Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vredehoek Guest Farm

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Sumarie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Netjies en mooi uitsig. Ons het heerlik in die Sauvignon Eenheid gebly. Alles is mooi skoon, netjies en het die mooiste uitsig. Dit is baie veilig, daar is staproetes en die diens was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vredehoek
Vredehoek Guest Farm
Sumarie, baie dankie vir die mooi resensie. Bly jul kon ons stukkie hemel waardeer.

Retha K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Vredehoek is die absolute gepaste naam! Ons het heerlik gebly. Die omgewing met die berge en wingerde is asemrowend mooi! Dit was die ideale omgewing om tot rus te kom. Daar is ook genoeg aktiwiteite om jou besig te hou indien jy dit verkies. Die plekkie waar ons gebly het was volledig toegerus met alles waaraan jy kon dink: plunger, skerp messe, hakkies vir vadoeke en handdoeke, muurproppe en 2 ketels (in geval van beurtkrag). Ons is ook bederf met appels en paaseiers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vredehoek
Vredehoek Guest Farm
Hallo Retha, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Bly julle het ons stukkie hemel kom waardeer.

Susanne Z
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Simply perfect. Vredehoek Guest Farm is a beautiful place to stay. The house offers you everything for a wonderful stay; highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vredehoek
Vredehoek Guest Farm
Hi Susanne, I'm glad you enjoyed your stay with us and thank you for the excellent review. I hope to see you again.

Freddie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Letterlik en figuurlik 'n hoogtepunt in ons gasteplaas ondervindinge. Vinnige en effektiewe bespreking. Warm gasvryheid en baie handige inligting oor die plek. Die.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vredehoek
Vredehoek Guest Farm
Hallo Freddie, bly jy kon ons stukkie hemel ook waardeur.

Hannes V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lekker rustige kuier tussen die berge. Ons het 'n plek naby Aldene's Flowers gesoek en baie meer gekry as wat ons verwag het. Vredehoek het 360% berguitsig, tussen fynbos, wingerde en boorde. Dit is eenvoudig pragtig. Die huis is baie ruim en het absoluut alles wat jy moontlik kan benodig. Lekker stil ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vredehoek
Vredehoek Guest Farm
Hallo Hannes, baie bly jy kon ons stukkie hemel waardeer.

Suzanne G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Rustige, stil wegbreek in baie netjiese akkommodasie met uitsig en sneeu bederf. Verblyf was heerlik, met genoeg hout vir kaggelmaak in die koue reënweer. Uitsig met wingerde, dam en sneeubedekte berge was prentjiemooi. Baie rustig, netjies en skoon met super akkommoderende gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vredehoek
Vredehoek Guest Farm
Hallo Suzanne, baie dankie vir jou mooi resensie. Hoop julle kom kuier gou weer in die somermaande!

Elaine A
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2024

Beautiful relaxing place. Beautiful, peaceful place to relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Vredehoek
Vredehoek Guest Farm
Hi Elaine, I'm glad you enjoyed your stay with us. I hope to see you again.

Trudie H
Kort verblyf
4.8
Mei 2024

LekkePlaas. Pragtige omgewing en regte 'plaasgevoel'. Stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Vredehoek
Vredehoek Guest Farm
Hi Trudie, ons is bly jy het jou kuier by ons geniet.

Marius S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Siellerus! Ons het heerlik gekuier! Die loft was baie ruim met al die basiese benodighede daar. Die stilte is wonderlik en die uitsig is asemrowend!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christian W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Peaceful and serene for unwinding. Really good stay, clean and organised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Vredehoek
Vredehoek Guest Farm
Hello Christian, I'm glad you enjoyed your stay. I hope to see you back soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Vredehoek Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 53

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vredehoek Guest Farm, Breederivier, 6858, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6aed04cc2f8b7cf01871170d23cfddb4758a16e65d6a74b542c8f0a03177766a67320bbd1008aedb13531d180260d7e84bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 Vredehoek Guest Farm Breede River 6858 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.497970925106 19.276513159275

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang