Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vredenheim Guesthouse - Poppelien

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R310, Vredenheim Plaas, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Vredenheim Guesthouse - Poppelien bied 2 bekoorlike eenhede op 'n privaat wyn- en wildlandgoed, net 7 km van Stellenbosch af. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek naby verskeie besienswaardighede in die Wynlande.

M'Lord is 'n gesellige eenheid met 'n dubbelkamer en 'n kamer met 2 enkelbeddens. Die eenheid het 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Die sitarea het 'n TV met Netflix en WiFi. Die eenheid het ook 'n yskas, ketel, mikrogolfoond, gasstoof met 'n elektriese oond, potte, 'n pan, breekware en eetgerei, asook 'n eetkamertafel met sitplek vir 4 gaste. 'n Wasbak aan die agterkant van die eenheid is beskikbaar indien jy iets moet was. Daar is 'n braai-area met 'n pragtige uitsig buite.

Wynproe is op versoek op die landgoed beskikbaar en daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig.

Vredenheim Guesthouse is lekker naby ander wingerde, wynproeplekke, winkels, restaurante en ander geriewe.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Kelly Z
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Stay was amazing, very satisfied.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Gert G
Saam met vriende
5.0
Great stay. Great stay, all that we needed for the short visit.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Annemarie C
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en lekker privaat. Lekker gebly, als is daar wat jy nodig het, behalwe haar droërr.
Okt 2024
Janine V
Gesin met klein kinders
5.0
Perfek. Vreeslik lekker gebly, sal definitief aanbeveel, die lekker tuin en perde het ons baba se aandag omtrent gehad. Baie dankie vir die lekker suu...
Sien meer
Sep 2024
Amanda B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Die plek was pragtig, netjies en skoon. Daar was koffie, tee, melk, suiker en 'n heerlike vars suurdeegbrood op die tafel. Baie dankie, on...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • R310, Vredenheim Plaas, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vredenheim Guesthouse - Poppelien het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R310, Vredenheim Plaas, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdNhYonVDeixhxAcTQR7cbPFcDGEBuBMCm2tzhfBEXb0odA5rM6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense 50 5 1 5 R310 Vredenheim Farm 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.960973 18.807414

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang