Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vredenburg Boutique Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Old Mutual-gebou, H/v Hoofstraat en Breestraat, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Vredenburg Boutique Lodge is in die middel van Vredenburg geleë en is slegs 'n kort rit vanaf die nabygeleë Weskus-visserdorpies soos Saldanha en Paternoster. Dit is ook die kommersiële en vervoerkern van die Weskus wat beteken dat ons selfsorg-eenhede ideaal vir korporatiewe gaste is wat op 'n sakereis die dorp besoek.

Dié eiendom beskik oor 5 moderne selfsorgwoonstelle. Daar is 4 woonstelle met wat elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Die vyfde woonstel beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort.

Die 5 woonstelle het elk 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is gratis WiFi en TV met satelliet kanale. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Besienswaardighede in die omgewing: Weskus Mall, Life West Coast Privaat Hospitaal, die Weskus, Fossielpark, Paternoster se strand en Weskus Nasionale Park.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 97 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Burger D
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly, vriendelik ontvang en die plek was skoon en ruim.
Okt 2024
Joewhellyn J
Gesin met klein kinders
5.0
It was super fun. Everything was in order and I will prefer to stay there every time I visit the west coast.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Jade F
Saam met lewensmaat
5.0
Vredenburg Boutique Lodge sien my gou weer. Ek het baie lekker gekuier.
Aug 2024
Nicole M
Saam met lewensmaat
5.0
Die beste asemrowende kuier ooit. Ons het baie lekker gebly. Dit was rustig en veilig en ek sal dit aanraai vir enige een.
Jul 2024
Marshell V
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflik. Dit was baie lekker. Ons het 'n goeie nagrus gehad.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Warren Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 97

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Old Mutual-gebou, H/v Hoofstraat en Breestraat, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vredenburg Boutique Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Old Mutual-gebou, H/v Hoofstraat en Breestraat, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM4MzRiZmMxLWM5ZmQtNDE5NC1hYTE2LTM0OGEzMGNkOGExZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 97 5 1 5 Old Mutual Building Corner of Main Road and Bree Street 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -32.906215127842 17.989540994168

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang