Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vue de Villion Self-Catering Farm Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pietersfontein Plaas 100, Deel 24, Pietersfontein, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 652 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Vue de Villion Self-Catering Farm Cottage is 'n bekoorlike kothuis van 120 vierkante meter op 'n klein plaas in die berge, wat ongeveer 24 km vanaf die skilderagtige dorpie Montagu in die Klein Karoo geleë is. Hier kan gaste in die plaasatmosfeer omring deur majestuese berge, natuurskoon en nagsterre ontspan, asook die skape in die area sien wei.

Dié kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat onderskeidelik 'n stort met 'n wasbak en 'n aparte toilet met 'n wasbak het. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatgasstoof, koffiemakgeriewe, ketel, broodrooster, basiese eetgerei en breekware toegerus en daar is 'n groot etenstafel met banke.

Die oopplan-sitarea het gemaklike rusbanke en 'n knus kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die sitarea lei na 'n groot onderdakhoutdek met berguitsigte en sitplek wat na 'n onderdakbraai-area met 'n plonspoel lei. Gaste kan die ingeboude braai in die braai-area geniet of potjiekos maak. Daar is ook gasplate en 'n braaidrom om bykos voor te berei.

Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Jacques M
Gesin met klein kinders
5.0
Tranquil, nature, sheep, gravel roads, mountain scenery, therapeutic, bliss. Magnificent, relaxed, convenient, comfortable, quiet, calm...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Nasreen A
Gesin met tieners
5.0
Perfect getaway! Nico and Hendrina are phenomenal hosts. They made us feel so at home and always checked in on us. The cottage has ever...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Aldine T
Saam met vriende
5.0
Het baie lekker gebly by Vue de Villion. Verblyf was baie netjies en skoon. Perfek vir 'n lekker wegbreek in die stilte.
Jun 2024
Heloise V
Saam met vriende
5.0
Rustig skoon lug en 'n plek om met 'n 2de asem te kry. Weereens was dit so aangenaam, lekker gerus, die stilte is so goed vir 'n mens se siel. Baie da...
Sien meer
Apr 2024
Heloise V
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend, stilte, natuur, alles wat jy nodig het om te recharge. Baie dankie vir die fantastiese huis, so in die berge. Dit was so 'n lekker naweek ...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hendrina Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Pietersfontein Plaas 100, Deel 24, Pietersfontein, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vue de Villion Self-Catering Farm Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 652
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 652
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pietersfontein Plaas 100, Deel 24, Pietersfontein, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA584275cf4ee8f58087d19f15506bbbfeed02aaadf1c879fddedd759be5b003cddf34119f263c53ffcc7321eb5bff7f423ad9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 652 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 Pietersfontein Farm 100, Portion 24 Pietersfontein 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.661554884464 19.983875465393

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang