Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vredelus

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 67 resensies vir Vredelus
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Johan P - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Sal vir seker weer daar gaan woon.

Pragtig, netjies en baie skoon eenheid wat ook baie goed beveilig is. Estelle se besorgheid en vriendelikheid word opreg waardeer. Ek sal Vredelus vir enigeen aanbeveel!

Vredelus se terugvoer

Beste Johan
Baie dankie, ek waardeer jou terugvoering.
Jy is natuurlik altyd weer welkom.
Estelle

Vredelus
Dominique K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique K

Goeie waarde vir geld.

Skoon, netjies! Bly altyd lekker!

Vredelus se terugvoer

Baie dankie Dominique. Dit is altyd lekker om julle te ontvang. Altyd welkom.

Vredelus
Sunnet B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunnet B

Lekker en cozy.

Baie lekker gebly, Tannie het uit haar pad gegaan. Sal beslis weer daar gaan bly.

Vredelus se terugvoer

Baie dankie, Sunnet. Dit was so lekker om julle te kon akkomodeer. Estelle

Vredelus
Martinet L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martinet L

Oornag slaapplek.

Verskriklik lekker gebly.

Vredelus se terugvoer

Dankie Martinet. Dit was net so lekker om julle hier te kon hê. Julle is altyd welkom. Estelle

Vredelus
Cobus V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus V

Baie goed.

Sal dit hoog aanbeveel. Gasvrou baie vriendelik en die eenheid is baie netjies en gerieflik.

Susan D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan D

Pleasant.

Good. An electric blanket would have been welcomed.

Vredelus se terugvoer

Dear Susan,
Thank you for your review. There is an electric blanket in the bed. Perhaps you didn't notice.
Estelle

Vredelus
Christa D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa D

Fantasmagories, wat jy sien is wat jy kry, met die gasvryste gasvrou ooit.

Baie dankie, Estelle is baie gasvrys en die kamer is skoon en netjies.

Vredelus se terugvoer

Christa
Dit is so lekker om so 'n resensie te kry. Baie dankie!
Estelle

Vredelus
Pieter D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Uitstekend.

Die verblyf was uitstekend. Die ontvangs en gasvryheid was baie goed.

Vredelus se terugvoer

Baie dankie Pieter. Kom gerus weer. Altyd welkom.
Estelle

Vredelus
Elizabeth F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth F

Basies met alles wat nodig is, en baie skoon en netjies. Perfek vir die wat reis vir werk.

Ek sal beslis hierdie plek kan aanbeveel.

Dominique K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique K

Baie netjies, skoon en ruim! Sal beslis weer daar bespreek!

Goeie waarde vir geld!

Pieter U - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter U

Besonders aangenaam.

Ek was ontvang met 'n glimlag en vriendelike diens. Die wooneenheid in skoon, luuks en het 'n tuis gevoel.

Vredelus se terugvoer

Pieter
Dit is so lekker om sulke positiewe en waarderende terugvoering te kry. Baie dankie.
Julle is natuurlik altyd welkom.
Estelle

Vredelus
Danie Z - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie Z

Veilig en baie netjies.

Met gemoedsrus geslaap.

Robbie G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie G

Estelle is baie vriendelik, baie hulpvaardig. Ek beveel Vredelus aan.

Uitstaande diens, baie netjies.

Elmarie P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie P

Baie netjiese blyplek.

Sal definitief hierdie blyplek aanbeveel.

Talita V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita V

Baie netjies en vriendelike diens.

Ons het heeltyd kontak gehad met die eienaar wat dit maklik maak. Daar was krag selfs gedurende beurtkrag.

Gerald S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald S

Excellent guesthouse and very friendly welcome.

Comfortable bed, good security, spacious apartment.

Vredelus se terugvoer

Gerald,
We appreciate your positive review. Thank you.
You are always welcome to visit again.
Estelle

Vredelus
Anton C J L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton C J L

Pragtige plekkie.

Die kamer is fantasties. Aan Estelle, baie dankie vir die warm ontvangs, dit laat 'n mens sommer tuis voel. Die lekker beskuit en koffie was heerlik. Jul gastehuis is nie net n gastehuis nie, maar ook 'n mens se huis. Sal vir seker weer daar oorslaap.

Vredelus se terugvoer

Anton en Christelle,
Baie dankie vir so 'n pragtige resensie. Dit was net 'n plesier om julle te ontvang. Julle is natuurlik altyd welkom.
Estelle.

Vredelus
Graham H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham H

Overnight prior to hospitalisation.

Clean, well located, comfortable accommodation.

Martine B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martine B

Lovely stay in beautiful accommodation with lots of attention to detail.

See stars.

Hyde S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hyde S

Baie netjies, vriendelike ontvangs.

Ons was baie vriendelik ontvang. Die kamer en badkamer is baie netjies en is goed toegerus. Staanplek vir voertuig agter skuifhek. Ek sal hierdie blyplek aanbeveel.

Celeste V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste V

Rustig en veilig.

Vriendelike ontvangs en kamer het alles wat nodig is. Die ligte wat werk tydens beurtkrag was beslis 'n bonus.

Engela K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela K

Beste in Bethlehem.

Pragtige en vriendelike gasvrou. Mens voel sommer tuis. Kamers was smaakvol en heerlik om daar te kon bly.

Heinrich P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich P

Baie netjies en gemaklik!

Kamer is baie netjies en baie goeie waarde vir geld. Inverter met krag ook beskikbaar gedurende load shedding.

Johan V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Netjiese verblyf en waarde vir geld.

Ons wil net vir die gasvrou bedank vir die goeie kommunikasie tydens bespreking en vir die lekker beskuit wat ons saam met ons koffie kon benut. Die eenheid is baie ruim en skoon. Daar is wel beslis 'n behoefte om die wifi-sein te versterk in die eenheid. Dit kan gedoen word om 'n wifi-seinversterker naby die eenheid te installeer wat dan die wifi-sein na die eenheid sal verbeter. Hierdie sal ook handig wees vir besigheidskliënte wat 'n beter internetkonneksie sal benodig. Vir die verbetering van die wifi-diens kan 'n hoër daaglikse bedrag gevra word.

Vredelus se terugvoer

Johan
Baie dankie vir die aanbeveling. Ons sal verseker daaraan aandag gee. Dankie vir julle ondersteuning.
Estelle

Vredelus
Roland G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roland G

Everything we asked for.

We were looking for a quiet place to stay en route from Kimberley to Durban. A safe place with secure parking and close to a place to eat in the evening. Vredelus ticked all the boxes.

Carla-mari J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla-mari J

Heerlik.

Ons het heerlik gekuier. Estelle baie behulpsaam en gasvry. Baie netjies en skoon. Heerlike beskuit.

Corrie V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie V

Very pleasant, comfortable place. Would definitely recommend them to friends.

Very cozy place. It is very nice that the tv and lights still work during load shedding. Nice safe place to sleep. Parking is really great. Service extremely helpful and friendly. Will definitely make use of them again. Highly recommended.

Elizabeth P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth P

Alles was perfek.

Fase 5 van load shedding was geen probleem nie. My man kon die rugby toets kyk en ek kon koffie maak. Dankie Estelle vir julle gasryheid, sien gou weer.

Vredelus se terugvoer

Johan,
Baie dankie vir so 'n pragtige en positiewe resensie. Ek waardeer dit.
Ons sien uit na julle volgende besoek.
Estelle

Vredelus
Cilmie G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cilmie G

Return visit.

Dit is vir seker my "go-to" wanneer ek in Bethlehem is vir werk.

Vida-marie S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vida-marie S

Netjies, mooi en skoon.

Die kamer was netjies, mooi en skoon en het aan al ons behoeftes voldoen. Estelle is baie vriendelik en gasvry en besorg oor 'n mens se welstand.

Olivia B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia B

Comfortable and cosy.

Thank you for the great hostess, Estelle. She was very helpful and friendly, a real blessing. Facilities were perfect. We had everything we needed and more.

Gwennie L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwennie L

Ontspannend, gemaklik en veilig.

Met die persoonlike kommunikasie vooraf en gasvrye ontvangs vanaf die eienaar het ek sommer geweet hier gaan ek lekker bly. En dit was voorwaar heerlik!

Gert J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert J

Vriendelik! Bitter netjies! Baie gemaklik met genoeg spasie! Kan die plek regtig aanbeveel!

Baie vriendelik. Bitter netjies! Volledig met baie spasie. Kan regtig die plek aanbeveel. 10/10.

Vredelus se terugvoer

Beste Gert
Baie dankie! Dit was net 'n plesier om jou te ontvang. Altyd welkom.
Estelle

Vredelus
Petro V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V

Rustigheid.

Estelle is 'n wonderlike gasvrou. Sy het ons so ongelooflik tuis laat voel. Die kamer is ongelooflik mooi en smaakvol. 11 uit 10!

Vredelus se terugvoer

Petro en Hannes.
Hoe lekker om so 'n resensie te ontvang. Baie dankie. Julle is altyd welkom om weer te kom aanklop.
Estelle

Vredelus
Carien A - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien A

Heerlik gebly.

Ek sal enige tyd weer daar oornag. Netjies. Vriendelik. Veilige parkering.

Maroela Media H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maroela Media H

Sien sterre

Huislike, warm atmosfeer en baie vriendelike gasvrou wat die ekstra myl loop vir haar gaste. Sal enige tyd weer teruggaan.

Vredelus se terugvoer

Elmarie
Baie dankie vir die pragtige terugvoering. Waardeer dit so baie. Julle is altyd welkom.
Estelle

Vredelus
Mark M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark M

Met my needs.

See stars.

Lizelle R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle R

Netjies, skoon en in 'n still buurt.

Gasvry en Estelle het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer met 'n laaste minuut versoek. Baie dankie.

Elizabeth P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth P

Sien sterre.

Estelle was die perfekte gasvrou, ons kamer en badkamer was baie netjies en skoon. Die beskuit en sjokolade was 'n ekstra bederf. Ons sal beslis weer daar tuisgaan.

Magda V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V

Vredelus is smaakvol, netjies en skoon en het aan ons verwagting voldoen.

Die gasvrou het ons vriendelik ontvang en die kamer was gereed - al was ons sowat 'n halfuur vroeër as wat ons verwag het.

Talita V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Talita V

Baie netjiese plek, goeie kommunikasie.

Ons het lekker geslaap. Die geriewe is goed, met 'n groot badkamer.

Charl B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl B

Baie lekker en gerieflik.

Kamer is goed ingerig met alles wat nodig is.

Pieter D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Professioneel en gasvry.

Estelle het gereeld kontak gemaak omdat ek laat aand gereis het net om seker te maak dat ek ok is, verder het sy belangrike informasie gedeel rakende die paaie t.o.v. slaggate ens. Kamer is groot, netjies met als wat jy nodig het, sal weer daar oorbly.

Maroela Media H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maroela Media H

Vriendelike gasvryheid en aangename, gerieflike verblyf.

'n Bespreking word namens 'n joernalis gedoen en die goeie kommunikasie en terugvoer aangaande die praktiese reëlings vergemaklik die proses.

Leon B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon B

Heerlik en stil.

Daar was net 'n baie helder buite lig vanaf die bure se kant wat baie steurend was in die kamer.

Vredelus se terugvoer

Beste Leon
Jammer oor die lig wat steurend was. Ons het die gordyne vervang met donkerder gordyne wat die lig blok.
Julle is altyd welkom.
Estelle

Vredelus
Dirk G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk G

Net een aand oorgeslaap maar is goed verwelkom en die plekkeie is baie mooi.

Mooi, skoon plek en alles is pragtig en op hulle plek. Baie vriendelike mense.

Lynda D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynda D

An absolutely perfect place to stay.

Vredelus not only has a wonderful helpful hostess, it has everything one might need as a single or couple in a self catering private flatlet. I loved my stay there and would recommend it to everyone.

Vredelus se terugvoer

Thank you so much Lynda.
It was only a pleasure to assist you.

Vredelus
Cilmie G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cilmie G

Perfek!

Pragtige plek. Sal beslis weer daar bly. Sien sterre.

Vredelus se terugvoer

Baie dankie Bianca
Dit was so lekker om jou te kon ontvang. Altyd welkom.
Estelle

Vredelus
Elize B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize B

Skoon, netjies.

Alles was perfek. Sal beslis weer daar slaap.

Vredelus se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoering, waardeer dit baie. Julle is so welkom om weer te kom oorbly.

Vredelus
Jakobus M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakobus M

Good

Very good. Clean and private.

Tracey N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey N

Beautiful little place for an overnight stay.

The owner is absolutely accommodating, friendly and always checked on us, even though it was for 1 night. Definitely recommend Vredelus for a couple or a couple with a baby. We will be visiting again soon.

Vredelus se terugvoer

Thank you Tracey

You are so welcome to visit again.

Regards

Estelle

Vredelus
Thys P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys P

Baie aangenaam aan alle vereistes voldoen.

Diens was baie goed en gasvry.

Chané V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chané V

Baie mooi plekkie.

Ons het een aand oorgeslaap. Ons het op die laaste min die bespreking gemaak, ons was verbaas hoe skoon dit was. Ons kamer was baie cosy.

Soenel N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soenel N

Gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik. Voldoende fasiliteite en skoon

Sien sterre.

Vredelus se terugvoer

Baie dankie Soenel. Dit was 'n plesier om julle te kon ontvang. Altyd welkom.

Vredelus
Katie J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katie J

What a wonderful place to stay!

Highly recommend. Friendly host. Clean and neat as a pin. Beautifully decorated with fresh roses from the garden. Generous amenities. Will definitely stay here again.

Vredelus se terugvoer

Beste Katie

Dit was so 'n voorreg om julle hier te kon hê. Julle is julle altyd welkom. Laat weet net. Sterkte vir julle op die pad vorentoe.

Estelle

Vredelus
Kim H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim H

Everything we needed and lovely personal touches.

The host made sure we were comfortable and checked in regularly with us. We wouldn’t hesitate to stay here again in Bethlehem.

Vredelus se terugvoer

Thank you so much Kim.

We appreciate you lovely review. Always welcome.

Estelle

Vredelus
Andrea V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea V

Baie lekker.

Die plek is maklik om te kry. Vriendelike gasvrou. Bed is een vir die boeke. Ek dink nie ek het al ooit so lekker geslaap nie.

Engela H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela H

Perfect!

Estelle welcomed us outside and made us feel at home from the start. The room and bathroom was very clean and neat. Absolute great value for money!

Vredelus se terugvoer

Beste Engela

Dit was so lekker om gaste van 'n vorige tuisdorp te kon akkommodeer. Alle voorspoed vorentoe en altyd welkom.

Estelle

Vredelus
Hjj Y - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hjj Y

Baie mooi kamer en badkamer. Goed geleë en vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Uitstekend.

Dit is 'n stil omgewing sonder geraas waar jy in veiligheid rustig kan oorbly. Baie gasvry en ’n netjiese nuwe eenheid.

Vredelus se terugvoer

Beste Johan en Helen,

Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Julle is altyd welkom.

Estelle

Vredelus
Nico V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V

Ons het 'n heerlike nagrus geniet.

Alles skoon en netjies, vriendelik en gasvry ontvang.

Vredelus se terugvoer

Baie dankie Nico

Julle is altyd welkom.

Estelle

Vredelus
Kathy K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathy K

Superb overnight stop, with amazing attention to detail - highly recommended.

Lovely overnight stay. Unit is spotless and equipped with all necessary for a comfortable stay. Hostess Estelle is delightful, who went out of her way to be helpful. I have already recommended Vredelus to friends who will be travelling through Bethlehem.

Vredelus se terugvoer

Kathy,
Thank you so much. It was such a pleasure to have you here.
Regards
Estelle

Vredelus
Gys K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gys K

Werklik 5-ster verblyf. Hoogs aanbeveel!

Vredelus het vir ons netjiese, skoon en baie gerieflike verblyf verskaf. Alles was keurig en stylvol aangebied vir besonder aangename verblyf. Sal weer kom!

Vredelus se terugvoer

Beste Gys
Dankie vir julle terugvoering en positiewe aanbevelings. Soos aanbeveel, is die nodige tafeltjie in die badkamer aangebring vir die nodige roompies en salfies.
Kom gerus weer.
Estelle

Vredelus
John R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John R

Very nice.

Clean, neat and upmarket.

Vredelus se terugvoer

Thank you John,

We appreciate your positive review. Welcome as always.

Regards

Estelle

Vredelus
Claudie S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudie S

Very pleasant.

Everything was clean, and the owner was very friendly and helpful.

Vredelus se terugvoer

Beste Claudie,

Baie dankie, dit was net 'n plesier en 'n voorreg om julle te kon akkommodeer.

Estelle

Vredelus
Denise M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise M

Wat 'n voorreg om sulke gasvryheid, netheid, diens en waarde vir geld te kan beleef op die platteland. Mag julle gastehuis van krag tot krag gaan.

Sien sterre.

Vredelus se terugvoer

Beste Denise,

Dit was 'n voorreg en 'n plesier om julle te kon ontvang. Baie dankie vir die goeie wense en positiewe terugvoering. Ons waardeer dit baie.

Estelle

Vredelus
Liezel N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel N

Baie skoon en netjies.

Estelle is baie vriendelike gasvrou. Die plekkie is in lekker stil omgewing en baie skoon en netjies. Sal beslis weer daar gaan oorslaap. Kan sterk aanbeveel vir enige persoon!

Vredelus se terugvoer

Baie dankie Liezel,

Waardeer julle positiewe terugvoering. Julle is altyd welkom.

Estelle

Vredelus
Anna-marie P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie P

Fantasties.

Die eenheid is pragtig en in 'n rustige omgewing. Gasvrou is die vriendelikste mens ooit. Aangenaam om hier tuis te gaan en dit is absoluut waarde vir geld. Het nog 15% afslag gekry met bespreking.

Vredelus se terugvoer

Whitey en Sienie

Baie dankie vir julle pragtige terugvoering. Waardeer dit baie!

Dit was net 'n plesier om julle te kon ontvang. Julle is altyd welkom om weer van die fasiliteit gebruik te maak.

Estelle

Vredelus
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikerstraat 12, La Provence, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00312bf58285876cd420a07262593d96d2db00365d79ff6ca1ed8b2c8d56e4e5903da388ebdf51607a3cf5eb09d87e43a2cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 67 5 1 5 12 Duiker Street La Provence 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.251 28.31514

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang