Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vygeboom Country Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Schalk V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Heerlik. Hoogs aanbeveelbaar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
Vygeboom Country Lodge
Goeie dag Schalk, Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, waardeer dit opreg. Vriendelike groete, Vygeboom C Lodge

Pieter V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Baie lekker gebly. Baie lekker verblyf. Benodig net 'n asblik in die kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
Vygeboom Country Lodge
Goeie dag Pieter, Baie dankie vir jou goeie terugvoer. Jammer oor die asblik, dit is onaanvaarbaar maar is reeds reggestel. Vriendelike Groete Vygeboom C Lodge

Schalk V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Baie lekker blyplek! Lekker gebly. Hoogs aanbeveelbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan H
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Hartsmense. Altyd lekker om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2024

Great stay. Comfortable accommodation, all we needed, good parking for the bakkie and boat. The host was great, she came down to meet us and assisted us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Daleen
Vygeboom Country Lodge
Good day Mark, Thanks for your positive review, highly appreciated. Kind Regards Vygeboom C Lodge

Nyeleti T
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Clean and beautiful. It was very clean and beautiful. The hosts were very kind and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan H
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2024

Kuier was baie lekker, die ete by Ararat was uit die boonste rakke. Baie dankie. Lekker gebly. Die lodge het net nie geweet ons het 'n bespreking gehad nie, maar ons is verwelkom en alles het goed afgeloop.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Daleen
Vygeboom Country Lodge
Goeie dag Mariaan, baie dankie vir jou ondersteuning en positiewe terugvoer. Ja, die bespreking was nie bevestig nie, maar ons kon dit gelukkig gou uitsorteer. Vriendelike groete, Vygeboom C Lodge

Deleen D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jul 2024

Ons het 'n fantastiese naweek by julle gehad. Fantastiese plek, amper reg langs die dam. Mooiste uitsig. Netjiese, ruim kamers. Baie spasie buite vir kinders om rond te hardloop.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
Vygeboom Country Lodge
Goeie dag Deleen, Ons is baie bly julle het lekker gekuier. Hoop ons sien julle gou weer. Groete Vygeboom C Lodge

Philip E
1 nag
3.6
Mrt 2024

Mooi plek omgewing, teleurgesteld in Arafat se kis. Wag 'n uur en 'n half om in te kom omdat daar 'n misverstand was oor betaling.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Daleen
Vygeboom Country Lodge
Môre Philip, Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is baie jammer oor die lang wag om in te kom. Ons het ongelukkig nie betyds die bevestiging van jou bespreking gekry nie en was nie bewus dat jy sou opdaag nie. Wat die kos by Ararat betref wil ek net noem dat dit slegs ‘n eetplek in ons omgewing is en dat ons geen verbintenis met hulle het nie. Vriendelike groete Vygeboom C Lodge

Schalk V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Uitstekend! Altyd lekker. Sal weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
Vygeboom Country Lodge
Middag Schalk, Baie dankie vir jou goeie terugvoer oor jou verblyf by die lodge, sien uit daarna om jou weer hier te verwelkom. Groete Daleen

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Daleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R38, Vygeboomdam, Badplaas, 1190, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcee6769466c2eea6ac4b537412cf36f3191c5d1ee34d8aac22c5bc56fd9233fd8aa96e5aee1d5d633cb1ccb3419a6d7119b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 R38 Vygeboom Dam 1190 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-19:00 11:00 -25.863806030141 30.613558098422

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang