Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

VredeVol Akkommodasie

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir VredeVol Akkommodasie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Elfreda L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elfreda L

Rustig, luilekker plaas wegbreek.

Dit was 'n lekker gesellige akkommodasie en ons gasvrou was baie behulpsaam. Sal dit enige tyd aanbeveel vir vriende en familie.

Natasja M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja M

Vredevol, in die natuur, rustig.

Was 'n lieflike naweek in die natuur saam met die familie, 'n wegbreek van die stad se gewoel. Het die stappies in die vars lug, die berge, die waterstroompies, donkies en perde geniet. Soveel ruimte, in en om 'n huis is absolute weelde.

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 16)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 16)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4,5km vanaf Van Riebeeckstraat, Bo-Buffelskloof, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1741032f7a7141924f9dd70ee46d2cc9cc781c941d6b06d7444d57855d608c1f93b4cfb6afdbd3a3f0752c2e96ad851dbe3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 16) 2 5 1 5 4.5 km from Van Riebeeck Street Bo-Buffelskloof 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.467259196016 21.20866503347

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang