Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vredenhof Cottages

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Vredenhof, Agterkliphoogte, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Vredenhof Cottages is in Robertson, 'n dorp in die Wes-Kaap, bekend as die vallei van wyn en rose, in die hartjie van die wynroete geleë. Die area is bekend vir sy staproetes, wynlandgoedere en valskermspring. 'n Perfekte wegbreek vir diegene wat wil wegkom van die bruisende stadslewe.

Verblyf bestaan uit 3 eenhede wat Kraalbos, Gwarriebos en Renosterbos insluit, almal geskik om 4 gaste in elk te akkommodeer. Al die eenhede het 2 slaapkamers en is toegerus met gemaklike beddens, 'n warm buitestort, linne en handdoeke, eetarea, leefarea en 'n volledig toegeruste kombuis.

Geriewe op die perseel sluit braai-areas, 'n plaasdam waar kinders kan baljaar en visvang, informele bergfietsroetes, troeteldiere volgens reëling en veilige parkeerplek in.

Robertson bied 'n gesonde verskeidenheid restaurante, koffiewinkels, breë strate en verskeie ander eenvoudige besienswaardighede.
.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 40 resensies vir Vredenhof Cottages
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Alinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Plaas Vredenhof, Agterkliphoogte, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vredenhof Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Vredenhof, Agterkliphoogte, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZiNjk2OTJiLWIyMzAtNGJhZS1hNGI2LWZkZmMwM2E0ZmY3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 Vredenhof Farm Agterkliphoogte 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.953821142771 19.669834199736

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang