Vrede Luxury Tented Camp
Kry 25% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R511, Hartebeesfontein Plaas 445 Deel 199, Brits, 0240, Noordwes
-
Vanaf
R1 200R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Vrede Luxury Tented Camp bied lieflike selfsorgverblyf op die eienaar se plaas, sowat 10 km buite Brits. Dit is ideaal vir gaste wat 'n toevlugsoord in die natuur soek.
Verblyf word in 2 glanskamptente met privaat ingange, gemaklike beddens, linne, handdoeke, privaat badkamers, lugversorging, sitareas, kombuisies en braaigeriewe gebied. WiFi is beskikbaar.
Die tente het sonkrag en ondervloerse verhitting. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste kan 'n verskeidenheid voëllewe op die perseel geniet en plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is ook naby.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Joan Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 38
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- R511, Hartebeesfontein Plaas 445 Deel 199, Brits, 0240, Noordwes
- Gaste dink Vrede Luxury Tented Camp het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R511, Hartebeesfontein Plaas 445 Deel 199, Brits, 0240, Noordwes