Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vreugde Gasteplaas Self-Catering

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Studio 2 (Dubbel)
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die rookvrye ateljeewoonstel is geskik vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kombuisie is met verhit-en-eetgeriewe toegerus en sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en basiese eetgerei en breekware in. Daar is 'n paar trappe wat na die privaat ingang lei. Braaigeriewe is op versoek beskikbaar. Op die stoep is daar 'n klein houttafel met stoele vanwaar gaste die pragtige sonsondergang kan bewonder. Gratis WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel in.

Huisreëls

Inklok ná 19:00 kan geakkommodeer word mits dit vooraf met die gastehuis gereël word.
Rook is binnenshuis verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Gaste word aangeraai om hulle eie houtskool en vuuraanstekers saam te bring as hulle wil braai.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Studio 1 (2-Enkelbedkamer)
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die rookvrye ateljeewoonstel is geskik vir 2 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kombuisie is met verhit-en-eetgeriewe toegerus en sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en basiese eetgerei en breekware in. Daar is 'n paar trappe wat na die privaat ingang lei. Braaigeriewe is op versoek beskikbaar. Op die stoep is daar 'n klein houttafel met stoele vanwaar gaste die pragtige sonsondergang kan bewonder. Gratis WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel in.

Huisreëls

Inklok ná 19:00 kan geakkommodeer word mits dit vooraf met die gastehuis gereël word.
Rook is binnenshuis verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Gaste word aangeraai om hulle eie houtskool en vuuraanstekers saam te bring as hulle wil braai.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Studio 3 (Dubbel)
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die rookvrye ateljeewoonstel is geskik vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, handstort en 'n toilet. Die kombuisie is met verhit-en-eetgeriewe toegerus en sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en basiese eetgerei en breekware in. Braaigeriewe is op versoek beskikbaar. Op die stoep is daar 'n klein houttafel met stoele waar gaste hulle maaltye kan geniet. Gratis WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel in.

Huisreëls

Inklok ná 19:00 kan geakkommodeer word mits dit vooraf met die gastehuis gereël word.
Rook is binnenshuis verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Gaste word aangeraai om hulle eie houtskool en vuuraanstekers saam te bring as hulle wil braai.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Studio 4 (2-Enkelbed)
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die rookvrye ateljeewoonstel is geskik vir 2 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, handstort en 'n toilet. Die kombuisie is met verhit-en-eetgeriewe toegerus en sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en basiese eetgerei en breekware in. Braaigeriewe is op versoek beskikbaar. Op die stoep is daar 'n klein houttafel met stoele waar gaste hulle maaltye kan geniet. Gratis WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel in.

Huisreëls

Inklok ná 19:00 kan geakkommodeer word mits dit vooraf met die gastehuis gereël word.
Rook is binnenshuis verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Gaste word aangeraai om hulle eie houtskool en vuuraanstekers saam te bring as hulle wil braai.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Studio 7 - (Gesinskamer)
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie rookvrye ateljeewoonstel het 'n privaat ingang en toegang tot 'n pragtige binnehof met braaigeriewe en 'n gemeenskaplike sit- en eetarea. Dit bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 enkelbeddens, 'n stapelbed wat vir kinders geskik is en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kombuisie is met verhit-en-eetgeriewe toegerus en sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en basiese eetgerei en breekware in. Gratis WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelslaapbank

1 x Stapelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n ketel in.

Studio 8 - (Gesinskamer)

Studio 5 (Enkel-/Gesinskamer)
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie rookvrye ateljeewoonstel het 'n paar trappies wa na die privaat ingang lei en toegang tot 'n pragtige binnehof met braaigeriewe en 'n gemeenskaplike sit- en eetarea. Dit bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. 'n Enkel- of stapelbed is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar indien die gesinskamers bespreek word. Die kombuisie is met verhit-en-eetgeriewe toegerus en sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en basiese eetgerei en breekware in. Gratis WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n ketel in.

Huisreëls

Inklok ná 19:00 kan geakkommodeer word mits dit vooraf met die gastehuis gereël word.
Rook is binnenshuis verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Gaste word aangeraai om hulle eie houtskool en vuuraanstekers saam te bring as hulle wil braai.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Studio 6 (Dubbel-/Gesinskamer)
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie rookvrye ateljeewoonstel het 'n privaat ingang en toegang tot 'n pragtige binnehof met braaigeriewe en 'n gemeenskaplike sit- en eetarea. Dit bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. 'n Enkel- of stapelbed is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar indien die gesinskamers bespreek word. Die kombuisie is met verhit-en-eetgeriewe toegerus en sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en basiese eetgerei en breekware in. Gratis WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n ketel in.

Huisreëls

Inklok ná 19:00 kan geakkommodeer word mits dit vooraf met die gastehuis gereël word.
Rook is binnenshuis verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Gaste word aangeraai om hulle eie houtskool en vuuraanstekers saam te bring as hulle wil braai.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kothuis (slaapplek vir 5)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 5)
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die rookvrye kothuis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis, eetarea en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Die enkelbed in die derde slaapkamer kan teen 'n ekstra koste met 'n stapelbed vervang word om 6 gaste te akkommodeer. Die badkamer het 'n toilet, stort en 'n hoekbad. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond, eetgerei, breekware en 'n ketel toegerus. Die leefarea het 'n antrasietkaggel en gaste het toegang tot gratis WiFi. Braaigeriewe is beskikbaar en die pragtige sonsondergang kan vanaf die stoep bewonder word.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 5 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Inklok ná 19:00 kan geakkommodeer word mits dit vooraf met die gastehuis gereël word.
Rook is binnenshuis verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Gaste word aangeraai om hulle eie houtskool en vuuraanstekers saam te bring as hulle wil braai.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Naomi, R714, Warden, 9890, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFjYjZjYWFjLTA2MDctNDVlNC1hMDU0LTZhZGFiNWExZmMzZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 Plaas Naomi R714 9890 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.879874847627 28.816972374916

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang