Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vriesenhof

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosa-straat 22, Wellway Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Vriesenhof is 'n gerieflike selfsorg-eenheid vir 4 gaste in Durbanville.

Dié eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 2 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Elke en suite-badkamer het 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, braaipan en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank. Die sitarea het 'n slim-TV met Netflix en Showmax en WiFi is beskikbaar.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Let asb. daarop dat die eienaar met sy troeteldiere op die perseel woon, maar dat dié diere nie die gaste sal steur nie. Ander troeteldiere word daarom ongelukkig nie toegelaat nie.

Vriesenhof is 1 km vanaf Durbanville Mediclinic en 2 km vanaf verskeie restaurante en winkels. Durbanville bied 'n verskeidenheid restaurante, wynlandgoedere en -kelders en ander doendinge soos bergfietsry.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Gerhard P
Saam met lewensmaat
5.0
Geen probleme, netjies en gerieflik. Vreeslik lekker gebly, sal weer gaan.
Aug 2024
Tertia Duvenage D
Gesin met tieners
5.0
Ongelooflik netjies en skoon en baie veilig. Ons het heerlik gebly, baie netjies en skoon, en die gasheer was baie vriendlik en baie behulpsaam. Die p...
Sien meer
Mrt 2024
Anica D
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker naweek wegbreek. Heerlik gebly! Netjies, ruim, privaat en veilig. Perfek vir die naweek.
Des 2023
Ubré V
Saam met lewensmaat
5.0
Geleë in 'n stil woonarea, maar ook baie gerieflik geleë wat inkopiesentrums ens. Ons het baie lekker gebly!
Nov 2023
Chané S
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n aangename naweek. Die ligging was great en die verblyf skoon en netjies. Dit was baie maklik om by die verblyf uit te kom en die area/liggi...
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lomé Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 57

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Mimosa-straat 22, Wellway Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vriesenhof het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosa-straat 22, Wellway Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAt8W5qk4BLtSQpaqAeqZJhz30ZsLZyHpQniioUNsXEOLrsqkvjD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 57 5 1 5 22 Mimosa Street Wellway Park 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.82264 18.66099

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang