Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vriesenhof

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosa-straat 22, Wellway Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Vriesenhof is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenheid vir tot 4 mense in Durbanville.

Die eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 'n dubbelbed. Elkeen van die en suite-badkamers het 'n stort, en vir gerief word linne en handdoeke voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n braaipan, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die ontbytkroeg geniet word. Die sitkamer is toegerus met 'n slim-TV met Netflix en Showmax, en WiFi is beskikbaar.

Veilige parkeerplek word voorsien. Neem asseblief kennis, die eienaar woon op die perseel met hul troeteldiere wat weggehou word van gaste, en ander troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Vriesenhof is 1 km vanaf Mediclinic Durbanville en 2 km vanaf verskeie restaurante en winkels. Durbanville bied verskeie restaurante, wynlandgoedere en kelders, asook doendinge soos bergfietsry.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 58 resensies vir Vriesenhof
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lomé Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 58

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Mimosa-straat 22, Wellway Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vriesenhof het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosa-straat 22, Wellway Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAt8W5qk4BLtSQpaqAeqZJhz30ZsLZyHpQniioUNsXEOLrsqkvjD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 58 5 1 5 22 Mimosa Street Wellway Park 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.82264 18.66099

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang