Vultures View 6
-
Kapasiteit: 11 persone
6 volwassenes, 5 kinders - Geen kinders onder 11
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Service-weg 72, Rietfontein, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Vanaf R2 600 per nag (plek vir 11)
Beskrywing
Vultures View 6 is 'n bekoorlike, gesinsvriendelike selfsorghuis, tussen bome en langs 'n versteekte dam in Hartbeespoort. Die huis het slaapplek vir 6 volwassenes en 5 kinders, wat dit ideaal maak vir gesinne wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed, en daar is 2 dubbelslaapbanke en 1 enkelslaapbank vir 5 kinders. Elke badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Handdoeke en beddegoed word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV, 'n binnebraai, pooltafel, veerpyltjies en tafeltennis. Hierdie huis bied 'n basiese plaasstyl-ervaring met gaswaterverwarmers en 'n sonkrag-aangedrewe boorgatpomp. Let asb. dat water tydens kragonderbrekings beïnvloed kan word.
Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, in die middel van die lodge, langs 'n tennis- en pluimbalbaan.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
2 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.3/5
Dirk Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 13
Resensies 10
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Service-weg 72, Rietfontein, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
-
Kapasiteit: 11 persone
6 volwassenes, 5 kinders - Geen kinders onder 11
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Service-weg 72, Rietfontein, Hartbeespoort, 0216, Noordwes