Vuurvliegie en Sonbesie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Julia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 66
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Neill J - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
Hi Neil
Baie dankie dat jy tyd gemaak het om 'n review te skryf. Dis lekker om te hoor dat julle lekker gekuier het. Kom kuier gou weer.
Rosa J - Okt 2023
Algehele gradering
Wonderlik, asemrowend, uitstekend, lekker gerus.
Lees meerVuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
Hi liewe Rosa
Baie dankie vir hierdie mooi review. Kom asb gou weer!! Ek is dankbaar dat julle dink dat Vuurvliegie is spesiale plek.
Wees geseënd
Hannah G - Jul 2023
Algehele gradering
Amazing place!
Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
Hi Hannah
Thanks for making time to write a review. Please come visit us again
Hans B - Jul 2024
Algehele gradering
Die verblyf was werklik in alle opsigte die moeite werd!
Yolande V - Jul 2023
Algehele gradering
Lieflike plek, baie gerieflik en netjies.
Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
Hi Yolande
Dankie dat jy tyd gemaak het om ń resensie te skryf. Ek is baie bly om te hoor julle het dit geniet! Julle is enige tyd weer welkom
Kotie E - Jun 2023
Algehele gradering
Pragtige houthuis, goed toegerus en uitgelê.
Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
Baie dankie Kotie, vir die resensie. Kom asb gou weer.
Sonja V - Des 2022
Algehele gradering
Fantasties!
Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
Baie dankie dat jy tyd gemaak het om 'n resensie te skryf. Julle is enige tyd weer welkom.
Luche D - Jan 2022
Algehele gradering
'n Great wegbreek van die besige lewe.
Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
Hi Luche
Baie dankie vir julle besoek aan Vuurvliegie en dat jy tyd gemaak het om 'n resensie te skryf.
Geseënde dag
Arantxa B - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig en lekker.
Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
Baie dankie Arantxa dat jy vir Vuurvliegie ń review geskryf het. Ek is bly julle het ń lekker tyd gehad.
Geseënde dag
Santie D - Aug 2022
Algehele gradering
Peaceful.
Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
Thanks Santie for taking the time to write a review for Vuurvliegie. You are welcome to come and visit again.
Julia
Daleen V - Apr 2022
Algehele gradering
25ste huweliksherdenking.
Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
Baie dankie dat julle moeite gedoen het om 'n resensie te skryf. Dis lekker om te hoor dat julle julle tydjie by Vuurvliegie geniet het.
Matthew D - Mei 2021
Algehele gradering
Bitter netjies.
Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
Baie dankie Matthew vir die review. Ek waardeer jou. Julle is enige tyd weer welkom
Vivian S - Feb 2021
Algehele gradering
Verwagtinge oortref!
Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
Hi Vivian
Baie dankie dat jy tyd gemaak het om vir Vuurvliegie ń review te skryf. Ek is dankbaar dat julle dit geniet het!!
Julia
Joice K - Apr 2021
Algehele gradering
Baie rustige en huislike plekkie.
Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
Hi Joice
Baie dankie vir jou review. Ek is baie bly dat julle lekker gerus het. Julle enige tyd weer welkom!
Groete
Julia
Shirley E - Mrt 2021
Algehele gradering
I was not happy with the cleanliness of the accommodation.
Lees meerVuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
Hey Shirley,
I am very sad to hear that you had a bad experience at Vuurvliegie. I'll work on it.
Julia van Rooyen
Marietjie H - Okt 2020
Algehele gradering
Romanties is al wat ek kan sê.
Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
Hi Marietjie
Baie dankie vir jou moeite om 'n resensie te gee. Ek is bly julle het Vuurvliegie se buitestort geniet! Kom kuier gerus weer.
Julia van Rooyen
Magda R - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike naweek. Sal beslis weer gaan en ek beveel 'n naweek by Vuurvliegie aan.
Cindy L - Feb 2020
Algehele gradering
Wonderlike romantiese huisie in die hartjie van die bos! Diens was puik!
Lees meerVuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
Hi Cindy,
Ek is bly julle het Vuurvliegie geniet en lekker gekuier! Kom gerus weer.
Julia
Nathalie H - Jan 2020
Algehele gradering
Beslis die moeite werd.
Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
Ek is bly julle het dit geniet by Vuurvliegie.
Dankie dat julle my plekkie vir ander paartjies aanbeveel. Julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier!
Groete,
Julia
Emmerentia S - Des 2020
Algehele gradering
Sien onder.
Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
Hi Emmerentia
Dankie dat jy tyd gemaak het om vir Vuurvliegie 'n resensie te skryf. Ek is dankbaar dat die atmosfeer vir julle huislik was. Julle is enige tyd weer welkom.
Julia
Marius V - Aug 2020
Algehele gradering
‘n Bederf bo ons verwagtinge!
Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
Baie dankie Marius dat jy moeite gedoen het om ń review te skryf. Ek waardeer dit!
Julle is enige tyd weer welkom
Wynand S - Mrt 2020
Algehele gradering
Fantasties, baie lekker gewees.
Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
Hi Wynand
Baie dankie vir jou boodskap. Julle is enige tyd welkom om weer te kom rus.
Julia
Alet O - Feb 2020
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike ondervinding gewees. Baie lekker.
Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
Hi Alet,
Ek is baie bly julle het Vuurvliegie se stilte en diere geniet. Kom kuier gerus weer!
Groete,
Julia
Annalie H - Sep 2020
Algehele gradering
Pragtige, rustige atmosfeer in Bosveld.
Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
Dankie, Annalie, vir jou review. Ek is bly jy voel dit was die moeite werd om by Vuurvliegie te kuier. Julle is enige tyd weer welkom!
Julia
Annerene P - Sep 2019
Algehele gradering
Awesome verblyf!
Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
Ons is bly julle het die diere en Vuurvliegie geniet Annerene, julle is altyd welkom by ons.
Groete
Johan en Julia.
Bern F - Sep 2019
Algehele gradering
Excellent value for money.
Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
Thanks Bren, glad you enjoyed the stay, hope to see you soon.
Regards,
Johan and Julia.
Attie H - Sep 2019
Algehele gradering
Stil, rustig en die moeite werd.
Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
Hi Attie,
Dankie vir die terugvoer ons is dankbaar as julle lekker kon rus. Kom weer asb.
Groete,
Johan en Julia.
Kobus V - Mei 2019
Algehele gradering
Dit was awesome.
Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
Dankie Kobus, ons is baie bly en dankbaar dat julle die kuier by Vuurvliegie so geniet het. Maak weer so.
Groete
Johan en Julia.
Charmaine M - Apr 2019
Algehele gradering
Absoluut die moeite werd om terug te gaan.
Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
More Charmaine,
Dankie vir die terugvoer,ons hier by Vuurvliegie ons is dankbaar dat julle dit so geniet het.
Groete
Johan en Julia.
Carine J - Apr 2019
Algehele gradering
Ongelooflike verblyf, wonderlike atmosfeer.
Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
Beste Carine baie dankie dat julle by ons tuis gegaan het. Ons is bly julle het Vuurvliegie geniet. Kom asb weer.
Groete Johan en Julia.
Hendrik O - Mrt 2019
Algehele gradering
Vuurvliegie is 'n besonderse ervaring in die bosveld!
Lees meerVuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
Hi Hendrik,
Ons is bly as julle die week so geniet het met al die diere wat kom groet het. Baie dankie vir julle ook, kom asb weer.
Groete,
Johan en Julia
Carien C - Jan 2019
Algehele gradering
Wonderlik stil en rustig. Net wat jy nodig het vir 'n elektroniese detox.
Lees meerVuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
Hi Carien, baie dankie vir die goeie terugvoer julle is baie welkom om weer te kom kuier. Sien julle gou weer.
Groete,
Johan en Julia
Andrew E - Jan 2019
Algehele gradering
'n Stukkie hemel op aarde, net eenvoudig fantasties.
Lees meerVuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
Beste Andrew,
Ons is baie bly dat julle dit so geniet het by ons. Ons sien julle weer.
Groete,
Johan en Julia
Thereza V - Jun 2019
Algehele gradering
Baie dankie vir jou gasvryheid ons het die baie geniet. Sal beslis weer wil gaan.
Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
Dankie Thereza
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Johan en Julia.
Louis L - Apr 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
Goeiedag Louis,
Dankie vir die terugvoer. Kom gerus weer.
Groete
Johan en Julia.
Vanessa T - Feb 2019
Algehele gradering
Little piece of heaven and perfect to relax and unwind!
Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
Hi Vanessa, thank you for staying at Vuurvliegie. You are welcome to come again.
Regards,
Johan and Julia
Lourens B - Des 2018
Algehele gradering
Ongelooflik lekker en mooi.
Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
Dankie Lourens, ons is baie bly dat julle dit so geniet het by Vuurvliegie.
Groete,
Johan en Julia
Gerrie U - Des 2018
Algehele gradering
Rustig.
Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
Goeiedag Gerrie,
Dit was 'n groot plesier gewees, dankie dat julle by ons gebly het. Ons is dankbaar vir die positiewe terugvoer en dat julle dit geniet het.
Groete
Johan
Douw V - Nov 2018
Algehele gradering
Dit was baie netjies en skoon en die ligging was perfek so tussen die wilde diere.
Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
Hi Douw
Baie dankie, ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Johan en Julia
Hestelle B - Nov 2018
Algehele gradering
Perfek!
Lees meerVuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
Hi Hestelle dankie dat jy julle ervaring met ons deel by Vuurvliegie. Ons is bly as julle dit geniet het en lekker gerus het.
Groete
Johan en Julia
Jacqueline E - Okt 2018
Algehele gradering
Wow.
Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
Hi Jacqueline,
Thanks for the review we are glad that you enjoyed the stay at Vuurvliegie. See you on your next visit.
Regards,
Johan and Julia
Deon P - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was 'n baie rustige paar dae, geen stadsgeraas en gejaag!
Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
More Deon, ons is bly julle het dit geniet en het lekker gerus. Ons hoop julle kom gou weer.
Groete
Johan en Julia
Betsie K - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was stunning, sal weer gaan maar vir 'n langer tydperk.
Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
Hi Betsie, dankie vir jou terugvoer oor Vuurvliegie, en dat jy dit aanbeveel vir ander. Kom asb weer.
Groete,
Johan en Julia
Christiaan J - Jul 2018
Algehele gradering
Omring deur diere in 'n rustige, veilige, pragtige woning en omgewing.
Lees meerVuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
Hi Christo dankie vir die terugvoer, ons is bly julle het dit so geniet. Kom gerus weer. Groete Johan en Julia.
Susan P - Apr 2018
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
Goeiedag Susan,
Dankie dat julle ons besoek het. Ons is bly julle het lekker gerus.
Groete
Johan en Julia
Francois C - Des 2017
Algehele gradering
Lekker, rustig en baie mooi!
Lees meerVuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
Hi Francois, ek hoop dit gaan goed met julle. Dankie vir die mooi terugvoering. Ons wens julle alle voorspoed en vreugde toe met julle huwelik, en kom asseblief weer.
Groete
Johan en Julia
Koos M - Des 2017
Algehele gradering
Ons verblyf was absoluut fenomenaal.
Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
Dankie vir die mooi terugvoer Karen. Ons is bly dit was vir julle lekker.
Groete
Johan
Barbara R - Des 2017
Algehele gradering
Romanties!
Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
Hi Barbara baie dankie, ons sien julle gou weer.
Groete,
Johan
Eugene J - Nov 2017
Algehele gradering
Uit en uit die moeite werd!
Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Eugene, ons is bly julle het dit geniet by Vuurvliegie.Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Johan
Jan Harm S - Okt 2017
Algehele gradering
Die huisie is asemrowend mooi en als wat jy nodig het is hier.
Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
Daleen baie dankie vir julle terugvoer oor Vuurvliegie ons is baie bly as julle lekker gekuier het.
Groete
Johan
Anzel V - Aug 2017
Algehele gradering
Awesome! Pragtige, netjiese huisie met alles wat jy kan nodig kry.
Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
Dankie Anzel julle is enige tyd weer welkom by ons, kom asb weer.
Groete,
Johan
David B - Jul 2017
Algehele gradering
'n Stukkie hemel in die bos.
Lees meerVuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
Hi David dankie ons is bly as julle dit so geniet het. Kom asb weer.
Groete
Johan
Ilza R - Jul 2017
Algehele gradering
Rustig, skoon en ontspannend.
Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
Ilza, baie dankie vir die verwysing ons is bly as julle dit geniet het en lekker gerus het.
Kom asb weer.
Groete,
Johan
Frik P - Jul 2017
Algehele gradering
Vrede.
Susan M - Jun 2017
Algehele gradering
Fantasties, dis is net baie ver, maar fantasties en rustig en skoon en jy is in 'n ander droomwêreld as jy daar is.
Lees meerMariana P - Mei 2017
Algehele gradering
Asemrowend, rustig, skoon en idillies.
Lees meerVuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Julle is altyd weer welkom by ons.
Groete,
Vuurvliegie
Cornelia M - Apr 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
Baie dankie Cornelia dat jy ons aanbeveel.
Groete
Vuurvliegie.
Wessel H - Apr 2017
Algehele gradering
Dit was voorwaar 'n belewenis. Vuurvliegie is 'n moet om die batterye te herlaai.
Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
Hi Wessel,
Dankie dat julle gekom het, ons hoop ons sien julle weer.
Groete
Vuurvliegie
Martin V - Jan 2017
Algehele gradering
Dit was awesome, net te kort. Volgende keer gaan ons vir 'n langer tydperk.
Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
Hi Martin
Dankie vir die terugvoering. Ons is bly as julle tevrede was en lekker gekuier het, ons wag vir julle.
Groete
Vuurvliegie
Hendrik O - Jan 2017
Algehele gradering
Fantastiese verblyf!
Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
Hendrik, baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly julle het lekker gerus en die bos geniet. Ons hoop julle kom weer.
Groete,
Vuurvliegie.
Wanda W - Des 2016
Algehele gradering
Rustig, asemrowend mooi.
Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
Hi Wanda
Dankie vir die terugvoer, ons is bly as julle dit so geniet het.
Groete
Vuurvliegie
Amanda S - Des 2016
Algehele gradering
Ongelooflike diens van LekkeSlaap vir 'n vakansie by 'n ongelooflike plek.
Lees meerVuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
Baie dankie, julle is enige tyd weer welkom en ons bly julle het dit geniet.
Groete,
Vuurvliegie
Janus J - Nov 2016
Algehele gradering
Was awesome, geriewe is netjies, nuut en baie gerieflik. Sal vir seker weer gaan!
Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
Hi Janus, dankie vir die terugvoer; ons is bly as julle dit geniet het.
Groete
Vuurvliegie
Daleen H - Nov 2016
Algehele gradering
Die mooiste plekkie!
Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
Baie dankie, Daleen, ons is bly as julle dit geniet het kom gerus weer.
Groete.
Vuurvliegie
Amanda S - Nov 2016
Algehele gradering
Wow! Amazing verby.
Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
Beste Amanda
Dankie vir die terugvoer ons is bly julle het dit geniet, kom asb. weer.
Groete,
Vuurvliegie
Barkies J - Des 2016
Algehele gradering
Vuurvliegie het die potensiaal om 'n baie romatiese wegbreek vir 2 te verseker, met 'n groot waardering vir die hoë vlak van netheid en skoonheid in terme van insekte, spinnerakke en spinnekoppe.
Vuurvliegie en Sonbesie se terugvoer
Baie dankie. Julle is enige tyd weer welkom om Vuurvliegie te bespreek vir 'n lekker wegbreek.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mambastraat 2137, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang