Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vreugde Gasteplaas Self-Catering

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Ian T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Pleasant, reasonably priced. Comfortable, clean, quiet, very friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carolyn F
1 nag
5.0
Aug 2024

See above. Hosts gave me a friendly, warm welcome. Everything was clean and in order, perfect for a 1-night stopover. Peace and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malan D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Peaceful. Very nice and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kae Yng O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Vrede en stilte. 'n Rustige, rustige plaas met hoenders en hase en 'n tafeltennistafel. Beurtkragskedule is verskaf. Vir stedelinge wat "vrede en stilte" benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Plaasverblyf uit die boonste rakke. Wat 'n pragtige plekkie! Ruim vertrekke en goed toegerus. My kinders het die speel kombuisie vreeslik geniet en is selfs bederf met die 'crop duster' wat vroegoggend oor die huis gedraai het. Sal volgende keer langer bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Fantasties. Wow, ons het dit baie geniet. Regtig 'n vreugde om in so 'n netjiese en skoon plek tuis te kon gaan. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Alles was in plek. Gasvrou was baie behulpsaam met my kos wat gevries moes bly. Dit is 'n plek om lekker te slaap. Pragtige, onbesoedelde hemelruim vir almal wat graag na die sterre wil kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hennie S E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Net lekker rustig. Lekker rustig. Gebly op die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet Bosblom P
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2024

Veilige binnetuin vir klein kindertjies! Dit was perfek. Katie en Pieter het ons baie tuis laat voel. Hulle het ook 'n paar ander fasiliteite aan ons gebied, bv. tafeltennis en 'n heerlike stoep vir sundowners. Die kamer is ruim, die water is warm. Die pad is maklik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Uitstekend en baie lekker. Baie baie lekker. Gasheer en gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Netjies en ruim. Alle geriewe vir oornag is daar. Pragtige uitsig gehad vanaf stoep. Ons kon lekker daar 'wandel'. Buite die dorp Warden, so 17 km. Grondpad en "sandpad", maar gasheer was baie behulpsaam toe ons probleem ondervind. (Ons ry nie 4x4 of voertuig met groot wiele). Daar is WiFi om te gebruik. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Katie
Vreugde Gasteplaas Self-Catering
Hi Gerrit, baie dankie vir jou terugvoer. Dit was lekker om jou vir 'n 2de keer in so kort tydjie te ontvang. Nogmaals dankie vir die pakkie wat jy vir ons afgehaal en saamgebring het. Ons waardeer die moeite. Net ter wille van voornemende gaste wil ek net noem dat die grondpad 3 km is, waarvan slegs so 100m sandpad is. Hulle behoort nie probleme te ondervind as hulle in die spore hou en nie onnadenkend teen die wal wat redelik sanderig is vas ry nie Ons het baie gaste wat die pad met 'n gewone sedan aandurf en gelukkig was jy slegs die 2de voertuig wat vasgeval het in die byna 10 jaar van ons bedryf. Soos jy sê, dit maak deel van die avontuur. Mag dit baie goed gaan met jou. Vreugdegroete, Katie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Katie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Naomi, R714, Warden, 9890, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFjYjZjYWFjLTA2MDctNDVlNC1hMDU0LTZhZGFiNWExZmMzZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 72 5 1 5 Plaas Naomi R714 9890 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.879874847627 28.816972374916

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang