Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vulture Valley Game Lodge

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R24, Gedeelte 13 van plaas 356, Olifantshoek, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Vulture Valley Game Lodge skuil aan die voorheuwels van die majestueuse Magaliesberge op die R24 tussen Johannesburg en Rustenburg, en is sowat 130 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af.

Die instansie bied 3 selfsorg-chalets wat 'n uitsig oor 'n seisoenale dam en een van die beste uitsigte in die rigting van die Magaliesberg se aasvoëlkranse bied. Elke chalet bied slaapplek vir tot 4 gaste en het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamers het elk 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is selfsorggeriewe in elke chalet, asook privaat braaigeriewe op die dam se oewer.

Die ingang na die lodge vanaf die R24 is geteer so gaste kan die lodge met 'n normale sedan-voertuig bereik. Bring jou bergfiets en pak een van verskeie bergfietsroetes op die plaas of gaan stap in die bos waar jy skadelose wild soos impalas, sebras, blesbokke, koedoes, njalas, rooihartbeeste en duikers kan sien.

Daar is 'n swembad op die perseel en gaste kan in die speletjiekamer met tafeltennis, 'n pool-tafel en veerpyltjiebord ontspan. 'n TV is in die kroeg beskikbaar (die kroeg is nie tans oop nie, maar gaste mag hul eie drankies bring). 'n Laatmiddagstappie teen die koppie is die perfekte manier om die dag af te sluit, andersins is die uitsig van die sonsondergang vanaf elke chalet nét so mooi.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jandre D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly, sal dit aanbeveel vir enige persoon wat 'n wegbreuk benodig. Baie lekker gebly, ek en my vrou was maklik om die plek te kry, vriend...
Sien meer
Nov 2024
Nikki A
Gesin met tieners
5.0
Ons het vir seker die regte keuse gemaak om by Vulture Valley Game Lodge te bly. Ons het heerlik gebly! Jaco was so gasvry en het uit sy pad gegaan om...
Sien meer
Aug 2024
Kotie K
Gesin met klein kinders
5.0
Rustige omgewing en gerieflike verblyf. 'n Heerlike wegbreeknaweek vir ons gesin.
Jun 2024
Melissa D
Saam met vriende
5.0
Great. Great place, great stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023
Andre F
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was baie lekker. Die chalets is mooi. Netjies. Baie mooi uitsig, veral die sonsondergang.
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • R24, Gedeelte 13 van plaas 356, Olifantshoek, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Gaste dink Vulture Valley Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Rustenburg Noordwes
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R24, Gedeelte 13 van plaas 356, Olifantshoek, Rustenburg, 0300, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9823ef36ceafe0eca56eb29bb2868d5e0169d1aadcda1cf73229cb3bd46c3e67c91b5c03292c7923fd0b3de9711de4f33d13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 R24 Section 13 of Farm 356, Olifantshoek 0300 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.862460428709 27.329471959963

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang