Vredelus
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Estelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 68
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Jan E - Sep 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Vredelus se terugvoer
Baie dankie.
Ons waardeer julle terugvoering. Altyd welkom.
Estelle
Johan P - Sep 2024
Algehele gradering
Sal vir seker weer daar gaan woon.
Vredelus se terugvoer
Beste Johan
Baie dankie, ek waardeer jou terugvoering.
Jy is natuurlik altyd weer welkom.
Estelle
Dominique K - Mei 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Vredelus se terugvoer
Baie dankie Dominique. Dit is altyd lekker om julle te ontvang. Altyd welkom.
Sunnet B - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker en cozy.
Vredelus se terugvoer
Baie dankie, Sunnet. Dit was so lekker om julle te kon akkomodeer. Estelle
Martinet L - Jan 2024
Algehele gradering
Oornag slaapplek.
Vredelus se terugvoer
Dankie Martinet. Dit was net so lekker om julle hier te kon hê. Julle is altyd welkom. Estelle
Cobus V - Jun 2024
Algehele gradering
Baie goed.
Susan D - Apr 2024
Algehele gradering
Pleasant.
Vredelus se terugvoer
Dear Susan,
Thank you for your review. There is an electric blanket in the bed. Perhaps you didn't notice.
Estelle
Christa D - Nov 2023
Algehele gradering
Fantasmagories, wat jy sien is wat jy kry, met die gasvryste gasvrou ooit.
Vredelus se terugvoer
Christa
Dit is so lekker om so 'n resensie te kry. Baie dankie!
Estelle
Pieter D - Nov 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Vredelus se terugvoer
Baie dankie Pieter. Kom gerus weer. Altyd welkom.
Estelle
Elizabeth F - Okt 2023
Algehele gradering
Basies met alles wat nodig is, en baie skoon en netjies. Perfek vir die wat reis vir werk.
Dominique K - Aug 2023
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en ruim! Sal beslis weer daar bespreek!
Pieter U - Jul 2023
Algehele gradering
Besonders aangenaam.
Vredelus se terugvoer
Pieter
Dit is so lekker om sulke positiewe en waarderende terugvoering te kry. Baie dankie.
Julle is natuurlik altyd welkom.
Estelle
Danie Z - Jul 2023
Algehele gradering
Veilig en baie netjies.
Robbie G - Jun 2023
Algehele gradering
Estelle is baie vriendelik, baie hulpvaardig. Ek beveel Vredelus aan.
Elmarie P - Jun 2023
Algehele gradering
Baie netjiese blyplek.
Talita V - Mei 2023
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelike diens.
Gerald S - Apr 2023
Algehele gradering
Excellent guesthouse and very friendly welcome.
Vredelus se terugvoer
Gerald,
We appreciate your positive review. Thank you.
You are always welcome to visit again.
Estelle
Anton C J L - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige plekkie.
Vredelus se terugvoer
Anton en Christelle,
Baie dankie vir so 'n pragtige resensie. Dit was net 'n plesier om julle te ontvang. Julle is natuurlik altyd welkom.
Estelle.
Graham H - Feb 2023
Algehele gradering
Overnight prior to hospitalisation.
Martine B - Feb 2023
Algehele gradering
Lovely stay in beautiful accommodation with lots of attention to detail.
Hyde S - Feb 2023
Algehele gradering
Baie netjies, vriendelike ontvangs.
Celeste V - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Engela K - Nov 2023
Algehele gradering
Beste in Bethlehem.
Heinrich P - Jun 2023
Algehele gradering
Baie netjies en gemaklik!
Johan V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjiese verblyf en waarde vir geld.
Lees meerVredelus se terugvoer
Johan
Baie dankie vir die aanbeveling. Ons sal verseker daaraan aandag gee. Dankie vir julle ondersteuning.
Estelle
Roland G - Jun 2023
Algehele gradering
Everything we asked for.
Carla-mari J - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Corrie V - Nov 2022
Algehele gradering
Very pleasant, comfortable place. Would definitely recommend them to friends.
Elizabeth P - Sep 2022
Algehele gradering
Alles was perfek.
Vredelus se terugvoer
Johan,
Baie dankie vir so 'n pragtige en positiewe resensie. Ek waardeer dit.
Ons sien uit na julle volgende besoek.
Estelle
Cilmie G - Sep 2022
Algehele gradering
Return visit.
Vida-marie S - Sep 2022
Algehele gradering
Netjies, mooi en skoon.
Olivia B - Aug 2022
Algehele gradering
Comfortable and cosy.
Gwennie L - Jul 2022
Algehele gradering
Ontspannend, gemaklik en veilig.
Gert J - Aug 2022
Algehele gradering
Vriendelik! Bitter netjies! Baie gemaklik met genoeg spasie! Kan die plek regtig aanbeveel!
Vredelus se terugvoer
Beste Gert
Baie dankie! Dit was net 'n plesier om jou te ontvang. Altyd welkom.
Estelle
Petro V - Jun 2022
Algehele gradering
Rustigheid.
Vredelus se terugvoer
Petro en Hannes.
Hoe lekker om so 'n resensie te ontvang. Baie dankie. Julle is altyd welkom om weer te kom aanklop.
Estelle
Carien A - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Maroela Media H - Mrt 2022
Algehele gradering
Sien sterre
Vredelus se terugvoer
Elmarie
Baie dankie vir die pragtige terugvoering. Waardeer dit so baie. Julle is altyd welkom.
Estelle
Mark M - Mrt 2022
Algehele gradering
Met my needs.
Lizelle R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon en in 'n still buurt.
Elizabeth P - Feb 2022
Algehele gradering
Sien sterre.
Magda V - Feb 2022
Algehele gradering
Vredelus is smaakvol, netjies en skoon en het aan ons verwagting voldoen.
Talita V - Sep 2022
Algehele gradering
Baie netjiese plek, goeie kommunikasie.
Charl B - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
Pieter D - Mrt 2022
Algehele gradering
Professioneel en gasvry.
Maroela Media H - Mei 2022
Algehele gradering
Vriendelike gasvryheid en aangename, gerieflike verblyf.
Leon B - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlik en stil.
Vredelus se terugvoer
Beste Leon
Jammer oor die lig wat steurend was. Ons het die gordyne vervang met donkerder gordyne wat die lig blok.
Julle is altyd welkom.
Estelle
Dirk G - Okt 2021
Algehele gradering
Net een aand oorgeslaap maar is goed verwelkom en die plekkeie is baie mooi.
Lynda D - Sep 2021
Algehele gradering
An absolutely perfect place to stay.
Vredelus se terugvoer
Thank you so much Lynda.
It was only a pleasure to assist you.
Cilmie G - Sep 2021
Algehele gradering
Perfek!
Vredelus se terugvoer
Baie dankie Bianca
Dit was so lekker om jou te kon ontvang. Altyd welkom.
Estelle
Elize B - Jun 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies.
Vredelus se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering, waardeer dit baie. Julle is so welkom om weer te kom oorbly.
Jakobus M - Mei 2021
Algehele gradering
Good
Tracey N - Apr 2021
Algehele gradering
Beautiful little place for an overnight stay.
Vredelus se terugvoer
Thank you Tracey
You are so welcome to visit again.
Regards
Estelle
Thys P - Apr 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam aan alle vereistes voldoen.
Chané V - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie mooi plekkie.
Soenel N - Mrt 2021
Algehele gradering
Gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik. Voldoende fasiliteite en skoon
Vredelus se terugvoer
Baie dankie Soenel. Dit was 'n plesier om julle te kon ontvang. Altyd welkom.
Katie J - Feb 2021
Algehele gradering
What a wonderful place to stay!
Vredelus se terugvoer
Beste Katie
Dit was so 'n voorreg om julle hier te kon hê. Julle is julle altyd welkom. Laat weet net. Sterkte vir julle op die pad vorentoe.
Estelle
Kim H - Jan 2021
Algehele gradering
Everything we needed and lovely personal touches.
Vredelus se terugvoer
Thank you so much Kim.
We appreciate you lovely review. Always welcome.
Estelle
Andrea V - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Engela H - Des 2020
Algehele gradering
Perfect!
Vredelus se terugvoer
Beste Engela
Dit was so lekker om gaste van 'n vorige tuisdorp te kon akkommodeer. Alle voorspoed vorentoe en altyd welkom.
Estelle
Hjj Y - Des 2020
Algehele gradering
Baie mooi kamer en badkamer. Goed geleë en vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Uitstekend.
Vredelus se terugvoer
Beste Johan en Helen,
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Julle is altyd welkom.
Estelle
Nico V - Des 2020
Algehele gradering
Ons het 'n heerlike nagrus geniet.
Vredelus se terugvoer
Baie dankie Nico
Julle is altyd welkom.
Estelle
Kathy K - Nov 2020
Algehele gradering
Superb overnight stop, with amazing attention to detail - highly recommended.
Vredelus se terugvoer
Kathy,
Thank you so much. It was such a pleasure to have you here.
Regards
Estelle
Gys K - Okt 2020
Algehele gradering
Werklik 5-ster verblyf. Hoogs aanbeveel!
Vredelus se terugvoer
Beste Gys
Dankie vir julle terugvoering en positiewe aanbevelings. Soos aanbeveel, is die nodige tafeltjie in die badkamer aangebring vir die nodige roompies en salfies.
Kom gerus weer.
Estelle
John R - Okt 2020
Algehele gradering
Very nice.
Vredelus se terugvoer
Thank you John,
We appreciate your positive review. Welcome as always.
Regards
Estelle
Claudie S - Sep 2020
Algehele gradering
Very pleasant.
Vredelus se terugvoer
Beste Claudie,
Baie dankie, dit was net 'n plesier en 'n voorreg om julle te kon akkommodeer.
Estelle
Denise M - Feb 2020
Algehele gradering
Wat 'n voorreg om sulke gasvryheid, netheid, diens en waarde vir geld te kan beleef op die platteland. Mag julle gastehuis van krag tot krag gaan.
Vredelus se terugvoer
Beste Denise,
Dit was 'n voorreg en 'n plesier om julle te kon ontvang. Baie dankie vir die goeie wense en positiewe terugvoering. Ons waardeer dit baie.
Estelle
Liezel N - Jan 2020
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Vredelus se terugvoer
Baie dankie Liezel,
Waardeer julle positiewe terugvoering. Julle is altyd welkom.
Estelle
Anna-marie P - Okt 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Vredelus se terugvoer
Whitey en Sienie
Baie dankie vir julle pragtige terugvoering. Waardeer dit baie!
Dit was net 'n plesier om julle te kon ontvang. Julle is altyd welkom om weer van die fasiliteit gebruik te maak.
Estelle
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Duikerstraat 12, La Provence, Bethlehem, 9701, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang