Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vredenburg Boutique Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Warren Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 93 resensies vir Vredenburg Boutique Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Jade F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jade F

Vredenburg Boutique Lodge sien my gou weer.

Ek het baie lekker gekuier.

Nicole M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole M

Die beste asemrowende kuier ooit.

Ons het baie lekker gebly. Dit was rustig en veilig en ek sal dit aanraai vir enige een.

Marshell V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marshell V

Lieflik.

Dit was baie lekker. Ons het 'n goeie nagrus gehad.

Jaco S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S

Gebly vir werk sal we so maak.

Baie skoon en netjies, sal enige tyd we van hulle gebruik maak. Baie dankie vir u baie lekker nag rus.

Annelize D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize D

Good value for money.

Our stay was pleasant. Clean and safe apartments.

Carly V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carly V

Excellent.

Exactly what we needed and close to schools where we needed to be.

Elize V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize V

Uitgerus interessant.

Was heerlik. TV kanale nie die volledige pakket nie.

Sinead V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sinead V

Dit was fantasties!

Vredenburg Boutique Lodge is een van die beste plekke. Ons het dit baie geniet. Dit is rustig, veilig en ons sal beslis weer besoek!

Shaun J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun J

Safe. Neat. Clean.

Excellent. The place is spacious and neat.

Brandon J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brandon J

Sufficient.

Other guests were quite noisy when returning at night.

Aublin H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aublin H

Peaceful and perfect!

Absolutely loved everything from the moment I stepped in. I loved the fresh, clean smell. It's very spacious and modern. Peaceful and quiet. The staff were all really friendly. There is secured parking. Definitely great value for money and I would definitely go back!

Martin D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin D

Cost-effective, clean, and safe.

We received excellent service and advice from our host and manager.

Karen B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B

Waarde vir geld.

Als is baie netjies en skoon.

Colleen R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen R

Heerlike verblyf. Skoon en vriendelike personeel.

Bestuurder was baie vriendelik en behulpsaam. Baie goeie ontvangs. Veilige parkering.

Chris S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S

Lekker rustig en baie veilig.

Alles was perfek en kon rustig wees vir die res van die dag en nag. Sal hulle weer gebruik vir my sake-trip.

Victor M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor M

Excellent, comfortable and clean.

I am generally happy. The place is really comfortable. I slept like a baby.

Ahmed S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ahmed S

It was fantastic to stay at Vredenburg Boutique Lodge and we love it.

We had a very good lodge to stay in.

Alan F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan F

Blown away by the size of the units and what it has to offer.

Wifi signal in the bedroom was poor and the tiles are cold, but I suggest small bedside mats. Stunning amenities inside and out. Did not expect a little balcony. Hostess was super friendly and on arrival and departure was available to receive and see us off.

Deveron V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deveron V

Pure bliss, highly recommended.

We really enjoyed our stay, well located, really friendly staff, the fact that the lodges are so spacious makes it even better. We will definitely be back in the near future. Very neat.

Hermien V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien V

Room, content and layout of apartment perfect.

Request for room not to be serviced during stay not respected. No arrangement to leave key at check out, no drop box available. Absence of fixed reception, no direction on arrival at address. The room and layout of room perfect.

Gerda O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerda O

Baie netjies. Ideaal vir Reps wat moet oorslaap.

Beslis nie vakansieverblyf nie. Kyk teen bure se huisdakke vas. Geen braaifasiliteite. Rumoerig saans wanneer besighede hulle voertuie daar parkeer.

Angelo J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelo J

Dit was baie lekker en rustig.

Dit was lekker. Ek sal beslis weer gbruikmaak van julle.

Dale B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dale B

Great hospitality.

Goeie ligging met veilige parkering. Baie mooi kamer met al die nodige.

Cilmie G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cilmie G

Goed geleë, ruim en modern.

Daar was wel 'n paar areas waar daar kan verbeter word. Wit handoeke was al grof en gevlek, kan vervang word. Een koffiebeker was gebreek/gekraak en strategies teruggesit. Moes al die skottelgoed was voor ek dit gebruik, was ooglopend vuil. Anders as dit was die spasie lekker ruim, en die WiFi sterk.

Jan G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan G

Goeie waarde vir geld.

Ons het self in Vredenburg gebly en nie besef die plekkies is eintlik ruim en goed toegerus nie. Is selfs baie goed geleë tussen die omliggende kusdorpe.

Yusuf H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Yusuf H

Good

Good and nice to stay at.

Johanna W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna W

Aangenaam.

Verblyf aangenaam en personeel vriendelik.

Brian J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian J

It was awesome

Friendly service and beautiful place

Devan P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Devan P

Very good

Very good for money 5 star

Dawie/wilma V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie/wilma V

Waarde vir geld, sal beslis weer daar gaan bly.

Alles is puik, lugreëling sal dit absoluut perfek maak, middagson is kwaai.

Evelyn T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn T

Kamers was baie gerieflik en ruim. Kinders het hulle ook geniet in hulle eie kamer met kombuis. Hulle het selfs vir ons breakfast gemaak.

Sal definitief Vredenburg Boutique Lodge aanbeveel vir my familie en vriende.

Darius D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Darius D

Puik.

Baie netjies en modern. Goeie waarde vir geld.

Carla C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla C

Better than home away from home!

Wish this could be my forever home, definitely coming back!

Terry-ann J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terry-ann J

Neat and safe.

Very neat and tidy as well as safe will definitely recommend to other people.

Hendrick S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrick S

The hostess was so supportive and we had great time.

I checked in late but the hostess was so great she waited for me. The place is spacious and very clean. Kitchen is also very nice with all that a person need. I will absolutely visit again. Thanks a lot.

Christine L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine L

Sal enige tyd aanbeveel.

Was maklik om te kry, veilig parkering. Plek was netjies en sal enige tyd aanbeveel.

Gaston H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaston H

Dit was 'n wonderlike ervaring en alles was gerieflik.

Ons was aangenaam verras toe ons die lodge binne gekom het. Dit het na 'n 5 ster gelyk. Alles was baie skoon, amper nuut en baie modern. Jeanne-Mari was baie hulpvaardig. Alhoewel daar konstante beurtkrag was, het dit ons nie veel gepla nie. Ek sal definitief Vredenburg Boutique Lodge aanbeveel en weer besoek.

Nolen I - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolen I

Onvergeetlik.

Die plek is 'n heerlike wegbreekplekkie, wat netjies en skoon is. Ook bevat dit alles wat jy begeer en is jy veilig en alles is loopafstand. Net asb. groter advertensieborde opsit. Tog het ek en my gade ons geniet en sal weer terugkeer.

Amanda E - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda E

Luukse verblyf met 'n sakpasprys.

Ons was aangenaam verras, van die ontvangs deur die gasvrou, Jeanne-Marie, die luuksheid en netheid van die kamer, tot die heerlike bed waarop ons geslaap het. Ons gaan weer die 4de Mei Vredenburg toe en gaan beslis weer van hulle gebruik maak.

Edna L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Edna L

Awesome and peaceful.

The host was very friendly and amazing. The place itself neat and very reasonable! We would definitely come again!

Theresa F - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa F

Amazing stay!

We had an amazing stay, Jeanne-Mari was super friendly and helpful. Our unit was perfect for our needs. Will definitely stay again and recommend to everyone.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese verblyf.

Ons het baie lekker gebly. Jeanne-Mari was verskriklik vriendelik en behulpsaam. Ons eenheid was perfek vir ons behoeftes. Ons sal beslis weer daar bly en vir almal aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Simone J - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone J

Such a great break from the norm, sincere, friendly, assisting and caring management and staff, out of this world service.

When we walked in, it was like a 5 star set up. I will most definitely stay here again. The manager is wonderful and she gave us advice on what to see and do in the area.

Michelle K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle K

Exceptional rooms, clean and spacious.

We were pleasantly surprised. This is definitely value for money accommodation. Rooms are spacious, clean and neat. There is secure parking. The host is very friendly.

Jerome C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerome C

Baie netjies en modern.

Dit was die moeite werd om by Vredenburg Boutique te bespreek, die plek is baie netjies, modern en sekuriteit is puik.

Doret S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doret S

Was heerlik. Kamer was pragtig en baie netjies.

Baie netjies. Vriendelike agent wat ons baie welkom laat voel het.

Valerie L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie L

Was heerlik ruim, skoon en goeie waarde vir geld.

Baie dankie dat ek hierdie eenheid kon bespreek. My man was aangenaam verras met die ruimte en dit was letterlik 'n blok weg vanaf die byeenkoms waar hy moes wees. Dis sentraal en goeie waarde vir geld. Ek beveel hierdie plek enige tyd aan vir toekomstige reisigers.

Elmarie V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V

Friendly staff and accommodation is up to standard.

Will definitely go back.

Claudio J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudio J

Would be stupid to complain.

Our stay for a couple of nights was very nice. The apartment was located close to our friends we visited. The place was clean and we like the modern touch of the apartment. Although it's close to the main road we can't complain that it was noisy. The staff were friendly and I will surely book again if I'm visiting that side again. Spaces, clean, secure, modern. What else can you ask for.

Monica S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica S

Onvergeetlik met die vriendelikste ontvangs.

Ek sal Vredenburg Boutique Lodge enige tyd aanbeveel en sal definitief weer daar tuisgaan.

Vredenburg Boutique Lodge se terugvoer

Baie Dankie Monica.

Ek kyk uit vir julle. Kom kuier gerus weer.

Vredenburg Boutique Lodge
Johan N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N

Ons was verstom oor die netheid en waarde vir geld.

Baie vriendelike ontvangs. Veilige parkering. Die netheid was verbasend en die lodge is absoluut waarde vir geld. Ons het so tuis gevoel hier. Sal weer en weer hier tuisgaan.

Francois V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Skoon en uiters netjies!

Goed geleë en waaragtig skoon, netjies en veilig. Sal die plek enige tyd weer besoek.

Rh C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rh C

Waarde vir geld en diens is topgehalte.

Die ontvangs was baie goed, hulpvaardigheid van ontvangsdame gerusstellend, geriewe is kwaliteit en modern is meer as voldoende. TV-kanale kan wel verbeter, keep it up!

Willem V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Netjies, georganiseer en vriendelik.

Ek beveel Vredenburg Boutique Lodge aan vir enige persoon sonder twyfel. Die perseel is veilig, die kamers is luuks, netjies en met alle benodigdhede toegerus. My besoek was 'n plesier en sal hulle enige tyd weer besoek. Baie dankie Vredenburg Boutique Lodge.

Gideon H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon H

Baie netjies, lekker geslaap, vriendelike ontvangs.

Trappe nie vir pensioenarisse nie, verder geen probleme nie.

Byron N - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Byron N

The accommodation felt exclusive, was neat and we were very satisfied.

The accommodation is very neat and exclusive. We enjoyed the town and it's a 5 minute drive from Saldanha beach.

Vredenburg Boutique Lodge se terugvoer

Thank you very much and please do come visit again.

Vredenburg Boutique Lodge
Dp B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dp B

Baie netjies skoon en baie vriendelike ontvangs. Hoofstraat ligging kan bietjie steurend wees.

Sien sterre.

Meagan P - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meagan P

Uitstekend.

Uitstekende diens ontvang.

Frenk P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frenk P

Best place if you want to relax and enjoy. Best place ever.

Quiet, friendly staff and the safest place to be.

Candice A - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice A

Not bad at all.

Everything we expected and more. We'll definitely stick to this jewel when visiting the family again.

Leone W - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leone W

Dit was idillies! Ons kom beslis terug!

Ons was regtig verras met die grootte en luuksheid van die woonstel. Dit is 'n heerlike woonstel om vir 'n paar dae te kuier; so ons kom terug hiernatoe. Ons het heerlik geslaap; die woonstel is lekker klank- en lig-dig. Ons het veilig gevoel en ons motor was onverstoord.

Shireen D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shireen D

Wonderlik.

Ons was goed ontvang. Die fasiliteite was baie netjies en modern. Ons het lekker gebly!

Megan D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan D

Juweel.

Ons beveel enige een om hierdie pragtige lodge te besoek, rustigheid, netheid en vriendelikheid was van top gehalte. Ons het ons naweek baie geniet. Hierdie plekkie sien ons gou gou weer.

Rochelle C - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle C

Alles was perfek.

Baie lekker plekkie om te bly, baie netjies en gerieflik. Sal dit definitief aanbeveel.

Ernst V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst V

Ons het baie lekker gebly.

Sien sterre.

Renee S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee S

Awesome!

Kliëntediens is so goed. Vanaf die bespreking gemaak is tot en met die uit check. 5/5

Stephnie V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephnie V

Rustig, netjies, vriendelik en goeie diens.

Rustig, netjies, vriendelik en goeie diens. Die bestuurder máák die plek en laat mens baie welkom voel. Ek't my week baie geniet by die lodge. Dis loopafstand van al die winkels en lekker sentraal geleë.

Richard L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard L

'n Blyplek weg van jou woning met selfde styl en netheid.

Professionele ontvangs en netjiese gerief. Sentraal om Weskus in 2 dae te ontgin. Sal beslis weer gebruik.

Glynnis D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glynnis D

Vriendelike en warm, behulpsame mense en bestuur by ons verblyf.

Almal wat daar werk is vriendelik en behulpsaam. Die bestuurderes was konsekwent vriendelik en baie behulpsaam. Sy het inligting oor die omliggende plekke gedeel wat baie waardevol was. Die kamers is ruim, netjies en die bed slaap baie lekker. Hulle sien my beslis weer.

Linda N - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda N

Luukse verblyf teen sakpas prys in Vredenburg.

Baie netjiese luukse, skoon en gerieflike akkommodasie in Vredenburg.

Marius B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius B

Wonderlik.

Die kamer was baie netjies, die staff baie vriendelik en my motor het op 'n veilige staanplek gestaan.

Thea E - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thea E

Uitstekende diens, baie netjies.

Uitstekende diens, baie netjies. Sal vir seker weer hier bly.

Kevin V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin V

Absolute waarde vir geld, puik ligging.

Puik ligging, waarde vir geld, netheid, uitstekende kliëntediens. Sal definitief weer gebruik maak van hul dienste.

Giel F - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giel F

Heerlik gebly, skoon, netjies en veilig.

Ons sal nêrens anders in Vredenburg wil bly nie. Uitstekende diens. Baie geniet.

Hennie D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D

Puik!

Hierdie was een van ons hoogtepunte naas die blomme en Muisbosskerm.

Roche V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roche V

Baie rustige atmosfeer, Fantasties!

Ons het baie lekker gebly. Sal enige iemand verwys na VB Lodge. Baie modern en netjies. Sal enige tyd weer terug gaan. Dankie vir die vriendelike gasvryheid, Jean-Marie.

Merceline L - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merceline L

Fantasties.

Baie dankie aan Vredenburg Lodge vir die gasvryheid. Ons het beslis die vakansie geniet. Aan Jean-Mari en haar werkers: julle was die beste. Sal definitief weer kom kuier en sal beslis ander mense verwys na julle. Die plek self was netjies, skoon en rustig. Baie dankie.

Elaine B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine B

Fantasties.

Was waarde vir geld, puik diens en Jean is 'n voortreflike bestuurder.

Chaney W - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chaney W

Wonderlik!

Baie goeie diens, plek was baie netjies. Beslis waarde vir jou geld! Sal defnitief weer Vredenburg Boutique Lodge besoek.

Rh C - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rh C

Ons verblyf was onvergeetlik.

Alles (kliëntediens, netheid, en veiligheid) was in plek en van bostaande gehalte en ek sal dit aan almal aanbeveel en definitief weer gebruik. Ons was beïndruk vanaf die bespreking, enige navrae wat ons gehad het is sonder moeite beantwoord en die mense wie ons hanteer het, het hul goed van hul taak gekwyt en ons baie welkom laat voel. Geriewe was skoon en meer as voldoende vir die prys wat ons betaal het. Ons verblyf was aangenaam en ons sal beslis weer op julle knoppie druk.

Clive C - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Clive C

Akkommodasie en eienaars baie aangenaam.

Die akkommodasie is puik - skoon, vars en ruim. Ek hou van die 'hands-on' benadering van die eienaars, en veral die interaksie voordat ons nog aanmeld vir betreding. Ek sal die plek aanbeveel, en ek sal weer bespreek indien ek in die omgewing is.

Ruan C - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan C

Baie rustige atmosfeer.

Ons het baie lekker gebly. Die personeel was vriendelik en professioneel. Sal definitief weer 'n draai maak.

Marlinda V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlinda V

Peaceful and cosy.

This is a hidden gem. The comfort, hospitality and security outweighs the negative view from this apartment.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vreedsaam en gesellig.

Ware versteekte juweel! Gemak, gasvryheid en veiligheid weeg swaarder as die negatiewe uitsig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Norman M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Norman M

Uiters onaangenaam.

Die woonstel is netjies, modern en veilig. Met los vlae aan die buitekant kon ons egter nie slaap nie. Op dag twee was ons woonstel oorstroom met riool deur die toilet. Die opsigter het dadelik gereageer op ons klagtes, maar ons kon die woonstel vir 'n dag glad nie gebruik het nie en moes daardie nag met oop deure en vensters in die stank slaap. Ons het sonder sukses 'n dag se tarief terug geëis.

Aaishah A - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aaishah A

Very nice.

Will definitely go again.

Leanne D - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne D

Dit was super lekker!

Dit was baie lekker en die kliëntediens was asemrowend en vriendelik. Ons het dit baie geniet en dit was baie netjies en die veiligheid was tops. Ons sal definitief weer gebruik maak van Vredenburg Boutique Lodge. Baie dankie.

Geoff A - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geoff A

Very comfortable!

It is very reasonably priced.

Yolanda H - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda H

Diens was puik, en mense baie vriendelik en hulpvaardig.

Die plek was fantasties en net top-produkte uitgerus. Bed is hemels en linne is skoon en vars daagliks. Uitleg van die lodge is pragtig en baie prakties. Ek sal elke naweek daar wil woon. Die plek is ook baie klankdig en mens hoor glad nie die verkeer in die hoofstraat nie. Naby geleë aan alle plekke binne loopafstand en baie veilige parkering met sekuriteit.

Tony P - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tony P

Cleanest and most comfortable accommodation I've ever seen!

My girlfriend and I were very happy with the accommodation at Vredenburg Boutique Lodge. The unit was very well appointed and comfortable, and very clean and hygienic. In terms of location, it was perfectly situated for my needs being round the corner from Legends Pub and Grill where I performed in a music gig two nights in a row.

Thinus S - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus S

Baie luuks. Baie skoon. Baie sentraal.

Baie vriendelike diens en hulpvaardigheid. Ek sal beslis weer VB Lodge gebruik en beveel hulle graag aan.

Rozanne W - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne W

Moderne prentjie-mooi kamers.

Ons sal enige iemand verwys na Vredenburg Boutique Lodge, selfs al is dit net vir een nag. Lieflike kamer, baie modern en netjies. Dit is so mooi soos die prentjies (mens wonder soms). Sal enige tyd weer terug gaan. Dankie vir die vriendelike gasvryheid.

Natasja B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja B

My huis weg van die huis.

Die bestuurder is 'n groot aanwins vir die hotel. Sy en die personeel stap die ekstra myl wat die verskil maak. Sal die hotel ten sterkste aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Old Mutual-gebou, H/v Hoofstraat en Breestraat, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM4MzRiZmMxLWM5ZmQtNDE5NC1hYTE2LTM0OGEzMGNkOGExZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag (plek vir 2) 93 5 1 5 Old Mutual Building Corner of Main Road and Bree Street 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -32.906215127842 17.989540994168

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang