Vula Moya
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Penzance-laan 408, Ivy Beach, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Vula Moya is ’n ruim selfsorg-vakansiehuis vir ’n gesin van 5 in Leisure Bay, Ivy Beach, 7 km vanaf Port Edward.
Hierdie huis is op die eerste verdieping. Dit beskik oor 1 slaapkamer, 1,5 badkamer, ’n kombuis en ’n sitarea. Die slaapkamer het ’n dubbelbed en ’n kinderbed. Daar is ook 2 slaapbanke vir 2 kinders in die sitarea. Die badkamer het ’n stort en toilet. Linne word voorsien. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is met ’n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het ’n TV met volle DStv-kanale en WiFi. Dit lei na ’n balkon met braaigeriewe.
Vula Moya is met opgaarwatertenks en 'n gasgeiser toegerus.
Die huis het ’n alarmstelsel en daar is parkeerplek in die motorhuis vir een voertuig en waentjie. Daar is ook 'n swembad en lapa.
Daar is vrylopende wild. Vula Moya is 800 m vanaf die strand vir swem, visvang en waterplankry. Aktiwiteite in die area sluit gholfspeel, bergfietsry, stap en voetslaan in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
Leefarea
2 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Anita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Penzance-laan 408, Ivy Beach, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Vula Moya het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Leisure Bay Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Penzance-laan 408, Ivy Beach, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang