Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vrymans Place

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Carish D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Heerlik! Ons het so lekker gebly! Die uitleg van die huis, die dekor, die klein (details) het dit 100% verkoop. Ek het my verkyk aan die kunswerke, die ligte, die deure by die eetkamer - elke (scatter cushion) wat gelyk het asof dit gemaak was om daar te wees. Ek kon die hande (en harde) werk sien wat in die plek ingegaan het. Die huis is oop en skoon maar tog vol karakter. Dit was asof elke stuk in die huis, van die meubels tot die hangers intensioneel geplaas was. Ons het ons 6-jarige en ons hond saam gehad - hulle het 'n fees gehad op die groot grasperk en ons moes keer of die hammock het saam huistoe gekom, want ons dogter het dit so geniet. Die braai area is baie slim ingerig, geskadu teen die elemente. Die kamers is eenvoudig, skoon en goeie kwaliteit linne (iets wat ek waardeer). Die badkamers is modern, skoon. Die kombuis is goed ingerig, ek wens ek kon die eiland huis toe vat =). Die leef-area het gevoel soos 'n ander wêreld in die aand, veral met die warm-wit ligte/lampe wat 'n baie rustige atmosfeer skep. Dié plek het loshande na 1ste plek op ons (plekke waar ons al gebly het-lys) toe gekuif. Ons het in die aande op 'n kombers buite gelê en sterre kyk, sonder karre, sonder (light pollution) van straatligte en geboue - ons kon net wees, én veilig voel tot laat in die aand buite. Dis presies wat ons gesin nodig gehad het. 'n Groot dankie aan Magda, ons was verras met braaihout, blitz en twee tipes druiwe. Dit was glad nie verwag nie, maar so 'n vriendelike gebaar en 'n testament oor die kaliber van ons gashere. Ons koester ons tydjie by Vrymans Place en sal beslis weer in die toekoms boek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Vrymans Place
Carish, baie dankie vir die baie mooi resensie! Julle was model gaste en dit is verblydend om te weet dat julle dit so geniet het. Julle sal altyd weer welkom wees!

Otto B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Dit was ontsettend lekker! Ons het heerlik gekuier. Die gasvrou was 'n great en het baie inligting gegee en great idees van goed om te doen in en om Bettiesbaai. Sy het vir ons gereël.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Vrymans Place
Baie dankie vir die gawe woorde, Otto. Julle is altyd welkom.

Christo D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Rustig, netjies met 'n mooi uitsig van die berge. Nie te ver van die Kaap af vir 'n vinnige naweek wegbreek nie. Heerlike keuses van eetplekke in die area. Die blyplek is baie netjies en het meestal van wat 'n mens sou benodig. Ons was gelukkig en het ons tyd geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Vrymans Place
Baie dankie vir jou gawe woorde Christo! Julle is altyd welkom.

Kirsty G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Peaceful and relaxing. A jewel between mountain and sea. The house was perfect. Clean and had everything you would want for comfortable self-catering. The hosts were amazing. Friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene V
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Uitstekende verblyf. Baie dankie vir jou uitstekende gasvryheid en vriendelikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard G
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Friendly, welcoming and super comfortable. The Vrymans Place I can highly recommend. What a magical little gem with beautiful mountain views. The beautifully decorated house was clean and neat and well equipped with everything you need for a comfortable stay. I asked for early check-in and the host went out of her way to meet me at short notice. The perfect home from home. Definitely 5 stars all round.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Vrymans Place
Gerhard, thank you so much for your kind words. It will be a pleasure to welcome you back.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Ixia-weg 4529, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA973df3e9dba522539a217b6c639e4280d97fd702e34b331af3a6b85ca3b7698028b0913a84c435c8e6b751fce6ee1608e788?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 4529 Ixia Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 13:00 -34.364016867055 18.88837126513

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang