Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vredelus

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikerstraat 12, La Provence, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Vanaf R695 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Vredelus bied oornagverblyf op die eienaar se perseel in Bethlehem, 'n bekoorlike dorp in die Vrystaat. Die dorp is 38 km vanaf die gewilde toeristebestemming, Clarens, en is ideaal geleë op pad na Bloemfontein, Johannesburg of KwaZulu-Natal se Middellande.

Verblyf word in ’n gastekamer met 'n privaat ingang gebied. Die kamer het ’n dubbelbed en en suite-badkamer met ’n bad en stort. Die eenheid het ook 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi. Veilige parkeerplek agter ’n elektroniese hek is beskikbaar.

Besienswaardighede in die area sluit die Bethlehem Gholfklub, Bethlemhem Museum, Holhoek-voetslaanroete, Bethlehem Mall en Sol Plaatjie-dam in. Nabygeleë geriewe sluit Hoogland Medi-Clinic, restaurante en winkelsentrums in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Stephan D
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker! Estelle is baie aangenaam en hulpvaardig, gretig om te help en ons tevrede te stel. Die kamer en badkamer is skoon en netjies, en het alles wa...
Sien meer
Sep 2024
Adri V
Saam met lewensmaat
5.0
Onvergeetlik en 'n ervaring waarna elke gastehuis sal moet na kyk. Wat 'n ongelooflike ervaring. Skoon en netjies. Estelle is net die beste gasvrou. O...
Sien meer
Sep 2024
Jan E
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Baie lekker, veilige omgewing, rustige atmosfeer. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam.
Sep 2024
Johan P
5.0
Sal vir seker weer daar gaan woon. Pragtig, netjies en baie skoon eenheid wat ook baie goed beveilig is. Estelle se besorgheid en vriendelikheid word ...
Sien meer
Sep 2024
Dominique K
5.0
Goeie waarde vir geld. Skoon, netjies! Bly altyd lekker!
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Duikerstraat 12, La Provence, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink Vredelus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikerstraat 12, La Provence, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00312bf58285876cd420a07262593d96d2db00365d79ff6ca1ed8b2c8d56e4e5903da388ebdf51607a3cf5eb09d87e43a2cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag (plek vir 2) 70 5 1 5 12 Duiker Street La Provence 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.251 28.31514

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang