Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vredelus

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Adri V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Onvergeetlik en 'n ervaring waarna elke gastehuis sal moet na kyk. Wat 'n ongelooflike ervaring. Skoon en netjies. Estelle is net die beste gasvrou. Ons het baie lekker gebly, en dit het gevoel soos my eie huis. Baie dankie vir die ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Vredelus
Baie dankie vir so 'n wonderlike resensie. Dit was net 'n plesier om julle te kon akkommodeer.

Stephan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker! Estelle is baie aangenaam en hulpvaardig, gretig om te help en ons tevrede te stel. Die kamer en badkamer is skoon en netjies, en het alles wat 'n mens benodig om 'n aandjie oor te bly. Baie dankie vir die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Vredelus
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Waardeer dit. Julle is altyd welkom as julle weer die rigting kom.

Jan E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitstekend. Baie lekker, veilige omgewing, rustige atmosfeer. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Vredelus
Baie dankie. Ons waardeer julle terugvoering. Altyd welkom. Estelle

Johan P
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Sal vir seker weer daar gaan woon. Pragtig, netjies en baie skoon eenheid wat ook baie goed beveilig is. Estelle se besorgheid en vriendelikheid word opreg waardeer. Ek sal Vredelus vir enigeen aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Vredelus
Beste Johan Baie dankie, ek waardeer jou terugvoering. Jy is natuurlik altyd weer welkom. Estelle

Dominique K
1 nag
5.0
Mei 2024

Goeie waarde vir geld. Skoon, netjies! Bly altyd lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Vredelus
Baie dankie Dominique. Dit is altyd lekker om julle te ontvang. Altyd welkom.

Sunnet B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Lekker en cozy. Baie lekker gebly, Tannie het uit haar pad gegaan. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Vredelus
Baie dankie, Sunnet. Dit was so lekker om julle te kon akkomodeer. Estelle

Martinet L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Oornag slaapplek. Verskriklik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Vredelus
Dankie Martinet. Dit was net so lekker om julle hier te kon hê. Julle is altyd welkom. Estelle

Cobus V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Baie goed. Sal dit hoog aanbeveel. Gasvrou baie vriendelik en die eenheid is baie netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan D
1 nag
4.6
Apr 2024

Pleasant. Good. An electric blanket would have been welcomed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Vredelus
Dear Susan, Thank you for your review. There is an electric blanket in the bed. Perhaps you didn't notice. Estelle

Pieter D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Uitstekend. Die verblyf was uitstekend. Die ontvangs en gasvryheid was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Vredelus
Baie dankie Pieter. Kom gerus weer. Altyd welkom. Estelle

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 695
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 695
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikerstraat 12, La Provence, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00312bf58285876cd420a07262593d96d2db00365d79ff6ca1ed8b2c8d56e4e5903da388ebdf51607a3cf5eb09d87e43a2cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag (plek vir 2) 70 5 1 5 12 Duiker Street La Provence 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.251 28.31514

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang