Vredehoek Guest Farm
Beskrywing
Sauvignon Blanc bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed vir kinders onder 12 jaar oud. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Lugversorging is in die slaapkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oondjie met 'n tweeplaatstoof, broodrooster, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-eet-en -leefarea sluit 'n TV met OpenView en 'n kaggel in. Buite is daar 'n lieflike, sonnige stoep met 'n tafel en 4 stoele, braaigeriewe en parkeerplek. Die verblyf bied beperkte vuurmaakhout en vuuraanstekers. Verskeie pendeldienste is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die pad voor hul aankoms, aangesien die toestand kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ruby Cabernet is 'n semi-losstaande chalet met slaapplek vir 2 gaste, 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n oondjie met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n kaggel en die eenheid het ook buitebraaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die pad voor hul aankoms, aangesien die toestand kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Forelle Loft het slaapplek vir 2 gaste, 'n slaapkamer en badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n oondjie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, breekware en eetgerei toegerus. Die eenheid het ook buitebraaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die pad voor hul aankoms, aangesien die toestand kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Royal Beaut bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die laaste slaapkamer het 'n dubbelslaapbank. Die badkamers het óf 'n bad óf 'n stort, asook 'n toilet en 'n wasbak. Die oopplan-kombuis is met 'n mikrogolf, broodrooster yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n kaggel in die middel van die eet- en sitarea. Ander geriewe sluit 'n haardroër, lugversorging, waaiers, verwarmers en 'n buite-sitarea met braaigeriewe in. Pendeldienste is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die pad voor hul aankoms, aangesien die toestand kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Royal Gala bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n area wat 'n Ghia-koningingrootte-slaapbank het. Die badkamers het óf 'n bad óf 'n stort, asook 'n toilet en 'n wasbak. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n kaggel in die middel van die eet- en sitarea. Ander geriewe sluit 'n haardroër, lugversorging, waaiers, verwarmers en 'n buite-sitarea met braaigeriewe in. Pendeldienste is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die pad voor hul aankoms, aangesien die toestand kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Yellow Cling Farm House bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 6 slaapkamers en 3 badkamers. Vier slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die 2 badkamers het elk 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die ekstra badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Dié eenheid het 'n groot tuin en ruimte vir kinders om te speel. Daar is 'n stoep, boma en 'n pragtige dam-, berg- en vallei-uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die pad voor hul aankoms, aangesien die toestand kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vredehoek Guest Farm, Breederivier, 6858, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang