Vyfster The Old Jail
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Juriestraat, Britstown, 8782, Noord-Kaap
- Vanaf R780 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Vyfster The Old Jail bied gerieflike verblyf in die ou Britstown-gevangenis wat opgeknap is om as gastehuis te dien. Die meeste van die oorspronklike toebehore in die gebou is bewaar en gaste kan 'n blik op die verlede kry deur die foto's en gegraveerde name wat die granietmure versier.
Verblyf word aangebied in 3 ou tronkselle wat smaakvol opgeknap en versier is.
Sel 1 is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n oopplan-bad en -stort.
Sel 3 beskik oor 3 enkelbeddens en 'n badkamer wat 'n stort het.
Sel 4 is ingerig met 2 enkelbeddens en 1 stapelbed. Die badkamer is apart en het 'n stort.
Die Ondervragingskamer is 'n opgeknapte ondervragingskamer wat nou 'n gesinseenheid is. Hierdie eenheid het 2 slaapkamers met 'n gedeelde badkamer.
'n Kaggel en gaste-sitkamer is in die gebou en veilige parkeerplek word voorsien.
Britstown bied interessante besienswaardighede aan kunsliefhebbers sowel as geskiedenisboffins, ander besienswaardighede sluit staproetes en natuurlike besienswaardighede in die omliggende dorpe in.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
John-Paul Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 178
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Juriestraat, Britstown, 8782, Noord-Kaap
- Gaste dink Vyfster The Old Jail het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Juriestraat, Britstown, 8782, Noord-Kaap