Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vrolijk Kothuis

Gastehuis
 1 Beskikbaar
Vrolijk Kothuis
Vanaf R940
R940 R846
per nag (plek vir 3)
Beskrywing

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n kindergrootte-slaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die woonstel beskik oor 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Die kombuisie is met 'n yskassie, induksieplaat, mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegerus. Gaste kan 'n privaat omheinde binnehof met buitebraaigeriewe en meubels geniet. Veilige parkeerplek op die perseel en gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 1
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R940
R940 R846
per nag (plek vir 3)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Phillip-straat 12, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2cbd3824fcd70b0b75af69cd8cf496c0c3366d87f76b03bd4698f51b618f170a25825c677138e50a8a253a1dcec4967eb393?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R940 nouVanaf R846 per nag (plek vir 3) 12 Phillip Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.3701398375 19.305882895602

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang