Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vredenheim Guesthouse - Poppelien

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 43 resensies vir Vredenheim Guesthouse - Poppelien
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Francois M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M

So vreedsaam.

Heerlik gebly! Die perde buite het ook 'n landelike effek gegee. Die gebrul van die leeus en die tiere was ook spesiaal.

Pierre V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V

Great.

It exceeded my expectations. Their free homemade bread upon arrival was a lovely gesture and a touch of class.

Mari H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari H

Lekker huisie.

Lekker gebly, lieflike huise en omgewing.

Sunadia G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunadia G

Alles van hierdie naweek was perfek. Die blyplek was baie gesellig. Ons het baie lekker gebly.

Dit was ʼn goeie ondervinding. Het absoluut niks om oor te kla nie.

Laetitia C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia C

Brullende wynplaas lekkerte.

As ons ooit weer in die Stellenbosch omgewing is, sal ons nerens anders tuisgaan nie. Vredenheim is 'n pragtige wynplaas met asemrowende uitsigte van die omliggende berge. Dit is ideaal geleë om wynplase en Stellenbosch te besoek, en die plaas se perde wat om die huisie stap, is te pragtig. Ons het ook die leeus se gebrul geniet. Die huis self is perfek toegerus en heerlik snoesig in die winter met die muurverwarmers en lugversorging. Ekstras soos die heerlike handewasseep, handeroom en Dove sepie in die badkamer, asook melk en ys in die yskas het nie ongesiens verbygegaan nie. Die tuisgebakte suurdeegbrood was ook heerlik. Ek kan ook die Vredenheim Pinotage wyn aanbeveel.

Lune P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lune P

10/10.

Our stay was very nice, very peaceful environment and beautiful view.

Ivan K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan K

Heerlike verblyf in mooi huis in 'n besonderse omgewing.

Ons het heerlik gebly in 'n pragtige plek in 'n baie mooi omgewing.

Andries D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries D

Pragtige gastehuis in veilige omgewing.

Pragtige gastehuis, netjies en skoon, naby kelders en dorp, baie veilig en die uitsig op die perde is 'n groot bonus.

Thomas J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas J

Pretty nice.

Lovely location and great communication. I really appreciated the host's help with returning a forgotten item to us. However, there is mould in places, so beware if you have mould allergies. Also, WiFi in the house is not available during loadshedding.

Wynand R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand R

Was lekker gewees.

Die plafon van die huisie kan geverf word. Sy het vir ons haar eie haardroër gebring, so een in die huis sal goed wees. Ons kon nie die TV aan die gang kry nie. Verder lekker gebly.

Esta S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esta S

Goeie waarde vir geld. Rustige atmosfeer.

Ons het baie lekker gebly, pragtige plaas en lekker rustig en stil. Huisie kort dalk net so bietjie onderhoud aan die buitekant. Binne is dit mooi, skoon en netjies.

Jan B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan B

Vredenheim is 'n pragtige wynplaas en die gastehuis is geleë tussen perde kampe.

Gerieflike naweekverblyf.

Sam D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam D

Quiet, secure and enjoyable.

We would recommend Vredenheim but warn them about the flies. The air conditioning is also not functioning correctly.

Lindy H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy H

Ons het baie uitgesien om by Vredenheim Guesthouse te bly. Ongelukkig kon ons nie a.g.v. 'n waterprobleem.

Mari, die eienaar van Vredenheim, het my gekontak en verduidelik van hulle waterprobleem. Sy het vir ons ander verblyf gereël en die addisionele kostes self betaal. Wonderlike diens. Ek sal hulle enige tyd aanbeveel!

Jacqueline J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline J

Heerlike kuier by M'Lord.

Ons het baie lekker gekuier by M'Lord. Die ligging is ideaal en naby aan Stellenbosch om 'n vinnige kuier in Andringastraat te maak of selfs om net die skoonheid van Vredenheim Plaas te geniet! Daar was klein goedjies kort soos 'n besem en sout en peper, maar dit het nie afbreuk gedoen aan die lekker beddens en gerief van die eenheid nie.

Shaun K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun K

Awesome.

Great guest house. Beautiful view.

Hanneli V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneli V

Lieflike plek in 'n lieflike omgewing. Ons het baie lekker gebly.

Daar is min plekke so mooi soos hierdie deel van die wêreld. Die eenheid self is baie netjies en goed ingerig. Ons het heerlik gebly.

Fraser M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fraser M

Baie goed geleë en veilig.

Baie lekker gebly. Alles wat jy nodig het in 'n pragtige omgewing.

Birger F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Birger F

Cute house in amazing surroundings.

We were very happy with our stay in this very cute guest house surrounded by farmland. There were two cows and a donkey in a pen right next to our valley. Amenities were great, just what you need. Great location, great views, nice fireplace in the garden. Overall lovely stay. Highly recommend it!

Sarita B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarita B

Heerlik rustig en pragtig.

Vredenheim Guesthouse is 'n heerlike plek en ek sal dit beslis aanbeveel.

Chantal B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal B

Was a lovely stay, felt very homely.

Lovely setting with gorgeous views. Pity we didn't know about the restaurant adjacent to the accommodation to go for breakfast. It would be nice to have chairs to sit outside as it is so beautiful under the trees on the side of the house to watch the horses and see the mountains.

Carl O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carl O

Baie gemaklik.

Baie gemaklikke kothuis. Sentraal en naby Kaapstad en Stellenbosch. Netjies en baie rustig.

Wessel L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel L

Netjies, gerieflik en veilig.

Sal dit weer benut in die toekoms.

Carel V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carel V

Gerieflik.

Goed geleë met als wat nodig is. Kragonderbreking was ongerieflik en sonder 'n inverter moes ons sonder krag klaarkom.

Megan W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Megan W

It was comfortable, a peaceful and tranquil stay.

The cottage is well equipped and it is neat and tidy. The setting around the cottage is very calming and relaxing.

Ally H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ally H

Amazing. Tranquil. Beautiful.

It can only be described as a Garden of Eden️. Lekker slaap is so efficient, organized and professional. Absolutely loved our stay.

Mariette P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette P

Heerlik!

Baie rustig - die perde was 'n onverwagse verrassing!

Riaan S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S

Lekker.

Lekker gewees. Netjies, en dit was loadshedding. Gemaklik geslaap en lekker gebraai. TV-stasies was lekker om te werk en dit was koud.

Delene C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Delene C

Not value for money.

Poorly equipped kitchen.

Alvera V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alvera V

Sorgvry.

Ons sal weer kom kuier!

Philip G - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip G

Plek om rus te vind vir siel.

Wat 'n pragtige, rustige en absoluut beeldskone plekkie!

Justin W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin W

Beautiful place, stunning location and really friendly hosts.

See stars.

Alida P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida P

Vyfter gasvryheid.

Die sms kommunikasie was puik. Was die heeltyd op hoogte gehou. Baie vriendelike verwelkoming. Eenheid was netjies skoon en baie gerieflik. Voorstel: Dalk net 'n beskuitjie by die koffie. Ek was vrek honger toe ek daar aankom. Maar die restaurant se kos was ook puik.

Clorinda V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clorinda V

Baie mooi plek.

Lieflike en mooi plek. Beveel definitief aan.

Mariska H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mariska H

Dis baie gerieflik geleë en baie netjies.

Dis 'n baie mooi en netjiese tweeslaapkamerhuisie reg langs Vredenheim. Ideaal vir kinders want daar is baie om te doen vir hulle met die Cats Park daar langsaan en lekker groen gras by Hudsons, binne loopafstand.

Rudi V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Rudi V

Was lekker om 'n bly plek te hê, maar sal hulle nie weer gebruik nie.

Met aankoms moes ons die sleutel gaan haal by die wynproesaal. Dit was reeds gesluit en moes ons rondloop en vra. Met aankoms by die woonstel was ons ontmoet voor ons ingegaan het, en gevra of alles reg is. Ons was nog nie binne nie so kon nie regtig antwoord nie. Die stortkraan is verkeerd gekoppel (warm en koud omgeruil), met die gevolg redelik baie water is gemors voor ons dit agtergekom het. Ons het geen indikasie gekry van wat die WiFi password kon wees nie. Ons wou ook nie iemand bel/pla die aand later toe ons terugkom van ete af nie. Een bedlampie het nie gewerk nie. Akkommodasie verder was lekker en gemaklik. Baie mooi. Met ons vertrek die volgende oggend, was ons gesê om die sleutel weer daar by die saal te gaan afgee. Ons sou ook ontbyt ontvang omrede dit ingesluit in die prys was. By die restaurant was die personeel geensins behulpsaam nie en wou hul ons egter eerder vermy. Alles het nog toe gelyk en niemand asof hulle gaste verwag nie. Na ek toe rondvra wie kan ons help, was my vraag aan die bestuurder is julle al reg vir ons vir ontbyt, en hy het gesê nee. Presies so. Ons kon nie regtig lank wag nie omrede ons ons vlug sou mis, ek wou toe vir hom die sleutel gee, waarop hy sê ek moet dit in die volgende vertrek gaan neersit. Ek het toe so gedoen. Ek sal niemand verwys nie, vir die prys sou mens meer kliëntediens en omsien/sorg/voorbereiding verwag. Vir 'n paar rand meer het ons 5-ster verblyf by Spier ontvang, 2km verder, die vorige aand.

Vredenheim Guesthouse - Poppelien se terugvoer

Goeie more Rudi

Baie dankie vir jou terugvoer oor ons akkommodasie. Ons is so jammer dat jul teleurgesteld was in die akkommodasie by ons. Ek het voor jul aankoms 'n boodskap gestuur met my nommer en watter tyd ontbyt bedien word. Ek het ook genoem van die stort kraan wat verkeerd gekoppel is, sodat daar nie onnodig water gemors word nie. Met jul aankoms het ek weer gevra jul moet my asseblief bel as jul enige iets nodig het.

Ek sal navrae doen oor jul ander klagtes en telefonies na jou toe terug kom.

Vriendelike groete
Mari

Vredenheim Guesthouse - Poppelien
Lianie D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lianie D

Pragtige plek.

Ek kan ongelukkig nie heeltemal terugvoer hieroor gee nie, aangesien ek dit namens een van ons professors bespreek het. Ek het hom uitgevra en hy was baie beïndruk - so hierdie is slegs tweedehandse terugvoer.

Jan C - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan C

Uitstekend!

Die eenheid was pragtig en netjies. Ons het baie gemaklik gebly daar. Dit is op die plaas Vredenheim geleë en die plaas op sigself is wonderlik. Die geriewe op die plaas is fantasties. Van die wynproe, tot die restaurant tot die groot katte. Die kliëntediens is uitsonderlik. Dit was so wonderlik om op 'n wynplaas wakker te word en die leeus te hoor brul! Ek sal Vredenheim Guesthouse met graagte aanbeveel.

Angie M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angie M

Pragtige plek!

Die plek is ongelooflik netjies. Mari het ons baie vriendelik ontvang en was beskikbaar vir enigiets wat ons nodig gehad het. Baie dankie!

Tiffany B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tiffany B

It felt great to be away from the city, it felt so tranquil.

It felt great to have privacy, and enjoy the farm life.

Werner V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Werner V

Plaashuisgevoel met goeie ligging.

Twee dae vertoef op die pratige plaas. Mari het uit haar pad gegaan om ons verblyf so gerieflik moontlik te maak. Tot 'n kampeerkot gereël en selfs speelgoed wat agter gebly het na uitklok by ons ontbyttafel kom aflewer. Ontbyt met plafon bedrag by Landgoed se restuarant Hudsons met goeie verskeidenheid was heeltemal genoeg en smaaklik.

Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Carne V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carne V

Heerlike blyplek met vriendelike diens, sal definitief aanbeveel.

Sien sterre.

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R310, Vredenheim Plaas, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdNhYonVDeixhxAcTQR7cbPFcDGEBuBMCm2tzhfBEXb0odA5rM6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense 43 5 1 5 R310 Vredenheim Farm 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.960973 18.807414

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang