Vreugde Gasteplaas Self-Catering
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Katie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 72
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Ian T - Sep 2024
Algehele gradering
Pleasant, reasonably priced.
Carolyn F - Aug 2024
Algehele gradering
See above.
Malan D - Jun 2024
Algehele gradering
Peaceful.
Kae Yng O - Apr 2024
Algehele gradering
Vrede en stilte.
Ilse B - Jan 2024
Algehele gradering
Plaasverblyf uit die boonste rakke.
Magda M - Sep 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Amelia K - Aug 2024
Algehele gradering
Alles was in plek. Gasvrou was baie behulpsaam met my kos wat gevries moes bly.
Hennie S E - Mei 2024
Algehele gradering
Net lekker rustig.
Janet Bosblom P - Mei 2024
Algehele gradering
Veilige binnetuin vir klein kindertjies!
Gerrit D - Aug 2024
Algehele gradering
Uitstekend en baie lekker.
Vreugde Gasteplaas Self-Catering se terugvoer
Hi Gerrit, baie dankie vir jou terugvoer. Dit was lekker om jou vir 'n 2de keer in so kort tydjie te ontvang. Nogmaals dankie vir die pakkie wat jy vir ons afgehaal en saamgebring het. Ons waardeer die moeite. Net ter wille van voornemende gaste wil ek net noem dat die grondpad 3 km is, waarvan slegs so 100m sandpad is. Hulle behoort nie probleme te ondervind as hulle in die spore hou en nie onnadenkend teen die wal wat redelik sanderig is vas ry nie Ons het baie gaste wat die pad met 'n gewone sedan aandurf en gelukkig was jy slegs die 2de voertuig wat vasgeval het in die byna 10 jaar van ons bedryf. Soos jy sê, dit maak deel van die avontuur. Mag dit baie goed gaan met jou. Vreugdegroete, Katie
Bennie T - Jun 2024
Algehele gradering
Koud.
Venessa D - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtig, salig, gemaklik.
Ilsa L - Okt 2023
Algehele gradering
Vreugde Gasteplaas Self-Catering. Rustige plek.
Elize C - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker rustig.
Hennie S E - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Vreugde Gasteplaas Self-Catering se terugvoer
Hallo Hennie baie dankie vir jul mooi terugvoer. Geniet die grondpaaie met jul Jimney.
Bianca V - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was asemrowend mooi.
Lourika G - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig, stil, aangenaam.
Vreugde Gasteplaas Self-Catering se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Lourika ek stem saam dit is absoluut die moeit werd om die 3 km grondpad na die paas toe te ry. As 'n mens natuur en stilte wil ervaar gaan jy dit nie langs die groot paaie kry nie en daar is seker ook min plase wat nie oor grondpaaie beskik nie. Hoop ons sien jul gou weer. Vreugdegroete Katie
Stephan T - Mei 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Carina M - Des 2022
Algehele gradering
Best place to disconnect, rest, and become human again.
Lees meerKirsten V - Okt 2022
Algehele gradering
We had a lovely stay with very helpful, friendly owners and staff.
Adri L - Jul 2022
Algehele gradering
Kos vir die siel! Stilte en kalmte. Perfekte plek om te gaan rus.
Vreugde Gasteplaas Self-Catering se terugvoer
Dankie Adri. Sien uit om jul weer te ontvang. Vreugdegroete, Katie
Derick W - Mei 2022
Algehele gradering
Rustige en egte Vrystaatse gasvryheid.
Vreugde Gasteplaas Self-Catering se terugvoer
Dankie Leana vir jou terugvoer. Dit was weereens lekker om jul soos vorige kere te ontvang. Ek is bly jul het dit ook so geniet in die Wildtuin. Sien uit om jul volgende jaar weer hier te verwelkom. Vreugde-groete, Katie.
Mathilde S - Mei 2022
Algehele gradering
Excellent overnight spot.
Vreugde Gasteplaas Self-Catering se terugvoer
Thank you Mathilda, glad you enjoyed your stay.
Katie.
Morné D - Apr 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier by Vreugde Gasteplaas.
Willem C - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker stil plaasatmosfeer.
Vreugde Gasteplaas Self-Catering se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Jammer jul het die laaste 800 m van die 3 km grondpad sleg getref. Maar soos seker al die dele van die land het ons die laaste paar weke abnormale reënval gehad en was dit onmoontlik om die pad te probeer skraap. Die pad is gewoonlik heel jaar baie begaanbaar, self met ‘n sedan motor al reën dit soms. Ek is seker meeste van ons land se paaie is na die baie reën nogal ‘n uitdaging. Glo die pad sal beter wees as jul weer kom.
Deon M - Mrt 2022
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike ervaring.
Christa M - Mrt 2022
Algehele gradering
Vriendelik ontvang. Baie privaatheid gehad. Baie netjies. Baie stil. Alles waarvan ek en my man hou.
Jason P - Jan 2022
Algehele gradering
Lovely place with great hosts!
Ria S - Sep 2022
Algehele gradering
Dit was vreugde om te oornag in so 'n netjiese, skoon plek.
Vreugde Gasteplaas Self-Catering se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Hoop ons sien jul gou weer.
Vreugde groete,
Katie
Brahm H - Feb 2022
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, beeldskone uitsig.
Jenny H - Okt 2022
Algehele gradering
Great stopover point between Joburg and Durban.
Vreugde Gasteplaas Self-Catering se terugvoer
Hi Jenny sorry we missed you. I must say it was an absolute exception to accommodate you with the dogs. We are not really pet friendly and only for the reason that some people do not want to stay in rooms shared with dogs and because of the small animals and birds on the farm. I still think it would be much better if you used the allocated space which had a big empty room for the dogs. We hope that the dogs did well with the dog show in Reitz/Frankfort. Vreugdegroete Katie
Antoinette H - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlike rusplek
Kurt M - Okt 2021
Algehele gradering
The place is very clean and is more than enough for a night.
Bertie B - Sep 2021
Algehele gradering
Ons het net 'n naweekwegbreek gesoek om bietjie uit die gejaagde lewe uit te kom.
Adelle C - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtige en stil
Bea W - Des 2021
Algehele gradering
Netjies, pragtige omgewing, naby die dorp (ryafstand), baie vriendelike diens.
Vreugde Gasteplaas Self-Catering se terugvoer
Hi Bea, dit was aangenaam om jul jong klomp hier te kon ontvang. Baie dankie vir jou mooi terugvoer.
Ons uitklok tyd is dalk bietjie vroeg, maar ook soos in jul geval bied ons gewoonlik ons gaste nog grasie indien ons nie besprekings het vir dieselfde dag nie.
Aangesien ons basies ‘n klein onderneming is en nie oor baie arbeid beskik nie moet ons by die uitklok tyd hou. Jammer as daar ierwers ‘n kommunikasiegaping was aangesien my man vir jul gesê het dat jul eers later kan uitklok en ons gedink het jul gaan nog lekker saam kuier omdat baie van julle van oorsee af gekom het. Vreugde-groete, Katie.
Sonja V - Aug 2021
Algehele gradering
Baie netjiese en ruim kamers.
Vreugde Gasteplaas Self-Catering se terugvoer
Bake dankie Sonja. Julle is altyd welkom.
Steve V - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie rustig.
Hypersure Insurance Brokers G - Feb 2021
Algehele gradering
Pragtig. Mooiste sonsondergang!
Lindy Z - Des 2021
Algehele gradering
Stayed well.
Vreugde Gasteplaas Self-Catering se terugvoer
Dear Lindy,
Thank you for your feedback in which we are very much disappointed as we proud ourselves of our high standards and willingness to accommodate our guests in every possible way.
We were not aware of any problems. As we handed over the cottage to you it was in the same state that we would offer it to all of our other happily guests staying in the cottage. Unfortunately we did not have cleaning services over the festive days (December) as like most other accommodation facilities and of which you were informed with your reservation as well as with your check in. We are also very happy if our guests leave the home in a state of order as far as possible in which they get it as we do not ask an additional cleaning fee as most of the accommodation facilities do.
We did a thorough check in with you and showed you around. We were there twice to hear if everything was in order and also welcome you to our home if you need anything.
As with our other guests we tried not to disturb or intrude and to give as much privacy as we possibly can.
We are also always very lenient with our checked out time if we don’t have to get the place ready for other guests that booked in at 14:00. But unfortunately we had to stay by our check out time that is in par with other guest houses, to clean the 3-bedroom cottage so that we can offer our new guests a clean place.
If you consider that you took the cottage and a studio for 7 people over high season, we think that the quoted price was definitely budget friendly.
We felt bad that the weather was not playing together as we had a lot of rain and would even changed that to satisfy our guests if it was possible. Just a pity that you tried to burn a very big wooden stump in the antracite stove which only uses antracite coals, and in the process break a few of the little glasses that is not easy to come by. We also struggled to get out the big stump of the stove.
Again we are very sorry that our standards did not meet your demands.
Bev D - Sep 2020
Algehele gradering
Wonderful hospitality and perfect for an overnight stay
Jaco V - Jan 2020
Algehele gradering
Pynlik netjies in 'n pragtige omgewing.
Pieter G - Aug 2019
Algehele gradering
Baie goed, ons het baie welkom gevoel.
Schulita S - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustig.
Yvette R - Jun 2019
Algehele gradering
Rustige plaasatmosfeer.
Ashley J - Des 2019
Algehele gradering
Rustig.
Gerhard M - Jan 2019
Algehele gradering
Alles was netjies en goeie gehalte.
Karel D - Jun 2019
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelike bestuur.
Mike M - Mrt 2018
Algehele gradering
Our hosts Katie and Pieter were wonderfully friendly, welcoming and helpful, we would have happily stayed longer.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons gasheer en gasvrou, Pieter en Katie, was verskriklik vriendelik, verwelkomend en behulpsaam, ons sou met liefde langer gebly het.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jaco F - Feb 2018
Algehele gradering
Puik kwaliteit, diens en waarde vir geld in 'n rustige en pragtige omgewing.
Mariette S - Sep 2018
Algehele gradering
Rustigheid.
Frans R - Okt 2018
Algehele gradering
Very friendly reception and departure, typical farm and platteland atmosphere with plenty sounds of nature like wild birds and cattle.
Rene V - Jun 2018
Algehele gradering
Baie mooi, skoon en netjies.
Johan P - Feb 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Willie B - Aug 2018
Algehele gradering
Gerieflik, stil, skoon, gasvry.
Elana V - Des 2017
Algehele gradering
Fantastiese waarde vir geld.
Marianna L - Des 2017
Algehele gradering
'n Heerlike ervaring!
Christelle C - Sep 2017
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly by Vreugde Gasteplaas. Baie netjiese geriewe en gasvryheid. Sal vir seker weer by hul oorbly!
Hanna V - Aug 2017
Algehele gradering
Vreugdeplaas was 'n vreugde!
Douglas C - Jun 2017
Algehele gradering
Ongelooflik vreedsaam.
Vreugde Gasteplaas Self-Catering se terugvoer
Baie dankie Douglas en Sue vir jul mooi terugvoer. Glo jul gaan jul vakansie in Suid-Afrika baie geniet. Tot weersiens. Pieter en Katie.
Anthony G - Des 2017
Algehele gradering
Friendly and fantastic.
Koos K - Des 2017
Algehele gradering
Dit was 'n fantastiese ervaring.
Marlene L - Nov 2017
Algehele gradering
Dit was heerlik!
Marie T - Sep 2017
Algehele gradering
Rustig en veilige verblyf, met 'n baie vriendelike en hulpvaardige gasheer en gasvrou. Baie netjies.
Lees meerVreugde Gasteplaas Self-Catering se terugvoer
Marie baie dankie vir jou terugvoer. Ons was bevoorreg dat jul al die pad van Kimberley vir ons kom kuier het. Ons poog om die korrekte inligting en presiese beskrywing van ons Gasteplaas deur te gee. Lees gerus weer op die Akkommodasie blad by die oorsig die laaste paragraaf van die beskrywing wat handel oor die ligging. Wat ons plaas so ideaal maak is die feit dat maak nie saak in watter windrigting jy ry, binne 'n afstand van ongeveer 100 km is daar altyd mooi natuur, besieswaardighede en aktiwiteite om te doen. Vir die voordeel om in 'n rustige, landelike atmosfeer tuis te gaan moet daar soms noodgedwonge 'n stukkie grondpad gery word. Die 3 km grondpad word gereeld geskraap en mens het gelukkig nie 'n 4x4 nodig vir dit nie. Ons is jammer jul het dit sleg getref, ook vir die snerpende koue. Dankie vir jou mooi whatsapp en dat jul ons plekkie aanbeveel. Geniet jul seun, hy is so oulike ou seuntjie. Vreugdegroete,
Leana H - Sep 2016
Algehele gradering
Dadelik tuis laat voel en gasvry ontvang.
Vreugde Gasteplaas Self-Catering se terugvoer
Dankie dat jul groep van Reddersburg ons plaas besoek het. Ek wil net noem dat ons gewoonlik vir kamer 1-4 'n Webber of braai rooster aanbied om op of voor hul stoepe te gebruik indien hul sou verkies om eerder daar te braai as by die kompleks. Aangesien jul as groep bo by die kompleks gebraai het, het ons nagelaat om dit vir jul aan te bied. Jammer daaroor.
Carina C - Apr 2016
Algehele gradering
'n Rustige plaasatmosfeer!
Vreugde Gasteplaas Self-Catering se terugvoer
Carina, ek is bly jul het dit geniet. Dankie dat jy ons verbly aanbeveel het vir jou ouers. Hoop jul kom kuier gou weer. Groete Katie
Jannie D - Mrt 2016
Algehele gradering
Dit was absoluut fantasties en die gasvryheid was heerlik.
Lees meerVreugde Gasteplaas Self-Catering se terugvoer
Jannie baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons sien uit om jul weer hier op Vreugde te ontvang.
Peter W - Nov 2016
Algehele gradering
A definite recommendation.
Huegene V - Des 2015
Algehele gradering
Fantasties!
Christo V - Des 2015
Algehele gradering
Heerlik rustig, baie netjies en gemaklik.
Sean H - Nov 2015
Algehele gradering
Fantasties!
Adele A - Okt 2015
Algehele gradering
Vriendelik ontvang. Baie gerieflik!
- Kapasiteit: 25 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Naomi, R714, Warden, 9890, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang