Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vrolike Huisie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.4
Komien V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Rustig en veilig. Dit is inderdaad 'n vrolike huisie. Ons het heerlik gebly en sal beslis weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilario O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Rustige plekkie met al die nodige. Ek kan dit sterk aanbeveel. Die akkommodasie was skoon, modern en het al die nodige geriewe gehad. Die omgewing was pragtig en stil, perfek vir 'n ontspanne wegbreek. Die gasheer was vriendelik en behulpsaam, en het gesorg dat ons verblyf so gemaklik moontlik was. Ek sal beslis weer hier bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Gemaklik en rustig. Dit was so rustig, 'n wegbreek wat ons nodig gehad het. Baie baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Wonderful and peaceful. Very peaceful and wonderful while listening to the ocean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anri R
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2024

Netjies verblyf in 'n stil omgewing sal definitief aanbeveel. Heerlike verblyf! Fantastiese diens ontvang vanaf the host.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sanli C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2024

Vrolike huisie is voorwaar 'n vrolike huisie. Baie dankie vir 'n volledige boodskap met instruksies met ons aankoms. Die verblyf was netjies, skoon en alles wat nodig is vir 'n naweek weg, is beskikbaar. Skoon en verwelkomend, heerlik gebly en uitgerus! Die wasmasjien was buite werking.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hanna S
Kort verblyf Saam met vriende
2.8
Jan 2024

Eerste plek wat my so teleurgestel het. Matrasse is oor die muur, bank by eettafel lendelam. Bank in woonvertrek het 'n groot gat onder die kussing. Buitemeubels is vuil en stukkend.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Kyle
Vrolike Huisie
This is an unfortunate review in a sea of positive reviews.

Marietjie V
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Skoon netjies verblyf, goeie kommunikasie. Sal weer besoek. Lekker gekuier. Skoon en netjiese geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kyle
Vrolike Huisie
Dankie Marietjie! Alles van die beste. Sien gou weer.

Desiree B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Pragtige, veilige, stil omgewing. Strand 500 m weg. Van bespreking tot uitklok, fantastiese diens van Lekkenly en Vrolike Huisie se Kyle. Kyle is very kind. Understanding and helpful. Thank you so much for a superb four nights.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kyle
Vrolike Huisie
Dankie Desiree, alles van die beste.

Erika G
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Perfek! Skoon en netjies en als wat jy nodig het in een huisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Kyle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ray-singel 12, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0274eb1bb2af528cf9cb93ac39c588d59f78bf5f33280a8eb1cec4fb08c5015daa3fcd736516b697e31388b306dd8fe0a2e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 12 Ray Crescent Britannia Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.725389455712 17.94184539266

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang