Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vrede Selfcatering

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 9 Sep 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Granite-laan 62, Boskloof Landgoed, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 199 R1 079 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Vrede Selfcatering is op die Boskloof Ekolandgoed in Somerset-Wes en bied 'n panoramiese uitsig oor die Indiese Oseaan in die verte en op die omliggende berge.

Verblyf word in 3 smaakvol versierde eenhede aangebied. Elke eenheid is in warm kleure versier en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die verblyf het sonkrag wat krag aan die TV, WiFi en ligte voorsien.

Elke eenheid het 'n kombuis of kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien in elke eenheid. Gratis WiFi is beskikbaar in die eenhede.

Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe op die perseel en hulle kan op die sonterras ontspan en die uitsig oor die pragtige tuin en fynbos geniet.

Vergelegen Wynlandgoed en Strand se strand is 15 minute se ry vanaf die verblyf en gaste het toegang tot 'n verskeidenheid restaurante in die omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Hendre J
Saam met vriende
5.0
Baie dankie vir aangename, netjiese verblyf. Baie gasvry ontvang! Heerlike kuier gewees, hoewel net vir oornag, maar aan te beveel.
Aug 2024
Johan E
Saam met lewensmaat
5.0
Mooiste uitsig vanaf die stoep, pragtige kamer met al die luukses wat daar kan wees. 5 ster op sy beste, alles en meer wat nodig is vir 'n baie gemakl...
Sien meer
Jun 2024
Ria D
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en skoon akkommodasie. Pragtige plek, netjies en skoon en baie goed toegerus. Pragtige uitsig met veilige parkering. Welkome ontvangs deur Wil...
Sien meer
Jun 2024
Sandelna D
5.0
Ek en my dogter het een nag oorgebly en ek wens ek kon dit 'n week lank gedoen het. Baie lekker en mooi natuur, baie rustig. Die mooiste uitsig.
Jun 2024
Elize W
Saam met lewensmaat
5.0
Uit die boonste rakke! 5 ster weelde. Ons was beslis bederf met die pragtige plekkie. Rustig, netjies en veilig.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Craig Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Granite-laan 62, Boskloof Landgoed, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vrede Selfcatering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 199
R1 199 R1 079
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 199
R1 199 R1 079
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Granite-laan 62, Boskloof Landgoed, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a11d4a796050af54df1f4b930b0a892346732adb5435965960e3f88c491974661c8e3641c61e72f957ee4d863589f38b547?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 199 nouVanaf R1 079 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 62 Granite Avenue Boskloof Estate 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.092933751382 18.878428473934

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang