Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vriesenhof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gerhard P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Geen probleme, netjies en gerieflik. Vreeslik lekker gebly, sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertia Duvenage D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Ongelooflik netjies en skoon en baie veilig. Ons het heerlik gebly, baie netjies en skoon, en die gasheer was baie vriendlik en baie behulpsaam. Die parkeering was net bietjie knap. Ons sal definitief weer hier kom bly en kan dit ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anica D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Lekker naweek wegbreek. Heerlik gebly! Netjies, ruim, privaat en veilig. Perfek vir die naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Baie lekker gekuier. Het baie lekker gekuier. Was skoon en netjies, so ook baie stil. Kon lekker rus. Is 'n baie mooi en gemaklike plek. Sal weer gaan kuier. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Calie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Netjies goeie verblyf. Was goed lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Mrt 2024

Enjoyable. Well priced for a 2-bedroom, very quiet and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ubré V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Geleë in 'n stil woonarea, maar ook baie gerieflik geleë wat inkopiesentrums ens. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chané S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Dit was 'n aangename naweek. Die ligging was great en die verblyf skoon en netjies. Dit was baie maklik om by die verblyf uit te kom en die area/ligging was fantasties vir ons naweek. Ons het bietjie gesukkel en was bekommered oor ons Amarok bakkie wat binne die perseel parkeer was, alhoewel ons baie dankbaar was dat ons die bakkie veilig binne die erf kon parkeer. Die inry en uittrek was wel moeilik. Dit was baie gerieflik dat daar 'n inverter was sodat ons nog krag kon hê. Die kamers was skoon en aangenaam en ons het baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Wens ek kan vir altyd daar bly! Stylvolle, silwerskoon plekkie met alles wat jy nodig mag kry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Gerieflik. Pragtige plek, uitstekende ligging naby al die plekke waar ons wou wees. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lomé Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 57

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosa-straat 22, Wellway Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAt8W5qk4BLtSQpaqAeqZJhz30ZsLZyHpQniioUNsXEOLrsqkvjD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 57 5 1 5 22 Mimosa Street Wellway Park 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.82264 18.66099

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang