Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

VredeVol Akkommodasie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4,5km vanaf Van Riebeeckstraat, Bo-Buffelskloof, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 16)

Beskrywing

VredeVol Akkommodasie bied veilige selfsorgverblyf naby die dorpie Ladismith in die Klein Karoo.

Die huis bied slaapplek aan 16 gaste en beskik oor 8 slaapkamers en 2 badkamers. Drie slaapkamers is ingerig met dubbelbeddens, terwyl die oorblywende 5 slaapkamers 2 enkelbeddens het. Die 2 badkamers is toegerus met wasbak, stort en bad, met 2 aparte toilette.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n dubbeldeur-yskas, eetgerei en breekware- asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n wasmasjien beskikbaar. Die kombuis het ook 'n etenstafel met sitplek vir 6 waar ontbyt geniet kan word. Die eetkamer is ingerig met 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitkamer het oorgenoeg sitplek voor 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale.

Gaste kan die buitebraai-area gebruik en die ruim buitelug met skilderagtige uitsigte oor die berge geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 16 Aantal kamers: 8 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 7
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 8
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Toilet
Badkamer 2

Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad
Badkamer 4

Stort, Bad

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 4,5km vanaf Van Riebeeckstraat, Bo-Buffelskloof, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Gaste dink VredeVol Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 16)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 16)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4,5km vanaf Van Riebeeckstraat, Bo-Buffelskloof, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1741032f7a7141924f9dd70ee46d2cc9cc781c941d6b06d7444d57855d608c1f93b4cfb6afdbd3a3f0752c2e96ad851dbe3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 16) 2 5 1 5 4.5 km from Van Riebeeck Street Bo-Buffelskloof 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.467259196016 21.20866503347

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang