Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vulture Valley Game Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Vulture Valley Game Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Nikki A - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki A

Ons het vir seker die regte keuse gemaak om by Vulture Valley Game Lodge te bly.

Ons het heerlik gebly! Jaco was so gasvry en het uit sy pad gegaan om seker te maak ons het alles wat ons nodig het en sy kommunikasie was puik!

Vulture Valley Game Lodge se terugvoer

Hi Nikki, dankie vir julle bespreking by ons. Dit was lekker om julle te ontvang en ons is bly julle het die tydjie by ons geniet!

Vulture Valley Game Lodge
Kotie K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie K

Rustige omgewing en gerieflike verblyf.

'n Heerlike wegbreeknaweek vir ons gesin.

Melissa D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa D

Great.

Great place, great stay.

Vulture Valley Game Lodge se terugvoer

Hi Melissa, dankie vir jou resensie, dit word waardeer. Ons wag vir julle volgende kuier by ons.

Groete

Jaco

Vulture Valley Game Lodge
Anna-mart B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-mart B

Defnitief die moeite werd, sal weer kom.

Vreeslik lekker gebly, Jaco baie vriendelik, rustige atmosfeer, hoor die leeus en jakkalse in die nag en beeste, skape en hoenders deur die dag. Onthaal vertrek het die kinders besig gehou.

Vulture Valley Game Lodge se terugvoer

Goeie dag Anna-Mart - dit was 'n plesier om julle by ons te kon ontvang! Bly julle het die kuier geniet en hoop om julle gou weer te sien.

Vulture Valley Game Lodge
Willie P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie P

Mooi, skoon vriendelike mense.

Jaco en Kobus is tops, baie gasvry en skoon en netjies.

Andre F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre F

Dit was baie lekker.

Die chalets is mooi. Netjies. Baie mooi uitsig, veral die sonsondergang.

Vulture Valley Game Lodge se terugvoer

Andre, dankie vir die resensie.

Vulture Valley Game Lodge
Marlene S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene S

Net wat die dokter voorgeskryf het.

Omring met asemrowende uitsig en alles wat mens nodig het, kan jy net ontspan en weer herlaai! Chalets is netjies, skoon en gerieflik en die gemeenskaplike kuierareas maak dit ideaal vir familie of groepbyeenkomste. Ons familie het 'n wonderlike Kersfeesnaweek daar gehad en die kinders (en honde) het hul gate uit geniet! Baie dankie! Dankie Jaco dat jy jou gaste se belange en gerief belangrik ag en dankie aan Natasja wat kort-kort kom seker maak het dat alles in orde is en of daar enige iets is wat gedoen kan word om ons verblyf nog beter te maak!

Vulture Valley Game Lodge se terugvoer

Hallo Marlene, baie dankie vir jou terugvoering, dit word opreg waardeer. Dit is lekker om te hoor as gaste lekker gekuier en dit geniet het. Dit hou ons ook positief na die moeilike 2 jaar van Covid. Sien uit na julle volgende kuier by ons. Groete. Jaco

Vulture Valley Game Lodge
Cindy S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S

Lekker gebly - gasvry en vriendelik.

Jaco was so gasvry en vriendelik- dankie vir jou moeite. Baie netjiese plekkie.

Vulture Valley Game Lodge se terugvoer

Cindy, baie dankie vir die terugvoer.
Ek waardeer dit.
Dit was lekker om julle as gaste te ontvang.

Vulture Valley Game Lodge
Tyler V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyler V

Best weekend I've had in years.

Just the most amazing view with fantastic rooms. The owner and his family were so friendly and just great hosts.

Vulture Valley Game Lodge se terugvoer

Tyler it was a pleasure having you and your family at our place! Trust that we will see you again. Regards, Jaco

Vulture Valley Game Lodge
Magdel P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magdel P

Fantasties!

Netjies en alles wat nodig is. Asemrowende omgewing en uiters vriendelike diens!

Vulture Valley Game Lodge se terugvoer

Magdel, baie dankie vir die positiewe terugvoer. SIen uit om julle weer te ontvang. Groete

Vulture Valley Game Lodge
Drienie W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drienie W

Baie rustig en stil en die mooiste natuuruitsig!

Baie goeie diens en gasvryheid. Baie vriendelik! Dankie vir die rit om bokke te kyk en vriendelik verwelkoming! Was baie, baie lekker!

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R24, Gedeelte 13 van plaas 356, Olifantshoek, Rustenburg, 0300, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9823ef36ceafe0eca56eb29bb2868d5e0169d1aadcda1cf73229cb3bd46c3e67c91b5c03292c7923fd0b3de9711de4f33d13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 R24 Section 13 of Farm 356, Olifantshoek 0300 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.862460428709 27.329471959963

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang