Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vulture Creek

Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Apr 2024 tot 29 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot S08, Skeerpoort, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
  • Vanaf R500 R450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Vulture Creek bied selfsorgverblyf in 'n chalet op 'n kleinhoewe op die oewer van 'n rivier in Skeerpoort, wes van die Hartebeespoortdam. Dit is die ideale naweek-wegbreekplek met uitsigte oor die dam. Kom geniet die Bosveld, omring deur inheemse bome met pragtige uitsigte op die Magaliesberge.

Verblyf beskik oor plattelandse, skoon en unieke selfsorg-chalets, elk met 'n privaat badkamer, 'n leefkamer en kombuis wat goed toegerus is vir selfsorg. Braaigeriewe is beskikbaar.

Gaste kan die gemeenskaplike plonspoel gebruik. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereƫl
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereĆ«l
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • VoĆ«lkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 197 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Olorato M
5.0
Fantastic. I had a wonderful stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Juanita H
Saam met lewensmaat
5.0
Blissfully quiet, and very relaxing. Away from the city noise, we relaxed, read books, and went for a walk. We tried out a local eatery...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Evert Grobler G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie skoon en waarde vir geld. Sien sterre.
Aug 2024
Susan V
Saam met lewensmaat
5.0
Nie iets besonders om te doen nie. Behalwe dat jy moet uitry na plek. Was 'n baie rustige wegbreek naweek.
Aug 2024
Kevin S
Gesin met klein kinders
5.0
Stil en rustige omgewing. Uitstekende gasheer. Stil en rustige omgewing. Gerieflike en netjiese verblyf.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 197

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Plot S08, Skeerpoort, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
  • Gaste dink Vulture Creek het ā€™n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
R500 R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
R500 R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot S08, Skeerpoort, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ff798a224e632535cc6ab37019b8420b2cd0c4838c654386f59a5d9fd89ad310d6d10dd76bac0baa7acc3092b4ad9c7f416?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R500 nouVanaf R450 per nag (plek vir 2) 197 5 1 5 Plot S08 Skeerpoort 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.774930268069 27.761173751307

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ā€™n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang