferdinand H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdinand H

Skoon en netjies.

Pragtige, netjiese, skoon hotel met professionele en vriendelike personeel wat 'n mens dadelik welkom laat voel.

Vrede Hotel se terugvoer

Baie dankie vir u resensie Ferdinand. Ons hoop om u weer spoedig te verwelkom. Vriendelike groete. Anastasia en die Vrede Hotel Span.

Vrede Hotel
Maricke B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maricke B

Baie netjies en skoon en vriendelike diens. Die kamer was ruim en baie lekker matras!

Hulle het toegelaat dat ons vroeg incheck en het vinnige kliëntediens gegee.

Vrede Hotel se terugvoer

Beste Maricke,

Dankie vir jou mooi resensie. Dit was heerlik om almal hier te hê vir die spesiale geleentheid.
Hoop om julle weer te kan akkommodeer in die nabye toekoms.

Vriendelike groete,
Anastasia & die Vrede Hotel Span

Vrede Hotel
Otto V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Otto V

Enjoyable and very satisfactory.

We attended a family function in Vrede Hotel, which was very well organised and presented. Therefore the location was ideal. We enjoyed our stay as we were well catered for.

Vrede Hotel se terugvoer

Dear Otto,
Thank you for taking the time to review our hotel and services, and thank you for your positive feedback. We hope to be able to accommodate you again in the near future.
Kind regards,
Anastasia & the Vrede Hotel Team

Vrede Hotel
Bernard R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard R

Rural avg.

Lovely overnighter with a good kitchen. Friendly, helpful staff.

Vrede Hotel se terugvoer

Good day Bernard,
Thank you for your positive review, it was lovely to accommodate you. We hope to be able to do so again in the near future.
Kind regards, Anastasia & the Vrede Hotel Team

Vrede Hotel
Nico D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico D

Vrede CBD is vervalle, maar die hotel is skoon en netjies!

Linne is bietjie oud, maar skoon. Ontbyt was eenvoudig, maar baie lekker!

Vrede Hotel se terugvoer

Beste Nico,
Baie dankie vir jou resensie. Ons hoop om jou weer in die toekoms te kan akkommodeer.
Vriendelike groete,
Anastasia en die Vrede Hotel span.

Vrede Hotel
Dawn J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawn J

Enjoyable stay.

Very friendly staff from reception, to waitresses to barman. Room 6 could do with a little maintenance - the shower door doesn't close properly and the main door is not straight, making it difficult to lock from the inside. Otherwise, it's a lovely hotel with good food and service.

Vrede Hotel se terugvoer

Good day Dawn,
Thank you for your review and positive comments towards our team and their friendly disposition. I have passed this message on to them. I have also informed the maintenance manager of the shower door and room door difficulties you experienced, thank you for bringing them to our attention.
We hope to be able to accommodate you again in the near future.
Kind regards Anastasia & the Vrede Hotel Team.

Vrede Hotel
Frederik P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik P

Pragtige hotel met goeie diens.

Heerlik geslaap, kamers voldoen aan alle vereistes, personeel vriendelik en bedagsaam, kos was heerlik. Die pad van Warden tot in Vrede was net vol slaggate.

Vrede Hotel se terugvoer

Beste Estelle,
Baie dankie vir u resensie en komplimente, ek deel hulle graag met die res van die personeel. Ons hoop regtig hulle sal binnekort begin omsien na die paaie al om ons, en ons sien uit om u weer te verwelkom in die toekoms. Vriendelike groete, Anastasia.

Vrede Hotel
Daniel J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel J

Soos 'n oase in die woestyn.

Vrede hotel was deurentyd in kontak aangesien ons laat daar aangekom het en die pad in 'n swak toestand was. Maar met ons aankoms was daar 'n lieflike restaurant en gerieflike kamers. Dis ons tweede keer wat ons hier gebly het en dit het weer ons verwagtinge oortref. Dankie aan die behulpsame en vriendelike personeel!

Vrede Hotel se terugvoer

Beste Daniel, baie dankie vir die mooi resensie, ek deel dit met al die personeel. Ons sien uit om u weer te akkommodeer. Vriendelike groete, Anastasia en die Vrede Hotel Span.

Vrede Hotel
Tharien Groenewald G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tharien Groenewald G

Ons is gasvry ontvang.

Die kamer was keurig en daar was vars water, 'n skokolade en lekkerruiksepies. Die ontbyt was net so heerlik. Pragtige hotel.

Vrede Hotel se terugvoer

Beste Tharien, baie dankie vir die mooi resensie. Ons hoop om julle weer te akkommodeer in die toekoms. Vriendelike groete. Anastasia en die Vrede Hotel Span.

Vrede Hotel
Dricus V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Dricus V

Die fasiliteite is redelik, maar selfs die bestuur is bekommerd oor die toename in misdaad in die omgewing.

'n Pragtige hotel in 'n vervalle plattelandse dorp waar die hoofstraat gebruik word deur ongewenste karakters en die polisie totale onvermoë het om wet en orde te handhaaf. Dreunende musiek, skreeuende mense en jaagende motors het tot na 03:00 aangehou. Die geboue om die hotel is in 'n erge verwaarloosde toestand wat die uitsig uiters onaangenaam maak. Dit is net die FNB, Standard Bank en minder as vyf ander geboue se voorkoms wat nog instandgehou word en hulle staan uit soos seer duime. Op 'n Paasnaweek wat tradisioneel oorgeloop het van besoekers was nagenoeg slegs drie kamers in die hotel beset - dit behoort genoeg te spreek tot enige voornemende besoekers.

Nathalie A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Nathalie A

As I expected.

The room was big and spacious with very nice details, including chocolates and free WiFi. The bed had fresh towels on it. The bath was lovely and big, but the only disappointment was the smell of the water, which had an oily scent. The bed linen could have been fresher as well. We understand that Vrede doesn't really offer much for tourists, so staying at the hotel is more of a stopover or for farmers. While enjoying a good dinner in the restaurant (with charming service!), it was great to see locals coming in to collect takeaways. This is a great initiative on the part of the hotel.

Vrede Hotel se terugvoer

Good day Nathalie,
Thank you for your review, I will pass your message on to our service team.
We will endeavor to improve on your suggestions and hope to accommodate you again in the future.
Kind regards,
Anastasia & the Vrede Hotel Team

Vrede Hotel
Adri J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri J

This is the best accommodation in Vrede. The restaurant has amazing dishes for good value for money.

Vrede Hotel is the diamond of Vrede.

Vrede Hotel se terugvoer

Thank you for your uplifting review Adri.
We look forward to accommodating you and your family again in the near future.

Vrede Hotel
Elaine E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine E

Baie mooi en luuks in die middel van die dorp.

Rustige atmosfeer, luuksheid van 'n hotel en baie goeie restaurant.

Vrede Hotel se terugvoer

Beste Elaine,
Baie dankie vir die resensie. Ons hoop om u familie gou weer te akkommodeer.
Vriendelik groete,
Anastasia en die Vrede Hotel Span

Vrede Hotel
Jaco H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco H

Dit was 'n baie lekker ervaring, en ons sal dit enige tyd aanbeveel.

Sien sterre.

Vrede Hotel se terugvoer

Beste Oom Jaco,
Baie dankie vir die resensie. Ons sien uit om u weer te akkommodeer.
Vriendelike groete,
Anastasia en die Vrede Hotel Span

Vrede Hotel
Gerrie R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie R

Vriendelik, behulpsaam, netjies.

Omgee mense. Terug by die huis vra hulle of ons veilig gereis het.

Vrede Hotel se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, oom Gerrie.
Hoop om u weer binnekort te kan akkommodeer.
Vriendelike groete, Anastasia en die Vrede Hotel span.

Vrede Hotel
Adri J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri J

Vrede Hotel is the gem of Vrede's main street by far.

The hotel is well maintained and beautiful inside. The rooms are spacious and clean with all the amenities and more that overseas 4 star hotels have.

Vrede Hotel se terugvoer

Dear Adri,

Thank you very much for your review.
It is always such a pleasure to host your family, we hope to see you again soon.

Kind regards,
Anastasia & the Vrede Hotel Team

Vrede Hotel
Rupert F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rupert F

Baie lekker gekuier.

Pad om daar te kom is baie sleg. Sou groter bed verkies het. Mense vriendelik. Diens is puik. Kos was baie lekker. Sal weer daar bly as ek in die omgewing is.

Adel V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel V

Baie netjiese hotel, vriendelike en gasvrye mense.

Vrede Hotel is baie netjiese en skoon hotel. Daar was niks wat uit plek is nie. Die kos in die restaurant is fantasties en baie goeie waarde vir geld.

Vrede Hotel se terugvoer

Beste Adel
Baie dankie vir die resensie. Ek dra ook die boodskap oor aan ons sjef. Ons sien uit om u weer te akkommodeer.
Groete, Anastasia.

Vrede Hotel
Gerda V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V

Rustig.

Vriendelike personeel. Behulpsaam. Kos heerlik! Verblyf baie aangenaam. Hotel is pragtig binne, met mees interessante ornamente en meubels. Hoogs aan te beveel!

Vrede Hotel se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Gerda. Ons sien uit om u weer te akkommodeer.
Vriendelike groete,
Anastasia & die Vrede Hotel span

Vrede Hotel
Brendan O - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brendan O

Fantastiese diens en puik waarde vir geld.

Netjies, skoon en werklik goeie kos, beide in Arabella restaurant en ontbyt. Goeie diens en hulpvaardige personeel. Motor in toesluit-motorhuis.

Vrede Hotel se terugvoer

Beste Brendan,
Baie dankie vir die resensie. Ons sien uit om u weer te akkommodeer.
Groete, Anastasia, Vrede Hotel

Vrede Hotel
Lydia J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia J

Baie lekker gekuier dankie, maar.

Daar was geen probleme behalwe dat hulle 'n baie besige naweek gehad het met twee funksies wat daar plaasgevind het. Dit het ons ontbyt die volgende oggend bietjie in die wiele gery wat toe meer as 'n uur laat bedien was, maar ons was nogtans betyds vir die begrafnis wat ons moes bywoon. Net een voorstel: Daar was slegs melk vir een keer se tee/koffie by die teestasie in die kamers en ons moes elke keer vra vir ekstra. Sal help as mens meer as een keer tee/koffie in die kamers kon geniet. Personeel was egter deurgaans vriendelik, hoflik en bekwaam.

Vrede Hotel se terugvoer

Beste Lydia,
Dankie vir die resensie. Ons neem u voorstelle in ag om ons diens te verbeter in die toekoms.
Hoop om u spoedig weer te kan akkommodeer.
Vriendelike groete,
Anastasia & die Vrede Hotel Span

Vrede Hotel
Franscoise K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Franscoise K

The hotel is really beautiful, however its location is not very good.

Overall a very pleasant stay at the hotel.

Marike D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike D

Baie rustig, met goeie diens.

Baie lekker gebly, skoon en netjies met goeie diens.

Vrede Hotel se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe resensie Marike. Ons sien uit om u weer te akkommodeer.
Groete Anastasia
Vrede Hotel.

Vrede Hotel
Kobus S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus S

Uitstekend!

Skoon kamers! Die beste steak in SA en ek eet al 45 jaar lank steak! Dit is my volgende stop op pad Durban toe! Ongeag hoe ver julle van die hoofweg af is! Dankie!

Vrede Hotel se terugvoer

Beste Kobus, baie dankie vir die resensie. Ons is bly om te hoor hoe baie u van ons steaks hou en ons hou u by u woord om u binnekort weer te sien. Groete Anastasia, Vrede Hotel.

Vrede Hotel
Pieter V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Baie skoon, vriendelike bediening en goed ingerig. Puik waarde vir geld.

Na besoek by baie ander hotelle is hierdie een van die bestes. Vriendelike ontvangs skoon en goed ingerig. Sal enige tyd aanbeveel.

Vrede Hotel se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie en aanbeveling, Pieter. Ons hoop om julle vinnig weer te kan akkommodeer!

Groete,
Anastasia
Vrede Hotel

Vrede Hotel
Adri J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri J

Bekostigbaar, vriendelik, skoon en uitstekende waarde vir geld.

Die hotel is sentraal geleë en is uitstekende waarde vir geld. Die personeel is vriendelike en behulpsaam. Voertuie word op die perseel geparkeer agter geslote hekke en is baie veilig. Die kamers is ruim, skoon en het al geriewe wat nodig is. Die gebou het 'n netjies voorkoms en is een van die skoonste geboue in die hoofstraat. Die restaurant se kos is uiters goedkoop en smaaklik. Mense hoef nie verder as Vrede Hotel te soek na verblyf op die dorp nie.

Vrede Hotel se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Adri. Ons sien uit om julle weer te akkommodeer!
Groete,
Anastasia
Vrede Hotel

Vrede Hotel
Louis C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis C

Gemaklik.

Restaurant se kos was heerlik. Kamers en hotel netjies en skoon. Ontbyt was lekker! Sal elke jaar daar oorbly met ons liga daar.

Vrede Hotel se terugvoer

Baie dankie Louis,
Ons sien uit om julle weer te akkommodeer!

Groete,
Anastasia
Vrede Hotel

Vrede Hotel
Virginie D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Virginie D

Excellent hotel and restaurant.

If you are travelling close to Vrede, don't miss this place! You won't be disappointed at all!

Vrede Hotel se terugvoer

Thank you for your review, Virginie.
We are glad to see you are becoming a regular guest.

Vrede Hotel
Dries S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dries S

Ongelooflik lekker.

Daar is een jong man wie ek so graag uitsonder. Dit is ons kelner by twee geleenthede. Sy naam is Headman. So 'n heerlike persoon. Hy onderskei homself op elke moontlik vlak van dienslewering. My vroutjie het haar handsak in die restaurant vergeet. Headman het op eie inisiatief en met spesiale moeite die handsak na ons kamer gebring. Vyf sterre vir hom.

Vrede Hotel se terugvoer

Dankie vir jou resensie Dries. Headman is verseker 'n aanwins vir die Vrede Hotel, ons vertel hom dit gereeld!
Ons hoop om julle weer te kan akkommodeer in die toekoms.

Groete Anastasia,
Vrede Hotel

Vrede Hotel
Landi S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Landi S

Asemrowend!

Die vrede hotel was baie netjies, baie vinnige diens en ontbyt was asemrowend gewees! Sal volgende keer verseker langer wil bly!

Vrede Hotel se terugvoer

Dankie vir die resensie Landi. Ons sien uit vir julle volgende (langer) kuier!
Groete
Anastasia
Vrede Hotel

Vrede Hotel
Alice N - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alice N

Plattelandse sjarme.

Wat 'n lekker ervaring om letterlik terug te gaan in tyd. Die klein ou dorpie-gevoel het sy eie nostalgie. Sal dit graag weer besoek.

Vrede Hotel se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Alice. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Groete Anastasia,
Vrede Hotel

Vrede Hotel
Madéle T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madéle T

Wonderlike diens en hotel is mooi oorgedoen.

Sien sterre.

Vrede Hotel se terugvoer

Baie dankie vir die resensie en al die sterre, Madéle. Hoop om u spoedig weer te kan akkommodeer.

Groete
Anastasia
Vrede Hotel

Vrede Hotel
Sam J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sam J

Onvergeetlik.

Baie netjies met klem op detail. Lekker gebly en nog lekkerder geëet. Lekkerste steak. Kan met vrymoedigheid aanbeveel!

Vrede Hotel se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Sam. Hoop om julle spoedig weer te akkommodeer en 'n steak vir julle gaar te maak.
Groete
Anastasia
Vrede Hotel

Vrede Hotel
Christelle S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christelle S

Pragtige versorgde hotel!

Dit is 'n hotel wat die moeite werd is om te sien en in te bly.

Vrede Hotel se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Christelle. Sien uit om u weer te akkommodeer.

Groete Anastasia
Vrede Hotel.

Vrede Hotel
Helgaard M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helgaard M

Baie netjies en luuks.

Die Vrede Hotel is 'n uitstekende voorbeeld van netheid en luuksheid in 'n omgewing wat besig is om heeltemal te verval. Die restaurant is pragtig en die kos heerlik.

Vrede Hotel se terugvoer

Dankie vir jou resensie Helgaard. Ons sal aanhou probeer om die hoë standaard in plek te hou. Groete Anastasia, Vrede Hotel

Vrede Hotel
Thomas L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas L

Netjies skoon en bekostigbaar.

Aaangenaam verras deur die netheid asook die vele plekkies waar mens kan sit en ontspan. Kos was goed, parkering veilig en die kamer aangenaam.

Vrede Hotel se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Thomas, en ons hoop om julle weer binnekort te kan akkommodeer.
Groete Anastasia,
Vrede Hotel

Vrede Hotel
Anna-bè C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anna-bè C

Aangenaam.

Van buite lyk die hotel soos die res van Vrede se hoofstraat wat nie 'n mooi prentjie is nie. Maar binne is dit 'n ander storie. Ouwêreldse sjarme, pynlik netjies en vriendelike personeel. Die kamer ruim en goed toegerus met 'n ekstra groot bed en alles wat kan warm maak vir die Vrystaatse koue. Heerlik die aand in die hotel geëet en die beste lamskerrie gekry, reg Kaap-Maleis! En goeie geselskap van plaaslike inwoners. Ook die ontbyt was 'n treffer! Doen moeite en bly hier oor, dis die geld werd.

Vrede Hotel se terugvoer

Dankie vir jou resensie en aanbeveeling Anna-bè. Ons is so bly dat ons hotel met al sy geskiedenis nogsteeds so waardeer word. Ons sien uit om julle weer te kan akkommodeer. Groete, Anastasia, Vrede Hotel.

Vrede Hotel
Alouette P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Alouette P

Teleurstellend.

Die water was afgesny toe Ons 10 in die aand terugkom van kuier by vriende. Kon nie eens tande borsel nie. Ontvangs het nie sleutel, kombuis of kroeg vir ekstra water en het later 6 glase water kamer toe gebring. Ontbyttyd was almal besig en ons het geen diens gekry. Het gery sonder om koffie te drink of te eet.

Vrede Hotel se terugvoer

Beste Alouette,

Dankie vir u terugvoer en komentaar. Die munisipaliteit sny ongelukkig, sonder waarskuwing, die water af na die hele dorp van tyd tot tyd - hulle noem dit "water shedding"- omdat ons damme in die area so laag is. Ons het watertenks met 'n drukpomp laat installeer vir sulke tye maar ongelukkig as die water afgesit word in die aand na die hotel sluit is hulle nie aangesit nie. Bestuur sal werk maak daarvan sodat ons ons diens kan verbeter en hopenlike sal u volgende ervaaring by die Vrede Hotel meer positief wees.

Groete,
Anastasia, Vrede Hotel

Vrede Hotel
Jolanda L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda L

Vriendelik, skoon en netjies.

Vriendelike ontvangs, pragtige kamers. Uitstekende ontbyt. Personeel doen ekstra moeite.

Elsabe S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe S

Fantasties. Beslis waarde vir geld.

1978 Matriek klas het heerlik gekuier. Anastasia het werklik die ekstra myl geloop om ons tuis en welkom te laat voel.

Vrede Hotel se terugvoer

Beste Elsabe,

Baie dankie vir die resensie. Ons het almal die naweek baie geniet!

Hoop om julle gou weer te sien.

Vriendelike groete,
Anastasia
Vrede Hotel

Vrede Hotel
Louis S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis S

Netjiese, bekostigbare verblyf.

Baie mooi hotel. Vriendelike en gasvrye ontvangs. Netjiese en skoon kamers.

Vrede Hotel se terugvoer

Beste Louis,

Baie dankie vir die mooi resensie en komplimente. Ons hoop om u spoedig weer te kan akkommodeer.

Vriendelike groete,
Die Vrede Hotel Span

Vrede Hotel
Chrissie S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chrissie S

Luuks en heerlike kos.

Dit is 'n vreeslike mooi hotel en hul diens was puik. Al is die ligging in die dorp, was dit nie vir ons steurend nie.

Virginie D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Virginie D

Nice place to stay!

Very good surprise in this small town! Good quality for money and delicious restaurant!

Annemie F - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie F

Dit is 'n baie goeie hotel, net ver. Kan dit baie beslis aanbeveel. Die personeel baie professioneel en behulpsaam. Kamerdiens uitstekend.

Baie dankie vir 'n ongelooflike naweek, was daar tuis vir 'n troue. Die onthaal was ook in die hotel. Kos uitstekend.

Vrede Hotel se terugvoer

Baie dankie Annemie.

Vrede Hotel
Tesca S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tesca S

Baie netjiese plek en het baie lekker daar gebly, sal definitief weer daar oorslaap.

Lekker gebly. Kos was uitstekend en kamers is goed ingerig en netjies.

Renate K - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate K

Verblydend.

Dit was weliswaar 'n verrassing om te sien dat daar nog sulke netjiese blyplekke op die platteland is. Ons was aangenaam verras met die netheid en die vriendelike staflede.

Ajee V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ajee V

Ons verwagtinge oortref en vreeslik vriendelik.

Skoon en netjies. Kos was puik en diens rerig nice! Sal weer kom kuier!

Sam O - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam O

'n Stukkie stad in die middel van die platteland!

Ek was skepties oor die foto's op internet: "'n Dorp hotel kan nie so lyk nie. Dis vals reklame". Maar ek het op my neus gekyk! Die foto's is die waarheid! Die hotel lyk presies so! Dis 'n pragtige hotel in die hartjie van Vrede, maklik toeganklik met veilige parkering. Die diens was vriendelik en die ontbyt smaaklik. Komplimente aan die eienaar(s) en personnel.

Vrede Hotel se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Liezel. Die personnel, bestuur en eienaars sien uit om u weer te verwelkom in die toekoms.

Vrede Hotel
Elise H - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise H

Heerlik gebly in die pragtige Vrede Hotel.

Die hotel is pragtig met baie mooi meubels en matte. Ons kamer was luuks. Die hotel bied ook veilige parkering vir ons voertuig. Die hotel se restaurant is indrukwekkend. Ontbyt was ook baie goed. Ons sal Vrede Hotel met vrymoedigheid aanbeveel.

Vrede Hotel se terugvoer

Beste Elise,
Baie dankie vir U terugvoer en "review".
Ons sien uit om U in die toekoms weer to akkommodeer.

Vrede Hotel
Anrie V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anrie V

Smaakvol en baie gemaklik.

Dit was ons tweede keer wat ons by Vrede Hotel oorgeslaap het. Dit is 'n pragtige hotel met pragtige kamers wat goed toegerus is. Die Restaurant se kos is ook heerlik en baie billik. Ek was wel teleurgesteld dat ons slegs 2 kussings op ons bed gehad het ten spyte van die feit dat ons die 'Deluxe'-kamer bespreek het teen R1200 per nag. Daar was ook geen handdoek vir ons baba in die kamer nie. Die vorige keer is daar selfs vir ons baba ekstra kussings, komberse en 'n handdoek reggesit. Ons algehele ervaring was egter baie goed. Dankie.

Danie W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie W

Aangename verrassing.

Met Vrede-dorp wat baie sleg agteruitgaan staan die hotel voorwaarlik uit. Staf was vriendelik en behulpsaam en was veral beïndruk met die netheid van die plek.

Vrede Hotel se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Danie.
Ons hoop om u spoedig weer te kan akkommodeer.
Groete
Die Vrede Hotel span.

Vrede Hotel
Janiece B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Janiece B

Dis was baie lekker om daar te slaap en ons het goed gerus!

Ons was baie tevrede met die akkommodasie. Die Hotel is baie netjies en die kamers is skoon en modern. Die hotel staan dadelik uit in die vervalle dorp. Diens is baie goed. Parkering is veilig.

Vrede Hotel se terugvoer

Baie dankie Janiece.
Ons sien uit om U weer te akkommodeer.

Vrede Hotel
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 53, Vrede, 9835, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ1ODYwOTI0LWI3NmQtNDZhZS1hMjI0LTVlNjUyMmY0N2Q2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 53 Kerk Street Vrede 9835 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.427618613265 29.161279499531

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang