Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vredenburg Boutique Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Old Mutual-gebou, H/v Hoofstraat en Breestraat, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Vanaf R590 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Vredenburg Boutique Lodge is in die middel van Vredenburg geleë, wat ryafstand vanaf talle Weskus-vissersgemeenskappe soos Saldanha en Paternoster is. Dit is ook die vervoer- en kommersiële spilpunt van die Weskus-area, wat die selfsorg-eenhede ideaal maak vir korporatiewe baronne in die dorp vir besigheid.

Dié eiendom bied 5 moderne selfsorgwoonstelle. Daar is 4 woonstelle wat ingerig is met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vyfde woonstel beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort.

Hierdie 5 woonstelle het kombuise wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n TV met satellietkanale.

Nabygeleë besienswaardighede sluit die Weskus Mall, Life Weskus Privaat Hospitaal, Weskus, Fossielpark, Paternosterstrand, Weskus Nasionale Park in.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 93 resensies vir Vredenburg Boutique Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Warren Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Old Mutual-gebou, H/v Hoofstraat en Breestraat, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vredenburg Boutique Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Old Mutual-gebou, H/v Hoofstraat en Breestraat, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM4MzRiZmMxLWM5ZmQtNDE5NC1hYTE2LTM0OGEzMGNkOGExZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag (plek vir 2) 93 5 1 5 Old Mutual Building Corner of Main Road and Bree Street 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -32.906215127842 17.989540994168

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang