Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vue de Villion Self-Catering Farm Cottage

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Nasreen A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Perfect getaway! Nico and Hendrina are phenomenal hosts. They made us feel so at home and always checked in on us. The cottage has everything you need and is very neat. If you are looking for a break away from the busy city life, this little farm is the ideal place to visit. I would go back any time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hendrina
Vue de Villion Self-Catering Farm Cottage
Hi Nasreen, you and your family will be most welcome to re-visit! You are wonderful guests! Kind regards Hendrina

Aldine T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Het baie lekker gebly by Vue de Villion. Verblyf was baie netjies en skoon. Perfek vir 'n lekker wegbreek in die stilte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heloise V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Rustig skoon lug en 'n plek om met 'n 2de asem te kry. Weereens was dit so aangenaam, lekker gerus, die stilte is so goed vir 'n mens se siel. Baie dankie dat julle ons so tuis laat voel. Groete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heloise V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Asemrowend, stilte, natuur, alles wat jy nodig het om te recharge. Baie dankie vir die fantastiese huis, so in die berge. Dit was so 'n lekker naweek gewees, en altyd daar vir bystand as 'n mens iets kort of selfs 'n klein probleempie uitsorteer. Julle plek is so netjies en aangenaam met die wonderlikste uitsig, dit is rerig 'n plek om heen te gaan as jy nou van die stad se stres wil ontslae raak. Dis die beste beste beste plek, kan nie vir meer vrae nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hendrina
Vue de Villion Self-Catering Farm Cottage
Hi Heloise, baie dankie vir jou terugvoer! Dit was so lekker om julle te ontmoet. Ons sien baie uit na julle volgende besoek.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hendrina Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
Vanaf R1 652
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 652
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pietersfontein Plaas 100, Deel 24, Pietersfontein, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA584275cf4ee8f58087d19f15506bbbfeed02aaadf1c879fddedd759be5b003cddf34119f263c53ffcc7321eb5bff7f423ad9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 652 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 Pietersfontein Farm 100, Portion 24 Pietersfontein 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.661554884464 19.983875465393

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang