Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vêrgenoeg

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Periwinkel-singel 12, Bosbokduin Privaat Natuurreservaat, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Vêrgenoeg is 'n lieflike en ruim grasdak-selfsorgvakansiehuis wat ideaal geleë is in die eksklusiewe Bosbokduin Privaat Natuurreservaat wat net 'n km van Stilbaai-Wes af is. Gaste kan die perfekte gesinswegbreek ervaar en die alledaagse gewoel agterlaat terwyl hulle pragtige see-uitsigte geniet.

Dié eiendom kan altesaam 10 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is nog 3 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens bevat, terwyl die vyfde slaapkamer 'n dubbelbed het. 'n Stort, wasbak en toilet is beskikbaar in die oorblywende 2 badkamers. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Vanuit die kombuis lei 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir almal om hul etes saam te geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met DStv. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Hierdie spasie het ook 'n binnebraai wat dit ook 'n wonderlike vermaaklikheidsruimte maak. Boonop het hierdie huis 'n pooltafel en 'n omskakelaar vir wanneer beurtkrag plaasvind. Stap uit op die ruim voorstoep om pragtige sonsondergange oor die see te aanskou, terwyl die agterkant van die huis uitloop op 'n ruim grasperk waar kinders vrylik kan speel.

Hierdie reservaat spog ook met 'n privaat strand vir al sy inwoners en gaste. Geleë binne maklike bereik van die Stilbaai Gholfbaan en die pragtige Skulpiesbaai Natuurreservaat, bied hierdie rustige omgewing eindelose geleenthede vir verkenning en kwaliteit gesinstyd. Wild loop vrylik rond in hierdie idilliese en veilige hawe, wat dit feitlik die uiteindelike bestemming maak vir gesinsontspanning.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Periwinkel-singel 12, Bosbokduin Privaat Natuurreservaat, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Periwinkel-singel 12, Bosbokduin Privaat Natuurreservaat, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9097ef482e420c81b4e90212f2b7767a792ac3120bf432a4de5c6785c39eb8b10a6e95a02d79f14f0f76ac62471a494cf96e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10) 12 Periwinkel Crescent Bosbokduin Private Nature Reserve 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.400799171558 21.408545344705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang