Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vrede Selfcatering

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ty B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Awesome! Honestly, such a welcoming place. Felt at home from the moment William welcomed us. By far the friendliest face I have seen in a while.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniella Z
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Spectacular apartments. Very well appointed rooms. The accommodation is top class. The apartments are very well appointed and they have all the amenities that one needs and more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie goeie waarde vir geld. Lieflike ligging. Rustig en vreedsaam, naby genoeg aan dorp en restaurante. Heerlike staproetes in die sekuriteitslandgoed. Linne en alle toestelle is van goeie kwaliteit. Mineraalwater was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Excellent and most satisfying. The accommodation is first class. Everything appears to be new and in good condition. I have no criticism of my visit. My only discomfort was with the duvet on the very nice king size bed. The duvet is winter quality and was much too hot for me to use. Fortunately, there is a bedspread/cover that I was able to use instead of the duvet. I was alone, and had my wife been with me (she was unfortunately unwell and did not accompany me), I think we would have had some discomfort using the duvet. Just too hot. If I were to use the facility again, I would want a thinner duvet or blanket/bedspread/whatever. Apart from that, my short stay was excellent. I have said below that WiFi was not used. I asked for and was given the WiFi password Vrede123! but was unsuccessful trying to join WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aqeela B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Just want to take a moment to say we are in awe of this beautiful scenery. Just want to take a moment to say we are in awe of this beautiful scenery, friendliness and hospitality. You are an absolutely beautiful soul and we pray that your business grows from strength to strength. Would highly recommend this place to anyone looking for a peaceful getaway. Much love.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Craig
Vrede Selfcatering
Thank you so much for the kind feedback. We really do value our guests' business and your comments. Hope we are given a chance to host you again soon.

Hendre J
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Baie dankie vir aangename, netjiese verblyf. Baie gasvry ontvang! Heerlike kuier gewees, hoewel net vir oornag, maar aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Craig
Vrede Selfcatering
Hi Hendre, baie dankie vir die terugvoer wat jy vir ons gegee. Dit word opreg waardeer. Groete, Craig

Johan E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Mooiste uitsig vanaf die stoep, pragtige kamer met al die luukses wat daar kan wees. 5 ster op sy beste, alles en meer wat nodig is vir 'n baie gemaklike oorbly. Sal vir seker weer van die eenheid gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Netjies en skoon akkommodasie. Pragtige plek, netjies en skoon en baie goed toegerus. Pragtige uitsig met veilige parkering. Welkome ontvangs deur William. Sal vir seker weer gebruik maak van Vrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandelna D
1 nag
5.0
Jun 2024

Ek en my dogter het een nag oorgebly en ek wens ek kon dit 'n week lank gedoen het. Baie lekker en mooi natuur, baie rustig. Die mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Uit die boonste rakke! 5 ster weelde. Ons was beslis bederf met die pragtige plekkie. Rustig, netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Craig Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Granite-laan 62, Boskloof Landgoed, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc47927b4a3a1bb0256cd773f86bb35efb493a24eb38f7ea9fdbadbf865d21f066ac235571d186fe3aade4028c16ae66460ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 62 Granite Avenue Boskloof Estate 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.092933751382 18.878428473934

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang