Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vredelus Plaas Verblyf

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Alsje Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 84 resensies vir Vredelus Plaas Verblyf
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Sakkie S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie S

Hier is nou spasie vir 'n mens se siel om die plaaslewe te ervaar.

Die woonstel is baie netjies ingerig op die stoep van die ou groot plaashuis en is so toegerus om te pas by die styl van die plaaswoning. Die plek is feitlik teen die dorp met 'n kort stukkie grondpad. Rustige plaasatmosfeer en as jy die natuur wil geniet, sal die oulikste Bouvier plaashond jou vat vir 'n stappie verder die plaas in. Die deur na die ingang van die kamer kort net bietjie aandag, want hy kan nie toesluit van binne af nie. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Vredelus Plaas Verblyf se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Daar is darem 'n veiligheidshek wat kan sluit, so gaste moet nie bekommerd wees dat hulle glad nie sal kan sluit nie. Ons sal 'n nuwe slot aan die houtdeur sit.

Vredelus Plaas Verblyf
Andrew D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew D

Ideaal vir ons doeleindes.

Baie lekker gebly. Stil en rustig. Gerieflik.

Danie R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie R

Rustige nag op 'n stil plaas.

Het heerlik geslaap. Ons het egter laat gearriveer en die eienaars was met verlof. Alhoewel het familie vir ons gereël om die sleutels te kry.

Walter G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter G

Thoroughly enjoyed our stay.

Ideal overnight stop for us. An added bonus was that it is a working farm, something which we had not experienced in a long time.

Louis V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Verblyf op Vredelus is hoogs aanbeveel.

Ons het ons verblyf op Vredelus terdeë geniet. Die kamer is pragtig opgeknap - 'n kombinasie van weleer en modern. Ons gasheer en gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Verblyf op Vredelus is hoogs aanbeveel.

Rensche D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rensche D

Rustig. Stil. Skoon.

Baie stil en mens voel die rustigheid van die plaas. Die skape se kraal is oorkant die verblyf en hulle is saggies besig, wat 'n mooi atmosfeer skep.

Deon R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon R

Ongelooflik lekker.

Sal vir seker weer hier kom slaap.

Lesley I - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lesley I

Convenient, clean, quiet.

It is easily accessed, clean and quiet. Has all that is needed. Convenient and well-priced.

Lesley I - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley I

Comfortable, easily located, perfect for overnight.

Ideal for overnight. Lovely room with a green garden and great birding. Access to the pool was a bonus.

Thersia C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thersia C

Netjiese, skoon verblyf; alles nodig vir selfsorg. Meer warmte sou gaaf wees.

Vredelus kan aanbeveel word vir 'n somerkuier. Die pragtige ou huis is maar koud; geen verwarming beskikbaar nie.

Vredelus Plaas Verblyf se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Ons sal voortaan 'n verwarmer in die eenheid hê.

Vredelus Plaas Verblyf
Lesley I - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lesley I

Clean, comfortable, convenient, cost effective.

Comfortable, convenient, easily accessible, quiet, with everything one needs for a short stay!

Lesley I - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lesley I

Cost-effective, convenient, comfortable.

I would recommend this accommodation - convenient, cost-effective, comfortable.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Mari P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari P

Rustige plaasatmosfeer.

Heerlike plaasatmosfeer, skoon en netjies, gerieflik geleë.

Neville D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neville D

Alshje is very friendly and the farm is beautiful.

The cottage is very well equiped and an excellent place to stay.

Vredelus Plaas Verblyf se terugvoer

Thank you for the positive feedback. We really appreciate.

Vredelus Plaas Verblyf
Daleen M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen M

Lekker en vriendelik.

Woonplek is mooi en gemaklik. Vriendelik en sal beslis weer bespreek.

Vredelus Plaas Verblyf se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Kom gerus weer.

Vredelus Plaas Verblyf
Adele M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele M

Oornag verblyf op skaapplaas.

Ons het baie lekker gebly op Vredelus. Dit is teenaan die dorp geleë, maar dit voel of jy op die plaas is. Die eenheid was ruim en goed toegerus en eienaars baie vriendelik. Sal weer daar bly.

Erica B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica B

Die rustigheid vanself.

Heerlik gewees om op stoep te sit met koppie koffie. Baie netjies en goed versorgde tuin. Was heerlik.

Domonic F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Domonic F

Pragtige plek om te rus.

Dit was wonderlik om hier te bly. Die dorp en die plaas was wonderlik. Baie dankie vir julle gasvryheid.

Isabel L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel L

Pragtige natuurskoon en uitstekende verblyf.

Ons het heerlik gekuier by Vredelus. Die rustigheid en natuurskoon is net wat jy nodig het na 'n lang dag op die pad en om in 'n rustige stemming te kom vir jou vakansie wat voorlê. Alles was netjies en ons het heerlik gebraai onder die sterrehemel. Ons sal vir seker weer by Vredelus oorbly.

Riana D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana D

Heerlike plaasatmosfeer.

Was heerlik rustig en mooi omgewing. Sal weer in Vredelus Plaas Verblyf oorslaap.

Marita S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marita S

Baie rustig.

Goed ingerig vir langer verblyf. Netjies en skoon. Kan dorp toe stap. Gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig. Daar is geen TV maar wel Wi-Fi. Het heerlik gebly.

Alan E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alan E

Perfect farm style accommodation at reasonable price.

Comfortable, pleasant farm style. Exactly what I was looking for.

Trudie G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie G

Egte plaasgasvryheid. Heerlike, gemaklike kuier en gerieflike oornagplek.

Ons het baie lekker hier oornag. Die atmosfeer is rustig met die ooie en klein lammertjies en ook al die klein volstruisies met hulle koddige draffies sommer hier naby jou. Sal beslis weer hier aandoen en kan Vredelus baie hoog aanbeveel.

Elma V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma V

'n Ware plaaservaring.

'n Ruim gemaklike verblyf met veilige parkering. Ons is baie gasvry ontvang, ons het baie tuis gevoel.

Charlotte W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte W

Plaaslewe op die rantjie van De Rust.

Beste van beide wêrelde, stilte en vrede van plaaslewe en dan die dorp stapafstand vir heerlike koffie drink en eet.

Johanna D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna D

Rustige, gerieflike verblyf.

Pragtige plaas net buite dorp. Kamer netjies en gerieflik. Ons het dit geniet om na al die lammers te kyk.

Talita M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita M

Gerieflike verblyf in 'n rustige omgewing.

Vredelus Plaas Verblyf is die ideale oorslaapplek. Die rustigheid en die pragtige berge wat dit omring, maak al klaar die verblyf die moeite werd. Dit is baie gerieflik geleë, naby genoeg aan die dorp, maar dit skep nog steeds 'n lekker plaasatmosfeer. Die kamer was goed toegerus en die gasvrou was baie akkommoderend. Ek kan Vredelus aanbeveel en sal graag in die toekoms weer van die akkommodasie gebruik wil maak.

Carol T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol T

Beautiful. It's on our bucket list for the next trip.

Host Alsjae was so welcoming and told us interesting facts about the farm. Loved the fact that we had a flock of sheep close by for the night! Enjoyed an evening stroll with the ostriches keeping pace on their side of the fence. It is magic and a place to stay for more than 1 night. Thank you!

Danie J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie J

Aangename, ruim gastekamer.

Ons is vriendelik ontvang en was dadelik tuis. Die gastekamer was ruim en daar was oorgenoeg plek om bagasie neer te sit, iets wat skaars is in gastegeriewe. Die plek was skoon en netjies, ook voorsien van alles wat mens nodig het. Die probleem met die stort se watervloei het dadelik aandag geniet. Ons het lekker gebly en sal dit aanbeveel.

Leendert B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leendert B

Fijn verblijf.

Vriendelijk ontvangen,ruim verblijf en heel gastvrij.

Carien J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carien J

Heerlike kuier in 'n pragtige dorp.

Heerlike verblyf, naby dorp en skoon.

Gerrit D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit D

Heerlike plaasatmosfeer met die skape rondom jou.

Jy voel "plaas", nog die ronde handvatsel om deur oop te maak en "squeak" van die deur. Was vir my besonders. Houtvloer wat kraak en hoë plafon. Groot badkamer. Heerlik ruim met alles wat nodig is. Kon heerlik op plaas stap en die wonderlike skepping van God inneem en bewonder. Berge is asemrowend mooi. Meiringspoort het ons sprakeloos gehad. Ongelukkig was wandelpad na die waterval gesluit.

Jayne E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jayne E

Nice overnight stop.

Beautiful house right on edge of town (central) on a farm. Comfy bed. I was unlucky in that I was there for 13 hours, 9 of which were loadshedding so I didn't get chance to heat my food for supper as was plan or make coffee in morning or for flasks for trip. Maybe long term plan might be a gas ring. Would love to come back some time.

Vredelus Plaas Verblyf se terugvoer

Thank you for your feedback. We used it to improve our units. All units are now equipped with rechargable bulbs, mini gas stoves and extra battery operated lights.

Vredelus Plaas Verblyf
Dolores R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dolores R

We loved seeing and taking photos of all the Angora goats plus Dolla the friendly dog.

We have only a few times stayed on a working farm, but find it very interesting and enjoyable. The only little problem I would like to mention is that I thought the R700.00 a bit steep as we also stayed in a 4 star establishment in Oudtshoorn for only R600.00 just a few days later.

Vredelus Plaas Verblyf se terugvoer

Thank you for your feedback. We value your opinion. When you book through this site we have to charge a bit extra due to Lekeslaap's commission. We also give you a different experience than accommodation in Oudtshoorn since it is on a beautiful farm. If you compare us with other similar accommodations in de Rust we are still charging less than most others.

Vredelus Plaas Verblyf
Ilse H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse H

Baie lekker in die koelte van die huis, met swembad, in die hitte afgekoel.

Baie vriendelike ontvangs met goeie kommunikasie rakende tye en adres. Kamer vir twee ruim met eie badkamer en mooi ingerig. Al die nodige beskikbaar vir oornagverblyf vir 2. Dankie - ons kom weer!

Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Jopie P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jopie P

Baie gemaklik.

Die plaas is vreeslik mooi en goed geleë.

Bjefke B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bjefke B

Lovely stay on a beautiful farm.

We enjoyed our night in the beautiful town of De Rust, surrounded by sheep and stunning mountains.

Johan M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Wonderlike plaasomgewing met 'n rustige, groen tuin.

Net die plek vir afskakel. Hier kan jy in gerief weer mens word na 'n lang reis.

Thelma B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma B

Verfrissend weg van die stadslewe.

Gasvry, rustig en baie netjies.

Brenda H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda H

Convenient, homely, comfortable.

Great stop overfrom Cape to Bloem and Meirings Pass was fantastic.

Etienne B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne B

Great location and hospitality.

The host Alsje made me feel very welcome right from reception and provided firewood as requested with everything taken care of. The farm is a great location and brought back memories of holidays and visits to farms in my youth. Great stay and will certainly visit again.

Ilzé D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilzé D

Neat and clean.

We thoroughly enjoyed our stay. We stayed for two nights and were welcomed personally by our friendly host. Cleaning services were offered on the first morning and when we returned after lunch our braai wood was already stacked in the braaier ready to be lit. Loved the 5 minute walk to De Rust. Will definitely stay again.

Vredelus Plaas Verblyf se terugvoer

Thank you for the positive review!

Vredelus Plaas Verblyf
Jan T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan T

Veilig bekostigbare pragtig plaas.

Veilige plaas naby De Rust waar jy die plaaslewe kan ervaar. Vriendelike hulpvaardige mense.

Carel F - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel F

Gawe, vriendelike en behulpsame mense. Lekker plaasatmosfeer. Skape so 50 meter van stoep af.

Ek is hartlik ontvang deur Elsje. My kamer was reeds gereed en netjies. Sy het die vis wat ek saamgeneem het vir my in hulle vrieskas gesit. Ek wou 5 uur die oggend vertrek en sy het die vis vir my gebring. Die plaasatmosfeer het my laat terugdink aan my boerdery.

Ronel L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel L

Rustige plaasverblyf.

Ons het baie lekker gebly. die stilte en rustigheid van die plaas was hemels.

Lizelle H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle H

Wonderlike rustigheid.

Pragtige woonstel, rustige area.

Rigardt P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rigardt P

Heerlik stil, pragtige berguitsigte. Op die plaas maar jy stap maklik dorp toe.

Ons het baie lekker gebly. Eenheid is by die swembad. Baie lekker stil met plaasatmosfeer.

Andre V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V

Lekker plaas-ervaring.

Lekker plaas-atmosfeer en gasvryheid.

Luther N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Luther N

Lieflike plaas-atmosfeer

Die plaas-atmosfeer is rustig, ons het baie lekker geslaap in die stoepkamer wat goed toegerus is. Die plaas is stapafstand van die dorp af. Omrede die winkeltjies en aktiwiteite op die dorpie vroeg al toemaak sou 'n TV welkom gewees het, veral op 'n reënerige aand.

Wanita C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wanita C

Lekker plaasatmosfeer.

Dit was lekker om so naby aan die plaaslewe te wees. Dit sal gaaf wees as daar spuitgoed vir die vlieë en muskiete is.

Vredelus Plaas Verblyf se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Ons sal spuitgoed in die eenheid sit.

Vredelus Plaas Verblyf
Elzabeth V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elzabeth V

Lekker oorslaapplek, skoon en gerieflik!

Die skape en klein volstruise was besonders!

Willie B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie B

Lieflike plaaskuier in die Karoo!

Heerlike verblyf. Bekostigbaar. Atmosfeer ongelooflik lekker. Voorstelle: 1. Teepotjie 2. Iets vir die vlieë en muskiete Verder, 10/10. Baie dankie!

Eugénie B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugénie B

Baie Vreedsaam.

Die ligging is pragtig en die eenheid was mooi skoon met lieflike beddegoed.

Francois C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois C

Lekker rustig!

Baie netjies, vriendelike mense!

Deon M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon M

Lekker rustige plaas-atmosfeer.

Lekker gebly, dankie.

Estie M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie M

Lekker plaasatmosfeer.

Heerlik oornag in die rustige plaasatmosfeer.

Brenda E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda E

Delightful.

We had a very friendly welcome. Such a peaceful location on the farm with sheep and ostriches just outside.

Erika D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika D

Lovely farm atmosphere, the place was neat and clean.

It is a lovely restored old house in a peaceful farm setting right next to the village.

Mary R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary R

Friendly welcome. Comfortable. Beautiful surroundings. Easy access for touring the area.

Being city dwellers it was a treat being on a working farm and observing the activities, especially the sheep! Walking distance to the quaint village of De Rust with its interesting main street and good eating places an advantage.

Neil D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil D

Easy to find. Very conveniently situated. Friendly hosts.

An ideal stop-over point from the Cape to Pretoria if one is planning 2 stops en route. Comfortable, affordable and so close, walking distance, to De Rust village but still "away from it all". All we needed was available. Thanks Alsje.

Elna V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elna V

Dit was aangenaam!

Ruim en gerieflik. Was maklik om te kry en heel rustige omgewing op die plaas. Sou net aanbeveel dat daar haardroër ook moet wees en dalk spuitgoed vir die vlieë (totaal en al te verstane, want dis werkende plaas!).

Vredelus Plaas Verblyf se terugvoer

Dankie vir die aanbevelings! Daar is 'n blikkie doom in kombuis op die rak bo die wasbak gewees. Ek sal 'n haardroër aanskaf.

Vredelus Plaas Verblyf
Fanus H - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Fanus H

Oulike plekkie, netjies, baie rustig tussen die plaasdiere.

Sou graag wynglase en 'n kombuis skêr byvoeg by kombuis toebehore. Verder geen klagtes.

Lizandri B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizandri B

Dit is 'n pragtige plaas met die wonderlikste mense!

Ons het dadelik tuis gevoel, het baie geleer van volstruise en skape en plaas het die mooiste uitsigte! Ontvang deur lieflike mense en het sommer dadelik deel gevoel van hulle gesin! Kinders wil net weer gaan! Pragtige ruim, skoon huisie waarin ons gebly het met alles en nog wat as jy dalk iets nodig het! 10 uit 10 vir Vredelus Plaas Verblyf! Tot weersiens!

Hennie D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D

Uitstekend.

Goeie oornagverblyf. Lekker plaasatmosfeer. Beveel die plekkie aan. Eienaars baie vriendelik.

Gerard T - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard T

Excellent place to overnight.

We really enjoyed the location. The rooms in the old farmhouse are quaint with lots of atmosphere. One of our guests who has extensively travelled in Europe said that it evoked the ambience of Provence in Southern France. We were extremely pleased with the stay. The hosts are friendly and accommodating.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende plek om te oornag.

Ons het die ligging baie geniet. Die kamers in die ou plaashuis is oulik met baie atmosfeer. Een van ons gaste wat baie in Europa gereis het, het gesê dat dit die atmosfeer van Provence in Suid-Frankryk ontlok. Ons was baie tevrede met die verblyf. Die gashere is vriendelik en tegemoetkomend.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Marissa M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa M

Heerlike plaasverblyf.

Alles wat ons nodig gehad het, en die gasvrou was baie tegemoetkomend met uitkloktyd. Ons kon Meiringspoort Bergfiets-rit voltooi en teruggaan gastehuis toe om eers te stort, voordat ons kamer hoef te ontruim. Sal definitief weer daar tuisgaan.

Amanda R - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda R

Rustige verblyf, perfek vir 'n oornagstop.

Huisie is baie netjies en ruim. Baie vriendelike ontvangs deur Elsje. Sal definitief weer daar oornag.

Martie B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie B

Absoluut ongelooflik lekker.

Vredelus Plaas was 'n ongelooflike lekkerste verblyf ooit. Die Plaas geleë net langs die dorp, omring met pragtige natuurskoon. Die Schoemans het ons so laat tuis voel. Die gastehuis en selfsorg-eenheid is baie goed ingerig. Nader aan die natuur kan 'n mens nie wees nie. 'n Unieke geleentheid om kinders aan plaaslewe bloot te stel. 'n Definitief waarde vir geld bestemming.

Vredelus Plaas Verblyf se terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoering. Julle is altyd weer welkom!

Vredelus Plaas Verblyf
Gerrit K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit K

Netjies in plaas-atmosfeer.

Netjiese verblyf. Goeie diens. Plaas grens aan die dorp.

Annelie V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie V

Gerieflike oornagverblyf naby dorp.

Hierdie is niks meer as 'n netjiese oornagverblyf nie. Die huisie het alles wat nodig is en is ruim.

Annette L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annette L

Rustig op die plaas!

Pragtige stoepkamer deel van die ou plaashuis met 'n baie mooi uitsig. Kamer is goed toegerus en het alles wat jy nodig het.

Hans H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hans H

Baie aangenaam en interessant met plaasdiere op die werf.

Vriendelike, effektiewe diens en goeie fasiliteite om De Rust se hitte te verlig.

Daleen B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen B

Baie aangenaam.

Dit was egte plaasatmosfeer - lekker rustig. Gasvrou behulpsaam en vriendelik.

Carina D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina D

'n Opregte rusoord en so so stil.

Dis so plaas. Skape waar jy kyk. Kamers en badkamers skoon. Pragtig.

Vredelus Plaas Verblyf se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, dit word waardeer!

Vredelus Plaas Verblyf
Elizabeth M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M

Beautiful setting that feels like home!

We totally enjoyed our stay! It’s a beautiful home and very comfortable. Will definitely go back. A perfect place to relax and unwind. Friendly and welcoming host!

Vredelus Plaas Verblyf se terugvoer

Thank you, Liz!

Vredelus Plaas Verblyf
Amanda S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Dit was 'n gerieflike oornagstop.

Baie gerieflijk geweest in die woontel eenheid wat ook 'n selfsorg eenheid is. Baie dankie.

Shirley R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley R

Baie rustig op die plaas.

Ons het baie lekker gekuier.

Vredelus Plaas Verblyf se terugvoer

Dankie Shirley. Julle is enige tyd weer welkom.

Vredelus Plaas Verblyf
Veda P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veda P

Baie gasvrye mense op 'n werkende plaas reg by die dorp. Jy kan stap dorp toe om dit te gaan verken. Baie oulik.

Wonderlik! Die gesin is wonderlik! So gasvry en hulle kinders het soveel moeite met ons kinders gedoen, wat dit maklik gemaak het om af te dra en alles reg te kry. Ons gaan gerus weer!

Sonja S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S

Rustig.

Het voldoen aan ons vereistes.

Ulrike K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulrike K

Excellent in all respects.

Was great to stay on a farm so close to town and also see the little lambs!

Vredelus Plaas Verblyf se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, dit word waardeer!

Vredelus Plaas Verblyf
Stoffel V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stoffel V

Heerlike, ontspanne atmosfeer!

Lekker, sal dit enige tyd aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vredelus Plaas, Langs Newstraat, De Rust, 6651, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIZQdVkpLzWzaOKIBeqEke8Z235ltxvwqZ3UXRXzHIjk5Zrt7OB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 84 5 1 5 Farm Vredelus Off New Street 6651 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.490551445127 22.540348470211

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang