Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Vyfster The Old Jail

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 178 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Marius E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekker om te kon oornag in 'n plek met karakter! Dit was voorwaar 'n aangename ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sara-leigh M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Ongelooflike ervaring. Dit was 'n ongelooflike ervaring vir ons almal! Sal beslis weer daar bly as ons ooit weer daai kant van die wêreld is. Kinders het dit so geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nandie V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Gemaklik selfs ons woef kind akkommodeer. Baie lekker, dankie gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Iqbal M
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

Good but an aircon would have made a huge difference. Had a pleasant stay except for the extreme heat and the absence of an aircon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jan S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2025

Gerieflik. Lugversorger sal fantasties wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Karen C
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2025

Heerlike unieke oornag. Baie netjies. Unieke ervaring. Bietjie lig snags en warm.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hanlie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Baie besondere gebou met interessante geskiedenis. Die area waarin die verblyf geleë is, is nie netjies nie, maar as jy eers deur die hek is, voel jy veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Clarissa V
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2025

Werkende portable aircon. WiFi het ongelukkig nie gewerk nie. Ja. Die kamer was baie netjies. Ons het die geskiedenis van die plek waardeer. Die WiFi het ongelukkig nie gewerk nie. Die bestuurder was bereikbaar per telefoniese oproep, maar het nie op WhatsApp boodskappe gereageer nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tersia G
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2025

Nie lekker geslaap, kamer te warm t.o.v. aircon. Vir oornag is dit okay. Was te warm t.o.v. aircon. Uitlaat van aircon blaas onder houtvloer wat vloer warm maak en kamer kan nie afkoel. Het 03:00 kamerdeur òpgemaak en buite gaan sit want dit was koeler buite as in kamer. Sal dalk werk in winter, maar nie somer nie. Plek was netjies en skoon. Gasheer se aanwysings was goed. Dalk moet hul aandag gee aan ventilasie, veral kamer 1, want daar is geen venster nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Pjp K
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Feb 2025

Lekker geslaap. Lekker gebly. Kort hakkies in die badkamer om klere op te hang.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

John-Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 178

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Juriestraat, Britstown, 8782, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5dc5a20b2c71df2481bf796f9a94743950116c196fd373d9b6d34587ec79531d9974abe77a30bd71c9dc1d8222664498aa1b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 178 5 1 5 1 Jurie Street Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.591966216683 23.502141888408

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456