Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

VredenRust

Naweekaanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 30 Jan 2025 tot 3 Feb 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kokerboomstraat 32, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Vanaf R950 R855 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

VredenRust bied gerieflike kamers in Kathu.

Verblyf is beskikbaar in 3 kamers wat geskik is vir 8 gaste. Elke kamer het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer, lugversorging, yskassie en 'n mikrogolf.

'n Gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en parkeerplek is beskikbaar.

Daar is 16 kameras en elektriese heinings op die perseel.

VredenRust is 500 m vanaf die Lenmed Hospitaal, 1,5 km vanaf die Sishen Gholfklub en 2,3 km van die Kathu Village Mall af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Llewellyn D
Gesin met tieners
5.0
Rustig en veilig. Familie het lekker ontspan en goed uitgerus.
Jan 2025
Adri L
Gesin met tieners
5.0
Skoon en netjies met vriendelike diens. Ons sal definitief weer by julle oorslaap. Netjies en alles wat jy nodig het vir 1 nag se oorslaap.
Jan 2025
Ansa V
Gesin met tieners
5.0
Heerlik gebly. Goeie ligging. Stil omgewing. Baie netjiese eenheid. Heerlik gebly. Dankie.
Des 2024
Adeline J
Gesin met tieners
5.0
Will come again. Our stay was wonderful, the location very central.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Nadia P
Saam met lewensmaat
5.0
Nice stay over. Very spacious. Nice and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 178

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Kokerboomstraat 32, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Gaste dink VredenRust het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R 950 R 855
per nag, vir 2 mense
Vanaf R950
R 950 R 855
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kokerboomstraat 32, Kathu, 8446, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ed798443cbea863ad9c599b3a5eb1a0597358c2f0e46b079bf29c8e1d51b87716c66bb0fbcac44268bb94aa144ab91ee7e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag, vir 2 mense 118 5 1 5 32 Kokerboom Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.698013607397 23.052182795021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang