Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vredelust Cottages

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Vida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Vredelust Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Martie P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie P

Netjies en alles wat nodig is om dit te geniet.

Ons het lekker gebly en sal dit beslis aanbeveel vir almal.

Nicoléne S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoléne S

Gerieflik, skoon en netjies.

Ons is vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Die eenheid was skoon en netjies en smaakvol gemeubileer. Die stortgordyn is effens kort en water het oor die hele vloer geloop, wat die stortmat deurweek het en effens onaangenaam was. Die wifi was aan en af, maar ons verstaan dit is te wyte aan die baie kragonderbrekings. Ons sal beslis weer by Vredelust Cottage oornag. Dankie!

Johann C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann C

Netjies en gerieflik.

Ligging is ideaal. Skoon en netjies. Stukkie tuin baie lekker.

Rikus M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rikus M

Die akkommodasie was puik!

Pragtige en baie gerieflike akkommodasie in stil en rustige omgewing. Kan net ontspan! Is baie sentraal geleë en ook maklik bereikbaar van lughawe en N1-snelweg.

Irmgard F - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irmgard F

Die beste ooit. Gerieflik en veilig.

Veilig en prakties. Uitstekende verblyf.

Jutie J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jutie J

Ons het heerlik gebly.

Sal beslis weer by Vredelust Cottage tuisgaan in die toekoms.

Gerhard S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard S

Lekker sentrale en veilige plek om oor te slaap, sonder onnodige fieterjasies.

Ons het die vier dae by Vredelust geniet. Al die fasiliteite wat mens kan nodig kry, was byderhand. Veilig en sentraal geleë. Baie netjies en skoon. Omdat dit baie warm was (einde Januarie) het ons baie warm gekry in die slaapkamers. Lugversorgers sou welkom gewees het. Oor die algemeen baie tevrede.

Adri B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri B

Good.

Very safe and child friendly. Great stay.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keerwederstraat 14, Vredelust, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb66b8754158840bf0750a1f244b5650b3bb9a492b0dd648eaa43196759fd2d3353d49f9f7a8dbfea994267e5243174cc4d28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 14 Keerweder Street Vredelust 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.90026 18.6119999

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang