Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vredenheim Guesthouse - Poppelien

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Francois M
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

So vreedsaam. Heerlik gebly! Die perde buite het ook 'n landelike effek gegee. Die gebrul van die leeus en die tiere was ook spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Great. It exceeded my expectations. Their free homemade bread upon arrival was a lovely gesture and a touch of class.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Lekker huisie. Lekker gebly, lieflike huise en omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunadia G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Alles van hierdie naweek was perfek. Die blyplek was baie gesellig. Ons het baie lekker gebly. Dit was ʼn goeie ondervinding. Het absoluut niks om oor te kla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laetitia C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Brullende wynplaas lekkerte. As ons ooit weer in die Stellenbosch omgewing is, sal ons nerens anders tuisgaan nie. Vredenheim is 'n pragtige wynplaas met asemrowende uitsigte van die omliggende berge. Dit is ideaal geleë om wynplase en Stellenbosch te besoek, en die plaas se perde wat om die huisie stap, is te pragtig. Ons het ook die leeus se gebrul geniet. Die huis self is perfek toegerus en heerlik snoesig in die winter met die muurverwarmers en lugversorging. Ekstras soos die heerlike handewasseep, handeroom en Dove sepie in die badkamer, asook melk en ys in die yskas het nie ongesiens verbygegaan nie. Die tuisgebakte suurdeegbrood was ook heerlik. Ek kan ook die Vredenheim Pinotage wyn aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lune P
1 nag
5.0
Mrt 2024

10/10. Our stay was very nice, very peaceful environment and beautiful view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan K
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Heerlike verblyf in mooi huis in 'n besonderse omgewing. Ons het heerlik gebly in 'n pragtige plek in 'n baie mooi omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Pragtige gastehuis in veilige omgewing. Pragtige gastehuis, netjies en skoon, naby kelders en dorp, baie veilig en die uitsig op die perde is 'n groot bonus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Thomas J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Pretty nice. Lovely location and great communication. I really appreciated the host's help with returning a forgotten item to us. However, there is mould in places, so beware if you have mould allergies. Also, WiFi in the house is not available during loadshedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2024

Was lekker gewees. Die plafon van die huisie kan geverf word. Sy het vir ons haar eie haardroër gebring, so een in die huis sal goed wees. Ons kon nie die TV aan die gang kry nie. Verder lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R310, Vredenheim Plaas, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdNhYonVDeixhxAcTQR7cbPFcDGEBuBMCm2tzhfBEXb0odA5rM6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense 43 5 1 5 R310 Vredenheim Farm 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.960973 18.807414

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang